Wil graag die hele Rusland en Satelliet State drievoudig gelukwens vir
die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. :) Hiermee
word daar drievoudig komplimenteer vir die super diens wat U lewer aan
die Pilare van U Paradys, asook die Planeet. :) Hierdie super bydrae
maak lewe in die Nuwe Suid Afrika asook die Planeet 'n plesier om in te
leef. :)
Veral die lang, intensiewe opleiding en ondersteuning aan lede van die
ANC en Comrades, om apartheid te vernietig. Insluitend die beskerming
van Pilare van ons Paradys, die Nuwe Suid Afrika, wanneer hulle U land
besoek het - Uitvoerende Pilare asook atlete, wat aan sport byeenkomste
in U land deelgeneem het . :)
En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
'n Apologie so groot soos die planeet self word hier aangeteken vir
enige dade wat deur my toedoen veroorsaak het dat U seergemaak is,
a.g.v. enige iets wat bygedra is. That was then. This is now.
Op 'n persoonlike vlak, wil die reisiger graag Russiese Pilare in die
Nuwe Suid Afrika bedank dat hulle my besigheid hier gehelp het. Asook
Russiese Pilare in Maleisie en Thailand wat gesorg het dat my vakansie
daar ‘n reuse sukses was. :) Byvoorbaat baie dankie. :) Dit word
inniglik waardeer. :)
Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)
Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)
Super eerlike doel orienteerde Pilare bereik enigiets wat hulle wil. :)
Word ‘n magiese Pilaar en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)
Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)
Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit U laaste geleendheid sal wees. :)
Gelukige Pilare is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste van
'n veranderende situasie kan maak. :)
Pilare wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en Planeet,
en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)
My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Pilare van
U Paradys, en elders op die Planeet, met Prag, Praal en Passie
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)
P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
Wil graag alle Pilare van die Globale Elite, asook die Koningklike
familie drievoudig gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover,
asook vir die toekoms. :) Hiermee word daar drievoudig komplimenteer
vir die super diens wat U lewer aan Pilare van ons Planeet. :) Hierdie
super bydrae maak lewe op die Planeet 'n plesier om in te leef. :)
Veral die super ondersteunende manier hoe Lande op die Planeet bestuur
word, in die Mynwese, Industrie, Finansies, Rekenaars, Internet,
Inligting, Invoere / Uitvoere, Effekte Beurs, die NSA te ondersteun met
die ruimte program, asook om satelliete in die ruimte in te stuur. :)))
En nog baie meer. :)
Veral vir die ondertekening van verdedigings kontrakte, saam met
Israel, deur wapens te verskaf aan Indie. Asook die ondertekening van
vededigings kontrakte om wapens aan Lande regoor die Planeet te
verskaf, om die belange van die Globale Elite te beskerm, asook te sorg
dat die mags balans op die Planeet in ewewig bly. :) Byvoorbaat baie
dankie. Dit word inniglik waardeer.
Verstaan Pilare van ons Militere Industrie is hoogs Intelligent. Onthou
SA was die eerste land wat Uraan verryk het. Dit het die ruimte program
in die VSA 'n geweldige hupstoot gegee, deur 'n man na die maan te
stuur. 'n Klein land het 'n groot land ondersteun - 'n klein tree vir
die mens, 'n groot sprong vir die mensdom. 'n Klein tree vir Suid
Afrika - 'n Groot tree vir die Planeet. Verstaan ons Militere Industrie
is gereed, gewillig en bevoeg om U belange beter te dien. :)))
Wil graag David Icke drievoudig gelukwens vir die navorsing wat gedoen
is i.v.m. die struktuur van die Globale Elite, die Koningklike familie
en hulle oorsprong, en tegnieke hoe om vrese te oorkom. En nog baie
meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
'n Saak wat na aan die hart raak is, en bitter pynigend is, is dat daar
na uiters belangrike Pilare van die Globale Elite as 'reptiele' verwys
word.
'n Apologie so groot soos die planeet self word hier aangeteken vir
enige dade wat deur my toedoen veroorsaak het dat U seergemaak is,
a.g.v. enige iets wat bygedra is. That was then. This is now.
Behou geloof, hoop en liefde. Onthou U oomblik het aangebreek om die
feite eksponensieel te verstaan. Verstaan enige advies hier word gegee
in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te
gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.
Sal lesers aanraai om na die 'reptiele' konsep in die positiewe manier
te verstaan. Diegene wat genot vind om te oorleef, veral op
multi-nasionale vlakke, het die 'reptiele' gedeelte van hulle brein
hoogs ontwikkel. Veral om te oorleef as 'n Globale Gemeenskap. Dit moet
nogal moeilik wees. Dit kan gedoen word.
In 'n lesing het Icke genoem hy het langs ex-President Jimmy Carter
gesit. Is lg. ook 'n reptiel ? Is Icke 'n reptiel ? Wanneer 'n mens
langs 'n 'reptiel' sit, maak dit eweskielik van 'n mens 'n 'reptiel' ?
Icke behoort 'n lys van 'reptiele' te maak, asook lys van
'nie-reptiele', en homself op een van die lyste aanmeld. Die feit van
die saak is daar kan net een lys wees - mense.
Wanneer 'n mens eendag by Vrymesselaars aansluit, of CFR, Trilaterale
Kommissie, ens. word 'n mens dan eweskielik 'n reptiel, of was 'n mens
nog altyd een gewees ?
Glo Icke in re-inkarnasie ? Mense het die reg om hulle bewussyn uit te
druk soos hulle wil. Re-inkarneer 'reptiele' in 'nie-reptiele', en
andersom ? Meng hulle mekaar se 'bloed' ? Is 'reptiele' net sleg ? Is
daar goeie 'reptiele' ook ? Kan reptiele beide goed en sleg wees ? Meer
navorsing asb.
Kan bg. vrae ooit beantwoord word, met genoegsame wetenskaplike bewyse
? Dit bewys die feit dat baie waardevolle Uitvoerende Pilare van die
Planeet, vanuit verskillende volkere, 'reptiele' genoem kan word.
Die feit van die saak is, om hierdie diens aan die Nuwe Suid Afrika,
asook die Planeet as 'n geheel te dien, sou baie makliker gewees het
indien 'n mens 'n Vrymesselaar gewees het. 'n Voorsprong sou dit beslit
gewees het, om 'n diens aan alle Pilare van die Planeet, die Globale
Elite, Icke ingesluit. Indien re-inkarnasie moontlik sou wees, sou 'n
mens in die volgende lewe gekies het om 'n Vrymesselaar te wees, sodat
hierdie werk op die Planeet kon voortgesit word.
Suksesvolle mense is diegene wat in beheer van hulle lewe is. Hulle is
in beheer faktore wat hulle lewe affekteer. Hulle stimuleer andere se
energie vlakke, deur hulle te kompimenteer. Hoe meer energie hulle gee,
hoe meer ontvang hulle energie om te kan gee. Hulle laat energie toe om
aanhoudend deur hulle te vloei. As gevolg hiervan, ontstaan 'n
wedersyds voordelige en ondersteunende wen-wen situasie, wat voordelig
is vir alle partye en oorvloed verseker.
Maak you lewe vol en oorvloedig met die nuwe, deur die oue te verwyder
en daardeur plek te maak vir vernuwing.
David Icke het die Nuwe Suid Afrika al twee keer besoek. Danksy die
talle Organisasies van die Global Elite, is die NSA vandag 'n
veel-party, veel-rassige demokrasie. Icke behoort dit te besef.
Die reisiger het genesing en ondersteuning van 'n Vrymesselaars vriend
ontvang, wat werksaam is in die Verdedigings bedryf. Hierdie
fantastiese ondersteuning het daartoe meegehelp dat hierdie dokument
ontwikkel is. :)
Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)
Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)
Super eerlike doel orienteerde Pilare bereik enigiets wat hulle wil. :)
Word ‘n magiese Pilaar en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)
Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)
Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit U laaste geleendheid sal wees. :)
Gelukige Pilare is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste van
'n veranderende situasie kan maak. :)
Pilare wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en Planeet,
en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)
My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Pilare van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag, Praal en Passie
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)
P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
Wil graag die KGB drievoudig gelukwens vir die super sukses wat bereik
is sover, asook vir die toekoms. :) Hiermee word daar drievoudig
komplimenteer vir die super diens wat U lewer aan die Pilare van ons
Paradys, asook Pilare van ons Planeet. :) Hierdie super bydrae maak
lewe in die Nuwe Suid Afrika asook die Planeet 'n plesier om in te
leef. :) Veral vir die beskerming verleen wanneer Uitvoerende lede van
die ANC U land besoek het. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie.
Dit word inniglik waardeer.
'n Saak wat na aan die hart raak, en baie pynlik is, is die feit dat
hierdie pragtige Organisasie valslik beskuldig word.
'n Apologie so groot soos die planeet self word hier aangeteken vir
enige dade wat deur my toedoen veroorsaak het dat U seergemaak is,
a.g.v. enige iets wat bygedra is. That was then. This is now.
Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om lig
op die onderwerp te laat skyn. Verstaan enige advies hier word gegee in
die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te
gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.
Het ‘n vermoede daar is 'n Organisasie, wat met dieselfde naam en
baniere funksioneer, wat verantwoordelik is vir hierdie dade, en
daarmee U valslik beskuldig. 'n Uitnodiging word gereik aan enigiemand,
wat aan die Hof enige wettiglike aanvaarbare bewyse lewer, wat kan
bewys die KGB is skuldig.
Is deur die Gode ingelig dat U Suid Afrika gehelp het om te beweeg na
'n multi-kulturele demokrasie. Asook om te verseker dat die Nuwe Suid
Afrika vandag die voorbeeld van vrede vir die res van die wereld is.
Dit is die feitlike bewys vir die hele Planeet van
mede-verantwoordelikheid. Hierdie bydrae in die verlede asook die hede
word hoogstens waardeer. :)))
Wil graag hartlike dank uitspreek dat U die Nuwe Suid Afrika sover
ondersteun het, asook vir die toekoms. :) U voortdurende ondersteuning
word hoogs waardeer om te sorg dat die Nuwe Suid Afrika 'n
multi-kulturele demokrasie kan bly. :)))
Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)
Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)
Super eerlike doel orienteerde Pilare bereik enigiets wat hulle wil. :)
Word ‘n magiese Pilaar en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)
Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)
Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit U laaste geleendheid sal wees. :)
Gelukige Pilare is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste van
'n veranderende situasie kan maak. :)
Pilare wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en Planeet,
en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)
My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Pilare van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)
P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
In article , "R.van Tonder"
wrote:
> Wat se hulle van ons nuwe wapen wet????
> Die diuwel in die kinder BYBEL!!!
Lees gerus Daniel, en Nebukadneser se droom - van die rots en die voete
van klei en yster. 'n Pastoor het in 'n preek onlangs verduidelik die
rots is Christus wat die beeld verpletter. Stem jy saam met hierdie
interpretasie ?
Een gratis abonnement op de e-maileditie van de Meanderkrant kun je
aanvragen door een e-mail te sturen aan majo...@oudenaarden.nl met
als inhoud: subscribe meander-l (het laatste teken is de letter l).