Leendert skryf in een van die vorige gleuwe van sy kinders wat op Fort
Klapperkop aan 'n vasvra tussen twee spanne oor die ABO per heliograaf
deelgeneem het. As hulle morsekode gebruik het, was dit seker 'n langsame
proses. Daar is soveel makliker en vinniger kodes wat gebruik kan word.
Die algemeenste is dié wat deur die Amerikaners in die Jap. en Vietnam
krygsgevangenekampe ontwikkel is. Dit is so maklik dat 'n kind dit kan leer
en onthou - en kan dalk 'n lewe red. Ek weet nou nie of my blokkies in
verstaanbare vorm op u skerms sal verskyn nie en beskryf dit maar in
woorde.
Trek 'n vierkant wat uit 25 blokkies bestaan ( vyf rye dwars en vyf rye af).
Skryf nou die letters van die alfabet deur links bo in die eerste blokkie
dwars te begin. Daar is 26 letters in die ABC. Los K uit, want dieselfde
klank kan deur
die (Engelse) C verkry word. Voltooi die kolom deur die letters in gewone
leesorde neer te skryf ( d.w.s. van links na regs totdat die rytjie vol is
en dan begin jy weer met die F onder die A.) Nommer nou die kolomme deur
die syfers 1 tot 5
bo aan die eerste dwars ry neer te skryf. Doen dieselfde deur die af letters
te nommer. F gaan dus 'n syfer 2 langs hom geskryf hê. L gaan die syfer 3
langs hom hê, want ons het K uitgelaat.
Die af ry is die sleutelry. As jy dus die letter B wil gebruik, tik jy eers
een (dot) om te wys die letter wat jy wil spel, kom in ry 1 (af) voor.
Daarna tik jy twee dots om te wys dat jy die tweede letter in die eerste ry
wil aantoon. B = dot dot dot
Langer pouses tussen woorde word gebruik.
Krisjan pulls into a service station (not Total) in his battered
bakkie, clad in tattered khakis, velskoene, whiskers and ragged hat. He
hands the attendant the keys complete with a beautiful vierkleur flag:
Krisjan: "Goeie more. Maak vol met Super, asseblief."
Attendant: "How much?"
Krisjan: "Vol asseblief."
Attendant: "I only speak English!"
Krisjan: "No problem. Good day to you Sir. I currently feel a
profound desire to replenish the propellant of my motorised vehicle.
Therefore, I cordially request you to transfer, from your subterranean
reservoir, a sufficient quantity of combustible fluid of the highest octane
rating to fill the appropriate receptacle of the said means of perambulation
to the brim."
Attendant: "Hau?"
Krisjan: "Do you have a problem Sir? I thought you said you spoke English?"
Attendant: "English, That is not English!"
Krisjan: "My dear Sir, are you veritably attempting to insinuate
that you do not even recognise the language which you allege to be your
singular means of communication?"
Attendant: "Hau?"
Krisjan: "Let me attempt to elucidate in the most elementary
terms; your paltry grasp of English vernacular is frittering away the time
at my disposal or as I would put it in a civilised intelligible
language - Dit is so fokken duidelik soos daglig dat jy FOKOL van Engels
weet en jy mors my tyd. Verstaan jy nou?"
Attendant: "Ja Baas. Vol Baas? Afrikaans is beter Meneer"
>
> No, but I will "blatently" vote for the creation of a philosophy
> "heirarchy."That
> way the last outpost of Her Majesty's dominions wil drift off into the
> great blue yonder because of the overpopulation of lightweight gasbags.
>
You really do seem to have some sort of personality problem - more than
one would expect, even from a Canadian.
--
Peter H.M. Brooks
Vote for the creation of the uk.philosophy.* heirachy and encourage civilised
debate on usenet! For a form write to Alan Fleming a...@contract.co.uk
Julle ou groepie is nog steeds so pateties as altyd. God, Frikkie
Potgieter sit nog steeds en kla oor almal wat sy bleekskoon ras skade
aan doen (Kry 'n bottel Gripewater Frikkie. Dit is spesifiek vir
babatjies gemaak...) Die res van julle suig. Die selle ou verkrampte
siele wat bitter hard probeer liberaal wees terwyl julle nog nooit in
jul lewe kwaliteit tyd in 'n plakkerskamp deurgebring het nie. Fok
man, word wakker! Here jissis, daar's 'n regte lewe daar buite!
Sas
PS - leer 'n bietjie Netiket, en maak jul boodskappe skoon. Formaat
die goed behoorlik.
Cyber Sakkie wrote in message ...
> Aan my vriende wat nie die inflasie syfer vertrou nie!
>
> Almal wat nie die jongste inflasiesyfer kan of wil glo nie, kyk na die werklike
> of KERNINFLASIE syfer, dis 7.9% en dit reflekteer die werklikheid. Net die
> goewerment en joernaliste kyk enigsins na die 1.9%. Vir politici is dit 'n
> geval van "Kyk hoe goed is ons, ons het inflasie geklop." Vir joernaliste wat
> gewoonlik nie 'n idee het hoe om inflasie te spel nie en ook nie van beter weet
> nie, is dit goeie kopie wat hulle redakteurs gelukkig hou, want hulle moet
> immers hulle koerante probeer verkoop.
>
> INFLASIE IS 7.9% EN STAAN AL DIE AFGELOPE TWEE MAANDE DAAR!!
>
> Cyber Sakkie
>
>
> In article , "Krokkie" says...
>>
>> Die nuutste bog uit Suid-Afrika is dat die inflasie nou glo sy laagste punt
>> in 30 jaar bereik het nl.
>>
>> 1,9 %
>>
>> Nou dink nou oor die moontlikheid hiervan. Kak man.
>>
>> Wys jou net hoe die sysfers deur die nuwe AA's bereken word.
>>
>> Krokkie
>>
>
Francois de Wet wrote in message ...
> Gloudina,
>
> Ek wil nie hou wat my pas nie. Ek se alle geskiedenis is goed en dit moet
> bly, my punt is was dit nou regtigwaar nodig om al die goed te verander.
> Mens verander nie geskiedenis terwille van versoening nie.
>
> As SA i.e. sy vierkleur moes opgee terwille van versoening, hoekom kan die
> PAC nie sy hammer en sekel laat gaan nie.
>
> A change is as good as a holiday , maar nie as dit kom by geskiedenis nie.
>
> Francois
>
> @sympatico.ca wrote in message
> ...
>> Francois de Wet wrote:
>>
>>> Selfs die Voortrekker Monument staan nie meer in Voortrekker hoogte nie.
> En
>>> al die ou groot krokkedille en messteek gevalle se borsbeelde het
> verdwyn.
>>>
>>> En jy se die geskiedenis is altyd met ons.
>>>
>>> Geskiedenis is goed , maar dan moet jy alles behou en nie selektief wees
>>> nie.
>>>
>>
>> Die moeilikheid is dat jy selektief net wil hou wat vir jou pas
>> Al die dinge uit die verlede wat jou idee van jouself en jou groep
>> staaf. Maar daar is ook ander met 'n geskiedenis, en daar
>> moet kompromiste aangegaan word. Ek verwonder my nog
>> altyd oor die feit dat die naam "Vrystaat" behou is, en ook die
>> naam Bloemfontein. Toe ons die vorige High Commissioner
>> hier uitvra oor die dinge (hy kom van Mangaung af, die
>> swart area om Bloemfontein) toe lag hy en sê dat meeste
>> mense Bloemfontein al klaar Mangaung genoem het.
>> Terloops, ons het nou 'n SA High Commissioner met 'n
>> Franse naam.
>>
>> Gloudina
>>
>
Ek sien al klaar hoe lag ek myself 'n papie vir 'n toeris wat Mangaung
probeer uitspreek.
Wie is die nuwe HC van SA in Kanada ?
Francois
@sympatico.ca wrote in message
...
> Die moeilikheid is dat jy selektief net wil hou wat vir jou pas
> Al die dinge uit die verlede wat jou idee van jouself en jou groep
> staaf. Maar daar is ook ander met 'n geskiedenis, en daar
> moet kompromiste aangegaan word. Ek verwonder my nog
> altyd oor die feit dat die naam "Vrystaat" behou is, en ook die
> naam Bloemfontein. Toe ons die vorige High Commissioner
> hier uitvra oor die dinge (hy kom van Mangaung af, die
> swart area om Bloemfontein) toe lag hy en sê dat meeste
> mense Bloemfontein al klaar Mangaung genoem het.
> Terloops, ons het nou 'n SA High Commissioner met 'n
> Franse naam.
>
> Gloudina
>
Kees Klok - Aan de Merwede. Poezie. Uitgave: Kodikas, 40p. ingenaaid
hfl. 17,95. ISBN 90 80 5036 1 4.
Vijfde bundel van dichter, historicus en vertaler Kees Klok. Bevat werk
geschreven tussen 1992-1999 dat grotendeels eerder verscheen in diverse
Vlaamse en Nederlandse tijdschriften, waaronder Kruispunt, Maatstaf,
Ballustrada, Lava en Meander.
Bestellen: Via de boekhandel of rechtsreeks via bovenstaand e-mail adres
(excl. verzendkosten).
Recensie: Zie Meanderkrant op Zondag, 3 oktober 1999.
Ek weet dis gemeen om so gou te oordeel, maar my eerste indruk van die
nuwe (later) Pasella-TV-program is dat dit sy warmte prysgegee het.
Die omroepers is weliswaar meer "cool", meer glamorous en alles, maar
die warm opregtheid wat Coenie en kie se aanbieding gekenmerk het, is
prysgegee ter wille van die nuwe, verveelde, wêreldwyse aanbieding à
la "Geraas". Die gedagte wat by my opgekom het, is miskien 'pretensie'
- as jy byvoorbeeld nie minstens in die een of ander Oosterse
meditasie/ dans/ vegtegniek belangstel nie, is jy nie "in" nie.
Ons hoef mos nie iets te bewys nie.
Miskien was ek net vaak. Ek belowe om hulle nog 'n kans te gee.