reisiger wrote in message
news:2750ac20.78d40237@usw->
> Wil graag hierdie pragtige Organisasie bedank, in die openbaar, vir
> alles wat hulle vir my as persoon, en vir die land en planeet gedoen
> het. Dink maar aan rekenaars, die geld stelsel, industrie, opleiding,
> mediese en pensioen fondse, bou van wooneenhede, ens. Veral vir die
> belangrike rol wat hulle vandag nog, en in die toekoms gaan
speel.
Liewe genade reisiger
Geld, industrie en rekenaars....... Dit is waansinnig om voor te
gee dat een enkele organisasie 'n leidende rol in die
ontwikkeling van al die goed gespeel het.
Jou onsamehangende gebrabbel het my altyd laat wonder. Nie meer
nie.
Politiek het verander na konsultasie politiek. Die beginsel van Pres.
J.F. Kennedy geld hier - Dit is nie wat die land vir ‘n mens kan doen
nie, maar wat ‘n mens vir die land kan doen. M.a.w. dit is nie wat die
ANC vir ‘n mens kan doen nie, maar wat 'n mens vir die ANC kan doen. Om
klagskrifte te skryf, is goed. Maar dit is beter om oplossings te soek,
bestudeer, en evalueer. Wys swak en sterkere aspekte van elke oplossing
uit. Daarvoor is groep bespreking nodig. Bespreek die onderwerp veral
met ander rasse en godsdienste, om hulle opinies te verkry. Heg ten
minste drie oplossings aan, asook evaluasie op skrif van elkeen, en
beveel een aan, met skriftelike redes.
Gebruik Dr. Edward De Bono se Lateral Thinking tegnieke, veral die Six
Thinking Hats metode. Hy het o.a. Singapoer gehelp. Dit is hoe
resultate gelewer word, vir al die mense in SA. D.m.v. betrokkenheid.
Sterkte. Mag God u lei, onderskraag en seen op hierdie heilige taak wat
u voortaan lewer, vir al die mense van SA. 'n Mens sal moet leer om te
gee en gee en gee. Baie pragtige Kerk. Het baie van hulle geleer. Van
nou af sal 'n mens moet leer om nie die man of groep, maar die bal te
speel.
Wat baie belangrik is, is die ANC se standpunt dat daar nie geld is
nie. Daarom moet goedkoop oplossings gevind, evalueer en aangeheg word.
Indien Christus weer kom, wat gaan ons Hom antwoord, op die vraag - Wat
het jy met jou talente gedoen? Indien ons Hom kan wys, kan Hy ons
uitnooi - Kom saam met my Paradys toe. Probleme bestaan nie, net
geleendhede. Wanneer een eers raakgesien en hanteer is, kan daarop
verbeter en verbeter word. Om ‘n beter land vir almal te verseker. U
kan in die media verduidelik van hoe u oplossings in SA in werking
gestel is, om ‘n beter lewe vir almal te verseker. Die publiek kan
uitgenooi word om deel te neem aan hierdie proses, en met goedkoop
oplossings vorendag kom. Vergeet van uself - dink aan u land en al die
mense - die hele SA en Sadec.
Die ANC kan Dr de Bono se tegnieke gebruik om oplossings te evalueer.
Skielik raak die Hollanders erg bedrywig op die nuusgroep as hulle gewaande
morele meerderwaardigheid 'n bietjie in die spervuur kom, hmmmm?
Lyk my 'Ollanners hou van "openheid en eerlikheid" so lank dit net _hulle_
is wat dit beoefen? (Of terwyl die minderwaardige spesies van die mensdom
"oop en eerlik" slegs hul eie sondes bely!)
Lyk my die Hollandse huid is so dun as wat die Hollandse tong skerp is!
Jy skryf:
Charlie De Vos wrote in message ...
> Leendert wat zit jij nou altijd uit je nek te kletsen, alsof je het grootste
> verstand van Afrika bent.
van Afrika _en_ Europa, Charlie -
as mens sou oordeel aan die intellektuele vlak (met die lofwaardige
uitsondering hier en daar) van Europese bydraes tot hierdie nuusgroep :-)
Arthur ik ben het met je eens dat "Ollanners" neerbuigd klinkt, het was mij
ook al opgevallen. Maar aan de andere kant kan ik ook wel begrijpen dat er
soms irritatie is bij de Afrikaners, sommige Hollanders doen ook neerbuigend
over hun.
Ik stel voor dat wij (Hollanders) en Afrikaners elkaar met wederzijds
respect behandelen.
groetjes, jurgen
Arthur Hagen heeft geschreven in bericht
...
> Leendert van Oostrum schreef...
>> Hmmmm.......Myrte, Arthur, Charlie.......
>> Lyk my 'Ollanners hou van "openheid en eerlikheid" so lank dit net _hulle_
>> is wat dit beoefen?
>
> Leendert, je noemt hierboven twee Nederlanders (waarvan in ieder geval één
> 'n Hollander) en 'n Belg en direct daar achter aan maak je deze opmerking
> over Hollanders. Het lijkt me dat je nu toch de weg een beetje kwijt bent.
>
> Ik mengde me overigens eerder eigenlijk alleen maar in de discussie omdat ik
> me al een tijdje erger aan je ongenuanceerde uitspraken over Nederlanders
> (of Hollanders) in het algemeen ....... en om de één of andere reden ergert
> het me ook als je 'Ollanners schrijft. Ik kan niet helemaal verklaren
> waarom, maar het klinkt nogal neerbuigend.
>
> Arthur
>
We have a large stock of high-quality cassette courses in Afrikaans
available. The album consists of 6 cassetes and 5 accompanying books.
Ons beskik oor 'n groot voorraad van selfstudie kassettetaalkursusse van hoë
gehalte. Die album bestaan uit 6 kassette en 5 begeleidende boeke.
Contact:
Kontak:
World of Learning
pi...@icon.co.za
tel: (27 11) 880-3702 (in Johannesburg)
Ek het `n poslys oopgemaak waar ons lekker oor die huidige
omstandighede in SA kan gesels en saampraat.
Daan gaan nie kerke ens. gepraat word nie, maar lekker oor idees en
wat vorentoe voorlê.
Indien iemand belang sou stel om op die lys te kom, stuur my net `n
e-pos na rsa...@intekom.co.za en ek stuur vir jou `n uitnodiging om
gratis aan te sluit.
Dink nie julle maak mooi nie, mense. Julle praat nou politiek en ander ....
terwyl die opskrif bo na ABSA verwys. Kom terug tot die punt. as julle oor
ander kwessies in die land wil praat, maak dan 'n ander opskrif...
---kondor---
Frikkie Potgieter wrote in message ...
> Ek weet werklik nie hoekom almal so kla oor Afrikaans, petrolpryse ,
> alles, alles en nog meer alles nie.....
> Is dit dan nie wat almal wou gehad het nie....Nee, daar is van ons wat
> dit nie so wou hê nie, selfs swartes wat nou kla.....
> Wat gaan ons nou doen is die vraag.... Nee wat ons ploeter maar saam,
> ek het darem nog `n werk en `n huis.
>>
> en wat hierop volg vanuit vorige boodskappe......
"Wat weet jy van Kanada se probleme? Weet jy dat daar mense iswat
op mekaar skiet
in die Maritimes op die oomblik?"
Wat is jou punt? Dat Kanada ook probleme het? Alle plekke het
probleme, en almal weet dit.
Om die voorbeeld hierbo aan te vat: Hoeveel mense is dood in die
skietery? (Jy weet ook dat binne 'n dag of twee die FN
vistermanne 'n onderhandelde moratorium aangekondig het.)
Mens kry die idee jy probeer om SA se issues afmaak as niks deur
te sê: "daar is ook (soortgelyke) probleme in ander lande." En
daar is - maar die OMVANG van die probleme is die eintlike saak.
En daar sit jy die pot mis, Gloudina. Jy is of aspris, of jy het
tred verloor met SA en die omvang van sy probleme.
Om jou stelling in konteks te plaas: Kanada is 'n plek is met 1%
inflasie, omtrent 7% werkloosheid, met 'n per kapita inkomste van
C$30,000 per jaar (R125,000). Elke jaar in die laaste vyf jaar is
Kanada aangewys deur die VN as die beste land op aarde, op balans
van baie faktore, om in te woon. Belastingkoerse is relatief hoog
(die marginale koers in Alberta is 46%) maar dit is tree ook eers
in werking by C$62,000 (omtrent R250,000) en mens kry baie
daarvoor - soos mediese dienste en hoogs gesubisideerde onderwys,
tot op universiteitsvlak. Toe ek weg is uit SA was die marginale
koers baie soortgelyk, en het al by omtrent R70,000 in werking
getree. (Wat is dit nou?)
Die "native issues" in Kanada is minimaal in werklikheid. Ek sê
nie daar is nie belangrike dinge om reg te stel nie, maar nie
getalle is aan die regering se kant. (Daar bly meer mense in, sê
maar, Brandfort in die Vrystaat as in die hele Nunuvut wat so
fisies so groot soos SA is.) En daar is baie welaf, ekonomies
aktiewe mense in plekke soos Ontario en Alberta om daarvoor te
betaal.
Nee Doudie, laat mense hulle sê sê. Dit is net eenvoudig nie
geloofwaardig om voor te gee dat SA se probleme nie wesentlik is
net omdat dieselfde probleme (op 'n totaal ander skaal) ook in
plekke soos Kanada voorkom nie. Skaal en omvang is wat sosiale
probleme defenieer, nie die absolute voorkoms al dan nie.