In Woensdag (27 Okt.) se "Die Volksblad" skryf Riana Scheepers in die
rubriek
Stop van Myne onder die opskrif " 'n Boek reis ver...." van verhale en
legendes waar die hoofrol deur 'n boek gespeel word. (Beskikbaar op Die
Volksblad se Webwerf). Ek het hierdie stukkie aangrypend gevind omdat dit so
'n groot deel van die psige van die mens openbaar. Ons leef in 'n hardekwas
wêreld waar die darwinisme bepaal dat die fikses en die sterkes die botoon
sal voer - maar wie is die sterkstes?
Sy vertel kortliks van die soldaat wat altyd sy sakbybeltjie met hom
saamgedra het. "Toe die koeël wat sy naam gedra het, hom tref, sterf hy nie.
Die loodpunt wat sy hart moes deurboor, het in die blaaie van die Bybeltjie
vasgeslaan". Sy vertel voorts van die Joodse vrou wat minute voordat sy op
'n treintrok gelaai is op pad na Auschwitch, lukraak 'n bladsy uit 'n boek
geskeur het en aan haar liggaam versteek het. In die kamp het sy verhale
rondom elke woord op daardie bladsy geweef en so die gedoemdes bemoedig. In
die kerngedeelte van haar verhaal volg 'n reisverhaaltjie - die van 'n
meisie wat in Suid-Afrika nie kon werk kry nie en toe besluit het om in
China te gaan reis. In haar rugsak was 'n bundel Afrikaanse kortverhale.
Moeg en honger het sy by 'n plekkie opgedaag met skaars genoeg geld in haar
sak om vir 'n kommetjie sop te betaal. Toe die groot eensaamheid haar
oorval, het sy die bundel uitgehaal en saggies daaruit begin lees. Die
mandaryne het stil geword om haar en beduie dat sy harder moet lees.
"Die stil Chinese het nader aan haar geskuif en begin luister na die musiek
van Afrikaans ..... die mense het hulle koppe gekantel, en geluister.
Stadig, baie stadig, het die klanke van ons wye en droewe land vir hulle
begin sin maak.
Hulle het geluister na verhale van die land en sy mense, na verhale van
liefde en geboorte en doodgaan. .... Vanuit die niet het 'n kommetjie soep
langs haar verskyn, en 'n stukkie brood." Sy sluit met:"Vergewe my, maar dit
is die mooiste verhaal oor 'n boek wat ek nog ooit gehoor het, want die boek
waarmee die meisie gereis het, was my boek, 'Dulle Griet'." Ek gaan
vanoggend nog vir ons mooi bibliotekaresse vra om hierdie boek te soek -
want jy gaan lekker lees aan hom.
En dit bring my by 'n ander boek-verhaal. Eintlik twee verhale uit die
Tweede Vryheidsoorlog. Daar is die een van Breaker Morant, die digter. Hy is
deur die Britte gefusilleer nadat hy daaraan skuldig bevind was dat hy
Boeregesinne vermoor het. Die Aussies het 'n fliek oor hom gemaak en dit was
so 'n jaar of wat gelede op ons TV gebeeldsend. Die verhaal wat ek wil
oorvertel is van Piet Schuil, 'n jong Nederlander uit Bunschoten (gebore op
13 Setember 1887 in Nijversdal). Die volledige verhaal verskyn in Historia,
jaargang 22, No.1, Mei 1977 uit die pen van Dr. C. de Jong.
Piet was 'n Geskiedenisonderwyser te Rietvlei naby Rustenburg. Hy was ook 'n
digter maar sy gekrifte het verlore geraak (glo iewers weggesteek in 'n
trommeltjie). Die outeur vermeld dat Piet, wat onder genl. Koos de la Rey
aan boerekant geveg het, blykbaar 'n beter onderwyser as soldaat was.
Terloops, Piet Schuil se verhaal is aangeteken deur sy vriend en
oorlogsmaat, 'n Noor genaamd Nielsen in 'n boek met die titel "Blandt boerne
i fred og krig" (Onder die Boere in vrede en oorlog). Piet is op 1 Oktober
1901 gevange geneem ná 'n aanval op die Britse kamp te Moedwil. Hierdie
aanval het plaasgevind op 30 September onder bevel van Veldkornet Koos van
Heerden. Piet en Nielsen het saam 'n tent gedeel en mekaar goed leer ken.
Die verhaal van Piet se gevangeneming is volgens Nielsen die volgende: Piet
het hom ..." meegedeel dat sy perd in die verwarring van die vorige dag
weggehardloop het. Omdat hy dit te voet nie kon maak nie, het hy op 'n groot
plat klip aan die Selonsrivier gaan sit, 'n wit doek aan sy geweerloop
gebind en die loop omhoog gesteek. Die Britte het hom gewaar en hy is
gevang." "In die Britse kamp is hy voor 'n krygshof gedaag en het twee
soldate onder eed getuig dat hy op hulle geskiet het toe hulle hom nader.
Die teenspraak van Piet en 'n burger wat digby hom gevang is, is deur die
hof verwerp. Nielsen het gevra om vir Piet te getuig, maar sy versoek is ook
van die hand gewys. Later op die dag van 1 Oktober is Piet uit die tent na
'n vierkant geneem waar 'n offisier 'n verklaring voorgelees het. Piet het
'n Bybel gevra en daaruit begin lees."
Een uur voor sonsopkoms (2 Okt.) is Piet gewek. 'n Britse predikant,
eerwaarde Saunders, het 'n kort gesprek met Piet gehad en daarna is Piet 400
meter verder na sy graf geneem. 'n Offisier het Piet gevra om op 'n stoel te
gaan sit en of hy brandewyn en 'n blinddoek wou hê, maar Piet het dit van
die hand gewys. "U is 'n dapper man" het die offisier gesê. Die soldate van
die vuurpeloton het agt meter van Piet stelling ingeneem. Hy het hulle
gegroet met die woorde:"Skiet raak!"
'n Interessantheid blyk uit die vertelling. Piet het met sy rug na die
soldate gekeer gesit. Dit rym nie met normale prosedure nie!.
Terwyl hy wag, lees Piet uit sy Bybel. "Die skote knal en hy val languit op
sy rug terwyl flarde van die Bybel omhoog vlieg. Hy roggel nog en 'n sersant
skiet 'n rewolwerkoeël in sy kop." Nou, ja. Oordeel maar self. Nielsen is
ook ter dood veroordeel omdat hy op 'n gewonde soldaat sou geskiet het. Dit
is aan hom gestel dat hy 'n opskorting van sy vonnis sou kry as hy 'n
National Scout word.
Sy antwoord is indirek aangeteken: "Verontwaardig het die Noor gevra of hy
in 'n moordenaarshol of in gevangeneskap by 'n beskaafde nasie beland het en
het geweier." Sy vonnis is later deur die Britse hoofkwartier in Pretoria
ter syde gestel en is hy as gewone krygsgevangene na Bermuda gestuur.
As ek eendag my seiljag koop (..al is dit net 'n kleintjie) sal sy groot
naam
"Die Piet Schuil" wees.
Sela
ns. Vir een of ander rede word al die "threads" nie by my afgelaai nie. Wees
so gaaf en "forward" ook aan my E-adres. Dankie.
Wil graag almal wat hier lees, bydrae, asook die anoniemes gelukwens
vir die drievoudige super super ondersteuning aan ons Paradys. :)))
Veral wat bereik is sover, asook vir die toekoms. :) Hiermee word daar
drievoudig komplimenteer vir die super diens wat gelewer word aan al
die Pilare van ons Paradys. :) Hierdie super bydrae maak lewe in die
Nuwe Suid Afrika 'n plesier om in te leef. :) Veral die ondersteuning
tydens die Urine Terapie bespreking - dit was voor 6 September gepos.
En nog baie meer. :) Byvoortbaat baie dankie. Dit word inniglik wardeer.
Behou geloof, hoop en liefde. Onthou U oomblik het aangebreek om
eksponensieel te groei. Verstaan enige advies hier word gegee in die
gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik
net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.
Stel voor U kyk na die volgende Numerologiese Berekenings. En kyk of U
sien wat ek sien.
6/9/1966 - 666 - Verwoerd se moord
9/9/1999 - 999 - Urine Terapie is bekend in die Nuwe Suid Afrika.
666 is 999 omgekeer. Sien dit nou eers raak. Die HNP het laat weet voor
die Eerste Demokratiese Verkiesing die situasie kan omgekeer word. Dit
is d.m.v. 'n New Ager - wil dit dubbeld weer beklemtoon - d.m.v. 'n
New Ager - gedoen.
Die feit van die saak is, hy aanbid God in enige plek van aanbidding -
Tempel, Kerk, Meditasie groep, saam met Hindoes, Boeddhiste, in 'n
Moskee, ens. Enige plek. Een God, enige godsdiens. Word ook deur Spirit
Guides ondersteun.
Wat vandag aanskou word, is die resultaat van 'n besluit wat geneem is
toe hy 21 jaar oud was. Om die Nuwe Suid Afrika vandag te help na 'n
beter toekoms. Het dit stilgehou al die tyd. En het die politiek
dopgehou terwyl hy in die New Age ontwikkel het. Die New Age pad is
begin toe hy 20 jaar oud was. Wat julle vandag aanskou, is die
resultaat daarvan. Die HNP het net die fondament gebou. Die New Age die
mure en vensters, en Shri Sathya Sai Baba het die dak opgesit. Wie dink
nou nog hy is regs?
Die Academy of Future Science, het 'n slagspreuk:
Kodoish Kodoish Kodoish Adonai 'Tsebayoth. Dit moet 12, 24 of 36 keer
herhaal word.
Bg. vers se begin letters is KKKAT. Die vers is die drie Heilige Name
van God - Kodoish, Kodoish, Kodoish.
In Numerologie is die K se waarde 11. KKK = 11 + 11 + 11 = 33. 3+3 = 6.
6 omgekeer is 9.
KKK is 6 of 9.
KKK A-T: Sien julle wat ek sien?
Doelgerigte persone kan enigiets bereik. :)
Word ‘n magiese pilaar en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.
Een vir almal en Almal vir een. :)
Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Onbaatsugtige
diens waarborg die beste geluk. :)
Gelukige Pilare is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste van
'n veranderende situasie kan maak. :)))
Pilare wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en Planeet,
en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)
P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
Aan NSA: Wil graag alle Pilare van ons Paradys, in alle vlakke,
insluitend Bestuurs en Regerings Pilare gelukwens vir die drie voudige
super sukses wat bereik is tot en met vandag, asook besluite vir die
toekoms. :) Hiermee word daar drievoudig komplimenteer vir die super
diens wat gelewer word aan die Nuwe Suid Afrika. :))) Hierdie super
bydrae maak lewe in die Nuwe Suid Afrika 'n plesier om in te leef. :)
In al die aspekte van ons samelewing vandag - daar is te veel om op te
noem. :) Die positiewiteit, vrede en voorspoed wat vandag in ons land
heers, is te danke aan U almal. :))) Byvoortbaat baie dankie. Dit word
inniglik wardeer.
Asook ons Ouboet - die VSA. :))) D.m.v. van God en die VSA se
ondersteuning, is ons vandag waar ons is. Ons getroue Ouboet ondersteun
ons Paradys deur dik en dun. Verlaging in medisyne, veral vir hiv+ /
vigs maak 'n groot verskil. Besef dit.
Aan die VSA: Wil graag alle Pilare in die VSA, in alle vlakke,
insluitend Bestuurs en alle Regerings vlakke gelukwens vir die drie
maal drie super sukses wat bereik is sover in die VSA, asook vir die
toekoms. :) Hiermee word drie maal drie voudig komplimenteer vir die
super diens wat gelewer word aan Pilare en Paradyse regoor die Planeet.
:))))) Hierdie super bydrae maak lewe in die VSA en Planeet 'n plesier
om in te leef. Daar is talryke voorbeelde. Sal maar net 'n paar opnoem
- Rekenaars, Internet, Demokratiese Verkiesings in die Nuwe Suid Afrika
glad verloop het, Invoere, Uitvoere, ens. Kan 'n mens ooit stop? Alles
te danke aan Ouboet - die VSA. :))) Byvoorbaat baie dankie. U
ondersteuning aan die Planeet word inniglik wardeer. U kan op
ondersteuning van Pilare in die Nuwe Suid Afrika staat maak. :)))
'n Saak wat baie na aan die hart raak is die wegbeweeg van 'n liberale
stelsel, in die VSA. Dit is kommer wekkend.
'n Apologie so groot soos die planeet self word aan alle Pilare in die
VSA en Planeet aangeteken vir enige dade wat deur my toedoen veroorsaak
het dat U seergemaak is, a.g.v. enige iets wat bygedra is a.g.v. my
toedoen. Vergewe my asb.
That was then. This is now.
Behou geloof, hoop en liefde, Ouboet. Onthou U oomblik het aangebreek
om eksponensieel te groei. Verstaan enige advies hier word gegee in die
gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik
net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.
Om die VSA te help om 'n liberale stelsel te bly, word voorgestel die
Media gryp hierdie geleendheid aan. Hierdie is 'n unieke geleendheid
vir die Media in SA, veral TV en Radio, om positiewe materiaal oor die
Nuwe SA te produseer, wat alle groepe wyd en syd in die Nuwe SA dek,
oor hulle lewenswyses in die Nuwe SA. En wat hulle dink. Hierdie is 'n
geleendheid vir die Media om Dollars vir hulle produksies te kan
verdien. Asook om die Nuwe SA se beeld internasionaal te bevorder.
Video produksies kan vertaal word ook in alle ander tale, vir die res
van die Planeet.
Die VSA, asook alle ander lande kan ook hulle media stuur na die Nuwe
SA stuur, en dieselfde doen.
Help die VSA eerste - hulle het dit die meeste nodig. Bemark die Nuwe
SA - wen-wen beide kante toe. :))) Verbeterde buitelandse beeld lei tot
meer toerisme. Help die VSA eerste asb. Groot Asb. Hulle het ons hulp
dringend nodig.
Bemark gerus die volgende feite:
Geskiedenis - VSA en NSA -
Seevaders op pad na Verre Ooste
Omtrent saam uit Europa - Katolieke en Protestante
VSA - beweeg van Oos na Wes
NSA - Suid na Noord
NSA het eerste slawehandel verban
Beide in konflik met Brittanje
Beide het Brittanje in WW1 / WW2 ondersteun
NSA - diegene van Euoropese afkoms nog altyd 'n klein groep
VSA wil na Suide beweeg - Meksiko
NSA wil na Noorde beweeg - Sadec
Ander feite -
Verstaan die Blankes, as 'n mens nog hierdie term kan gebruik, bestaan
slegs uit 9 % van die bevolking. Vandag is daar vrede in die Nuwe Suid
Afrika. Wapen geweld is min. Linkses is rustig. Regses is rustig. Die
Liberales is rustig. Gebruikersware is volop beskikbaar. Die land gaan
aan. Rugby lewer resultate op wat nog geglo moet word. Inniglik baie
dankie vir diegene wat daarvoor verantwoordelik is. Sal die belofte
nakom.
Diegene van Europese afkoms was nog altyd 'n klein groep gewees. Wapen
opneem wat nog altyd die uiterste laaste keuse. En 200 jaar later is
ons nog hier. :))) Meer gelukkig as tevore. :)))
Vandag lewe ons in vrede, voorspoed en rustigheid. Drievoudig dankie,
super super media - fantastiese wonderlike werk ! :))))
In die Nuwe Suid Afrika word probleme as oplossings gesien, en daaraan
gewerk om al die Pilare te bevoordeel.
hiv+ / vigs geniet 'n baie belangrike prioriteit. Baie dankie Madiba,
vir U super vriendelikheid, super leierskap en super manier om 'n saak
op te los - laat daaroor gepraat word. :)))) Dit word baie wardeer.
:))) Ook baie dankie aan U Vrou, President Mbeki en die hele ANC. :)))
Sal vir U opstaan - aanhoudend. Dit is fantastiese plesier. :))))
Toerisme is aan die groei. En alles gaan goed. :)))
Reik 'n warm hand van vriendskap uit aan die VSA - besoek die Nuwe Suid
Afrika gerus. Pilare van die Nuwe Suid Afrika, vertel van U vriende in
die VSA van die Nuwe Suid Afrika. Ouboet het ons hulp dringend nodig.
In die Nuwe Suid Afrika is daar 'n multi-kulturele, multi-godsdienstige
liberale samelewing geskep, waar groepe saam lewe in vrede, na
oplossings soek, en probeer mekaar bereik d.m.v. godsdiens, kultuur,
sport, ens. Baie aspekte van die samelewing sinkroniseer pragtig.
Die resultate kan asemrowend wees. :))) Die Media kan Pilare in die VSA
oorreed om na die Nuwe Suid Afrika te kyk. :))) Die NSA se beeld kan in
die VSA opgebou word. :)))) Die nuwe model, van verantwoordelikheid en
mede-verantwoordelikheid werk baie beter. Hier kan Pilare President
J.F. Kennedy se visie aanskou. En terugkeer na 'n liberale samelewing,
d.m.v. JFK se visie vir die toekoms. JFK se visie is pragtig. Dit is in
die Nuwe Suid Afrika alreeds implementeer - hiv+ / vigs is die eerste
van baie aanbevelings. Nogmaals baie dankie daarvoor.
Moet die VSA laat weet U toerisme en kliente diens is uitstekend. Het
'n paar jaar gelede Aspects of Love in Broadway gesien. Drie rye van
voor gesit. Die orkes gesien. Opgekyk en die akteurs gesien. Gedink dit
is super fantasties. :))) Gedink dit was die beste nog op die Planeet.
In die wolke gewees. En later Les Miz gesien. :))))) Wel, Les Miz neem
'n mens na die sterre toe. Dit is drievoudig super fantasties. Daar is
so baie om op te noem. Wie kan Shamu vergeet? Orlando, Florida, die New
Age beweging, Berkeley Holistiese Gesondheid Sentrum, konferensies,
Vegas, San Fran, Los Angeles, New Orleans, daar is so baie. En mense
komplimenteer mekaar die hele tyd. :))) Dit laat 'n mens verstaan
hoekom die VSA 'n suksesvolle land is.
Asook al die skrywers wat mense motiveer. Don Gray, Deepak Chopra,
Anthony Robbins, Tom Peters om maar 'n paar te noem. Asook die Rolprent
Media. Het soveel Imax flieks gesien as moontlik. Dit is uitstekende
werk.
Pilare van die Nuwe Suid Afrika - help die VSA asseblief. Hulle het dit
brood nodig.
Doelgerigte Pilare bereik enigiets wat hulle wil. Word 'n magiese
Pilaar en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar almal gelukkig is
en bevry is van pyn en leiding.
Een vir almal en Almal vir een. :) Staan op vir die reg om te lewe
asof dit die laaste maal is wat U daardie geleendheid gegun word. :)
Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Onbaatsugtige
diens waarborg die beste geluk. :)
Gelukige Pilare is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste van
'n veranderende situasie kan maak. :)))
Pilare wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en Planeet,
en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)
Paradyse wat mekaar ondersteun, oorleef saam. :) VSA en NSA saam vir 'n
beter toekoms. :))))
Pilare van Paradyse, en Paradyse wat mekaar Presterend ondersteun, skep
Planetere Vrede, Vryheid en Voorspoed, - hulle verdien om eendag
Porches te kan Parkeer. :)))
Extreme of fortune are true wisdom's test, And he's most men wise, who
bears them best. Help Ouboet asseblief.
P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
Professor Wycliff Ogupu van Accra in Ghana, skryf die volgende:
Before leaving your lovely country to return to my native Ghana, I would
like to pen some warnings about the enthusiasm I have noted here about your
president's promotion of what he calls the " African Renaissance."
The word "renaissance" presuppose a "naissance" ( ie. a "birth" in French)
before there can be a "rebirth" or renaissance. As an African I love my
continent but, as a professor of history, it is hard for me to agree that
we have ever had our "naissance" or "birth".
I think Mbeki should speak of an African birth now becoming possible but
only because, at the bottom end of the 20th century, we Africans have begun
at last to realise the importance of the impact of European culture,
science, language and liberty upon our ways.
The North Europeans absorbed the same sort of shocks when they were
conquered by the Imperium Romaman - so much so, that the European
universities used Latin as the language of instruction well beyond their
renaissance!
We Africans hate to admit hard and unpalatable facts: before colonialism,
sub-Saharan Africa did not use the wheel; we had no written language or
writing, we had nothing more than myths about the universe and the stars;
our medicine was primitive and often noxious ( like placing cowdung on the
umbellicus); to this day I hear people in Gugulethu speaking of snakes in
their stomachs causing illness; our buildings ( with remarkable exceptions,
such as Napumbukwe) we built only for nomadic habitation. No: our
"naissance" or birth, a long and painful gestation, came with the European
colonisers to whom we should be grateful.
Think if we had been subjected to the Arabs, who have always ( and still do
in Sudan) treated us as fodder for the practise of slavery - they took four
to five times more Africans than the Europeans.
Think if we had been ruled by the Chinese, who have nothing but contempt
and ugly hate for us - I have experienced at first hand the overt and
unblushing racism of the Chinese at Peking University no.2, when only riots
by black students in the 1970s brought us better treatment. We were called
"monkeys" and "devils", which are bad insults in China.
No, we should be glad that Europe will bear us into the 21st century.
Despite everything, and through much cruelty from that quarter, we have
been left with the administration ethic that the Romans left the Gauls (
and don't water down your Roman-Dutch heritage) and a sense of justice
which St. Paul could have used against his Roman torturers.
But think if we had continued to rule ourselves. Our backwardness in the
20th century would have beggard description.
Think of the short period since Mbeki gave renaissance a high profile:
civil war and mercenaries in Sierra Leone; complete takeover of Congo by
General Kabila; genocide in Rwanda and Burundi; riots and anti-gay policies
in Zimbabwe; the improsonment of ex-President Kaunda; throats of thousands
slit in Algeria; overthrow of Brazzaville-Congo government by Colonel
Sassou-Nguesso.
Hardly a renaissance, I would say.
One event is consistent with my view. Anjouan, in the Comores, seperated
from the Islamic Republic of the Comores and asked reincorporation into
France as a "Territoye d'Outremer".
Too late I'm afraid: Europe doesn't want us that much anymore. At least my
French African colleagues still think of Paris as their second capital.
Our birth has still to come, let alone our rebirth.
I believe, as did Kwame Nkrumah, that "when colonialism is placed on the
scales, it will trip them in our favour".
I hope you will publish this warning so that your readers do not become
over-expectant of a new euphoria in our continent.
Ek is nie seker wat die song se naam is nie ,maar die Band is "Plexx"
Dit is die vyfde song op 'n cd genaamd "serious beats".
Asseblief mail my as jy die mp3 het of van 'n saait weet waar jy dit kan kry
.
Dankie
Ek is nie seker wat die song se naam is nie ,maar die Band is "Plexx"
Dit is die vyfde song op 'n cd genaamd "serious beats".
Asseblief mail my as jy die mp3 het of van 'n saait weet waar jy dit kan kry
.
Dankie