Wil graag die Farmaseutiese en FMCG Industrie, insluitend alle
Inbringers, in die geheel, asook Procter & Gamble drievoudig gelukwens
en bedank vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die
toekoms. :) Hiermee word daar drievoudig komplimenteer vir die super
volhoudende diens wat gelewer word aan al die Pilare van ons Paradys.
:) Hierdie super bydrae maak lewe in die Nuwe Suid Afrika 'n plesier om
in te leef. :) Veral produkte en middels wat Pilare in ons Paradys
gesond maak, asook goed voel en mooi laat lyk. Byvoorbaat baie dankie,
veral vir die groot verskeidenheid van keuse. :) Dit word inniglik
wardeer. Vanuit die diepte van ons harte. :)
Wil graag ook 'n Nuwe Suid Afrika hand van warm vriendskap en
verwelkoming, asook hoogs waardering uitreik aan P&G, soos wat hulle al
tuis genoem word, uitreik. Byvoorbaat baie dankie. Veral vir die Always
produkte reeks, asook die Old Spice naskeer middel. Moet erken, dit is
een van my gunstelinge. :) Wil graag meer van P&G se produkte se
advertensies in die Media wil sien, veral die advertensie op TV van die
man met die branderplank, indien dit nog beskikbaar is. P&G se super
bydrae maak die lewe in die Nuwe SA 'n plesier om in te leef.
Byvoorbaat baie dankie, veral vir die volop beskikbaarheid vandag. :)
Dit word inniglik wardeer.
'n Saak wat na aan die hart raak, is dat P&G 'n groot Organisasie
oorsee is, verteenwoordigend in meer as 140 lande, meer produkte
verskaf as in die Nuwe Suid Afrika. U verdienste in die NSA behoort
baie beter te kan vertoon.
'n Apologie so groot soos die planeet self word aan P&G aangeteken vir
enige dade wat deur my toedoen veroorsaak het dat hulle seergemaak is,
a.g.v. enige iets wat bygedra is a.g.v. my toedoen.
Vergewe my asb. That was then. This is now.
Behou geloof, hoop en liefde. Onthou U oomblik het aangebreek om
eksponensieel te groei. Verstaan enige advies hier word gegee in die
gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik
net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.
Daar bestaan diegene wat P&G Sataniste noem. Enige persoon of instansie
wat P&G laster, laster die uwe in die eerste persoon. P&G se bydrae aan
all die Pilare van die Paradys, op alle vlakke, is uiters noodsaaklik
en hoogs waardevol. Die aanvallers is baie jaloers op die effektiewe
besigheids beleid en handelswyse, wat sorg dat P&G vinnig 'n voorloper
word in die Industrie. 'n Mens hoop dit word onmiddelik gestaak. Sal
vir P&G in die Media uitkyk vir enige kwaadaardige berigte teenoor U,
en U verdedig, wanneer genoeg inligting ingesamel is. Van nou af geld
die beginsel van verantwoordelikheid eerste, dan
mede-verantwoordelikheid. Elton John - It’s no sacrafice - Dit sal 'n
plesier wees. Die pou is die voël met die duisend oë van die Gode.
Beskerm Engele verskaf partykeer klassifiseerde inligting, asook
rigting op die pad vorentoe.
Diegene wat in die Astrale vlakke rondbeweeg, veral die laer vlakke,
word partykeer Sataniste genoem. Partykeer word daar in die Astrale
vlakke sonder beskerming rondbeweeg, en onverwagte dinge gebeur. Sal
diegene aanbeveel om beskermings tegnieke aan te wend, bv. Die Onse
Vader. Sal diegene aanraai om 'n groep te soek wat by hulle smaak
aanpas, gereelde bywonings te hou, en van die groep te leer. Dit is
beter om eerste advies in te win, en die spel se reels te leer. Dit is
baie belangrik.
Wil graag P&G bedank vir die tweede myl wat hulle loop, om produkte en
middels te verskaf aan die Pilare van ons Paradys. Asook om onbewerkte
materiale regoor die Planeet te soek en in te voer, wanneer dit benodig
word, en Inbringers buite voorraad is. Asook om produkte in te voer, en
dit later plaaslik te vervaardig.
Wil graag die Farmaseutiese en FMCG gemeenskappe, asook Inbringers
aanbeveel, om samespekings met P&G te voer, en hulle adviseer hoe
besigheid in die NSA funksioneer, in die nie alreeds gedoen is nie. Sal
P&G adviseer om na die advies te luister, soos wat in die verlede
gedoen is. Daar word verstaan P&G was in Europa blootgestel aan
negatiewe propaganda oor SA in die verlede. Teen spyte hiervan het P&G
na die NSA gekom. Dit word hoogtens waardeer.
Sal voorstel dat dit baie belangrik is dat P&G ondersteun word. Wees
regverdig teenoor P&G. Pen verbruikers markte saam af, indien dit nie
alreeds gedoen is nie. Daar is altyd genoeg vir Firmas se benodighede.
Sal die Industrie aanraai om te beweeg van kompetisie na sur-petisie,
aldus Dr. de Bono se definisie. Dit beteken Firmas ondersteun mekaar
tegelykertyd, en 'n wen-wen situasie ontstaan. Bg. verwag 'n klein
belegging, en die resultate kan asemrowend wees - bo die verwagtinge
van die wildste drome. Nuwe spelers wat in ons Paradys produktief
aanpas, sal 'n positiewe indruk aan die Buiteland vertoon - dat nuwe
beleggers ondersteun sal word, en dat hulle touwys gemaak sal word
wanneer hulle hier arriveer.
Ons Paradys sal Buitelandse Beleggers aantrek, benodig om
werksgeleendhede hier te skep vir almal. Wanneer 'n geneesmiddel vir
hiv+ / vigs na 2002 ontdek word, sal die markte verbasend groei. Sadek
lewer ook uitstekende vooruitsigte, alreeds deur sommige aangegryp.
Sal ook aanraai om alle ooreenkomste op skrif neer te laat, om
verwagtinge te definieer, asook tekortkominge, en helderheid op te
klaar. Dit is uiters belangrik. Los alle probleme saam op. En die
toekoms sal pragtiger en rooskleuriger daarna uitsien in die NSA, Sadek
en Planeet. Laat 'n mens dink, ne?
NSA is die kort termyn doelwit, Sadek medium en die Planeet die
langtermyn doelwit. Laat ruimte toe vir veranderende omstandighede.
Namate vertorue in mekaar en in die markte groei. Helpmekaar.
Beweeg stadig. Die tog van 'n duisend myl begin met een stap - die
regte stap. Verander die eerste stap todat die regte doelwit bereik is.
P&G, hoe besig is U skakelbord? Dit is hoog tyd om die volwaardige
skakel van die NSA Industrieële ketting te word.
Ontvanglikheid en 'n oop gemoed is die geheim van sukses. Vrese dui die
pad van groei aan. Bemeester vrese, en groei eksponensieel. Dink
verantwoordelikheid eerste, daarna mede-verantwoordelikheid. Lees geruk
Deepak Chopra se boek - The Seven Spiritual Laws of Success. Magiese
dinge gebeur wanneer die wette toegepas word. Wat benodig word, word
ontvang - die regte oomblik, die regte hoeveelheid en die regte
kwaliteit. Dit werk so vinning, dit is opspraakwekkend.
Een dag, plaaslike FMCG Firmas, wanneer die Media U vra - hoe het U dit
reggekry - om internasionaal te funksioneer - kan U glimlag en antwoord
- deur inklusief te dink. Dit is hoe. Die Nuwe Suid Afrika metode. :)))
Wil graag van hieride geleendheid gebruik maak om Madiba, sy Gade, die
ANC, en President van die Nuwe Suid Afrika Thabo Mbeki, hartlik bedank
vir die verskaffing van gratis hiv+ / vigs medisyne aan Pilare in
hospitale. Dit word inniglik waardeer. :))) Die Politieke Party wat
Internet TV aan kiesers belowe in Oktober 1998 behoort al die pad
ondersteun te word. :))) Wil ook graag die Industrie bedank vir die
volgehoue verskaffing van medisyne, asook om die infra-struktuur wat
dit verskaf, in stand te hou. :)
NB. Druk gerus die hiv+ / vigs in hoofletters - dit beklemtoon die
prioriteit daarvan, al word dit hier in klein letters gedruk.
Wil graag die hele Industrie in die NSA hartlik uitnooi om 'n hegter
verhouding met die Regering d.m.v. verantwoordelikheid en
mede-verantwoordelikheid te beoefen, deur saam te werk oor Beleid
aangaande die Industrie. Het in die verlede op onafhanklike wyse
meegedoen, en die resultate is asemrowend. :)))
Doel orienteerde Pilare bereik enigiets wat hulle wil. :) Word ‘n
magiese Pilaar en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar almal
gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.
Een vir almal en Almal vir een. :)
Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Onbaatsugtige
diens waarborg die beste geluk. :)
Gelukige Pilare is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste van
'n veranderende situasie kan maak. :)))
Pilare wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en Planeet,
en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)
Firmas wat mekaar ondersteun, vlieg saam. :)))
Presteer deur Populere Parfuum en Farmaseutiese Produkte Plesierig te
Produseer vir al die Pilare van ons Paradys, asook elders op die
Planeet, Profytvol en Paraat. :)))
P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
Meander http://meander.italics.net , een van de grootste sites met
Nederlandstalige literatuur, heeft de afgelopen 4 jaar een behoorlijke
naam opgebouwd op internet. Het succes van deze proza- en poëziekrant
(rond de 2500 bezoekers per maand!) vraagt om uitbreiding. Op veler
verzoek opent daarom op 1 januari 2000 een nieuwe rubriek: REFLECTIE.
Die rubriek zal gewijd zijn aan de combinatie van FOTOGRAFIE en
DICHTKUNST. De opzet is vrij simpel: Om de 2 maanden wordt er een
nieuw thema bekend gemaakt waarvoor zowel amateurs, beginnende als
gevorderde fotografen hun fotowerk in kunnen sturen. En omdat we bij
Meander op 1 januari 2000 de eerste winnende foto(s) online willen
hebben, maken we nu alvast het thema voor de eerste periode bekend:
"ONTLADING".
Uiteraard komt de winnende foto 2 maanden online te staan, maar er is
nog meer: Van de vele dichters die Meander bezoeken, wordt gevraagd
om - met de winnende foto als inspiratiebron- een gedicht op hetzelfde
thema te maken. Uiteindelijk zal van de winnende foto in combinatie
met het winnende gedicht een ansichtkaart worden gemaakt die bezoekers
per
e-mail kunnen versturen (momenteel worden er bij Meander maandelijks
zo'n 300 ecards verstuurd).
Reden genoeg om mee te doen, lijkt ons zo. Stuur uw foto's (maximaal
2) met als thema "ontlading" voor 20 december a.s. als attachment bij
een e-mail naar refl...@meander.italics.net
Vermeld in die e-mail:
- het thema (deze keer dus "ontlading")
- je echte naam
- je geboortejaar
- eventueel het pseudoniem waaronder je de foto wilt publiceren.
Hallo almal daar in Suid-Afrika. Ek wil julle om 'n guns vra ! Het
iemand daar die film fiela se kind op video staan of weet van iemand wat
hom het? Ek bly nou in Nederland en ek het die film verloor toe ek hierna
toe getrek het.. ek wil hom so graag weer hê!! Kan iemand hom vir my
stuur als ek jou daar voor betaal of iets anders stuur!
Baie Dankie
Soms gee die eenvoudige dinge soveel plesier! Ek loop die
volgende raak:
"Swiftly down the footpath
comes tripping Mabalel
and gaily sounds the song she sings
to the rhythm of her tinkling ankle rings"
Die onbekende outeur het nie sy vertaling voltooi nie! Tog wonder
ek of Marais nie die oorspronklike uit sy moedertaal (Eng.) in Afr.
oorgeklank/vertaal het nie? Gewoonlik het vertalings nie dieselfde
aanklank as die oorspronklike nie, maar lees (luister!!) net na hierdie
vertaling van Jan Celliers se "Dis al" -
THAT'S ALL:
Gold,
blue:
veld,
sky;
and one bird wheeling lonely, high -
that's all.
An exile comes back
from over the sea;
a grave in the grass,
a tear breaking free;
that's all.
(Guy Butler) .. en dan dink ons die nuwe ouens is goed!
----- Original Message -----
From: Sean Clarke
Newsgroups: rec.sport.rugby.union
Sent: Friday, October 29, 1999 9:59 AM
Subject: Re: American Translations II
> Ken Wallis (ke...@empower.aust.com) wrote:
> : Bernard Michael Kirzner wrote
>
>
>
> : >2) And while you're at it, what does "vrystaat" mean? Sounds like
> : >freestate, but why would you cheer on your team with that?
>
>
> : Dunno, (Orange) Free State maybe? [its a province (correct terminology?) of
> : the Republic of South Africa. IIRC the 'Free' referred to the Boers
> : declaring independence from British Rule over South Africa]
>
> Not sure, from my limited Dutch, vrij means yes free and staat can mean
> State as in realm, state as in condition so I guess you could make several
> interpretations from that. Thirdly, I guess it could mean something
> extra in Afrikaans.
>
> Zo, mees(of de Afrikaanse jongens!) kan je een beetje vertalen doen??
>
----- Original Message -----
From: Bernard Michael Kirzner
Newsgroups: rec.sport.rugby.union
Sent: Friday, October 29, 1999 2:10 AM
Subject: American Translations II
> 1) What does the word "chuff" mean?
>
> I saw an article in Rugby World about Bobby Skinstad quoting him (in
> reference to being able to play now after his knee injury), "Right now
> I'm just really chuffed to be here."
>
> Clearly, it means something like, happy or relieved, but the only
> definition in my American dictionary for chuff was "A rude and
> insensitive person."
>
>
> 2) And while you're at it, what does "vrystaat" mean? Sounds like
> freestate, but why would you cheer on your team with that?
>
On Fri, 29 Oct 1999 09:59:57 +0200, "Ron McGregor" wrote:
|
|stefan wrote
|
|>, "Alwyn Van Rooyen" wrote:
|
|> > what "insights" do you refer to here stephan? have you ever taken
time
|> > out of your day to try and speak to these Township dwellers?
|>
|> I did when I visited Soweto. Furthermore quite a few of my good
friends
|> grew up in Soweto or other townships and many still have relatives
and
|> ties there. They can in many ways provide a better insight than the
|> posters here, a large majority of whom I assume have never lived in
these
|> conditions.
|
|It is interesting to note that many foreign observers have been to the
|townships and therefore had the opportunity to mingle with the average
black
|South African on his own turf.
|
|White South Africans, on the other hand, don't go to the townships. We
are
|not tourists in our own land, so we tend to regard the townships the
same
|way as Americans would view the downmarket suburbs of New York, Chicago
or
|Detroit. Why go there?
|
|However, white South Africans, on a regular basis, get to experience
|something that foreign visitors do not. Our homes and cars are
regularly
|burgled. I personally do not know a single white South African who has
|never had something stolen, almost certainly by a black South African.
|
|This is inevitably going to create two differing perceptions. Stefan,
as an
|American, comes here and meets the black South Africans who are just
plain
|folks. But he doesn't have a house or a car here, so he doesn't
encounter
|the guys who break and enter.
|
|White South Africans, on the other hand, have almost zero experience of
the
|blacks who are just plain folks, but altogether too much experience of
the
|guys who break and enter.
|
|Inevitably, white South Africans judge the blacks, on the whole, as a
bunch
|of guys who break and enter. The outside world, on the other hand,
judges
|them as just plain folks, and can't understand why SA whites are so
|anti-black.
|
|It has been noticed that whites who move from foreign countries to take
up
|residence here in SA very often move from the one viewpoint to the
other
|after they have lived here for a while!!
|
|Some, like the Canadian Consul, request transfers, and I believe that
he
|accepted Beirut, on the grounds that he and his family would be safer
there
|than in Johannesburg!!
|
|It would be a good idea for foreigners to realise that white South
Africans
|do get, for their very high taxes, the dubious privilege of living in
the
|most crime ridden community in the world.
|
|But it would be an even better idea for white South Africans to bear in
mind
|that the black criminals, ubiquitous as they may seem, ARE a minority,
and
|the majority of SA blacks are just plain folks.
|
|We won't ever be able to bridge the divides as long as SA whites
believe
|that SA blacks are inherently dishonest.
|
|As long as that belief is around, SA blacks will believe, with some
|justification, that SA whites are inherently racist.
|
|PS participants who do not understand the word "ubiquitous" may obtain
a
|definition from me upon proof of payment of a reasonable donation to
either
|Boys Town or the fund to save the Cape Town Philharmonic Orchestra!!
Ek sit so paar dae terug in London en kuier met my boet en sy
Britse meisie - sy is besig om afrikaans te leer.
Sy vra my toe oor "jy" en "jou" - wanneer die een, wanneer die
ander.
Ek kom toe vorendag met die ooglopende - mens gebruik "jou" vir
die "posessive" - soos in "ons ry met jou kar" ens. ("Jou" =
"Your".) Maar vra sy: hoekom sê mens 'hoe gaan dit met jou'
of as mens iemand wil skel 'jou vark' (of 'apartheidsvark' as jy
wil!).
Daar begin ek toe vasbrand met my St 10 grammatika - ek neem aan
dit het iets te doen met die objektiewe en subjektiewe vorm.
Ek is volgende week weer daar - het iemand vir my 'n beter
verduideliking?
Het ANV is de Internationaal Algemeen-Nederlandse vereniging die opkomt voor
de belangen van de Nederlandse taal en cultuur. De vereniging bestaat sinds
1894.
Een kerntaak van het ANV is het behoud van het Nederlands als officiële taal
binnen de Europese Unie en al haar organen. Ook steunt het ANV het onderwijs
in de Nederlandse taal en cultuur aan buitenlandse onderwijsinstellingen.
Het ANV vormt het maatschappelijk draagvlak voor de Nederlandse Taalunie,
het gemeenschappelijk Nederlands-Vlaamse overheidsorgaan ter bevordering van
de Nederlandse taal en letteren.
Het waarom van het ANV
Is het nodig dat wij voor de Nederlandse taal en cultuur opkomen? Jazeker.
Taal en cultuur vormen immers een belangrijk onderdeel van ons bestaan. Om
dezelfde reden voeren ook de ons omringende Duitse, Franse en Engelse
cultuurgemeenschappen een actief cultuurbeleid. Nederland en Vlaanderen
kunnen daarbij, als zij hun eigen identiteit in stand willen houden, niet
achterblijven.
Wordt de Nederlandse taal en cultuur dan bedreigd?
Jazeker. Door de steeds verdergaande integratie op allerlei terrein wordt de
invloed van andere culturen op de Nederlandse cultuur steeds groter. Op
zichzelf is dit niet erg. Culturele kruisbestuiving is een verrijking voor
alle culturen.
Maar het ken alleen een verrijking zijn als de eigen cultuur stevig
verankerd is binnen Europa, daar een eigen plaats inneemt en zo een bijdrage
levert aan het cultureel veelzijdige Europa. Door meer aandacht te schenken
aan goed onderwijs in de Nederlandse taal en de gemeenschappelijke
geschiedenis en aardrijkskunde van de Nederlanden, kan deze bijdrage vorm
krijgen.
Nederland en Vlaanderen moeten de handen ineen slaan om te zorgen voor het
behoud en de ontplooiing van de eigen culturele identiteit. Een verdergaande
samenwerking op economisch, cultureel en misschien op langere termijn ook
politiek gebied, ken daaraan bijdragen.
Een zelfbewuste thuisbasis is het beste uitgangspunt voor ontplooiing.
Internationalisering mag geen eenrichtingverkeer worden. Het ANV bepleit den
ook het onderhouden van bijzondere banden met gebieden waar de Nederlanden
cultuurhistorisch een rol spelen, zoals de ons omringende grensgebieden,
Suriname, de Antillen, Aruba, Indonesië, Zuid-Afrika en Namibië.
Vanuit dit gezichtspunt benadert het ANV politici, bewindslieden, media en
de wetenschap.
De vereniging
Het ANV is een ledenvereniging met afdelingen in Nederland, Vlaanderen, de
Antillen en Zuid-Afrika. Het ANV geeft het algemeen-nederlands opinie- en
informatieblad Neerlandia uit met artikelen over de Nederlandse cultuur en
het taal- en cultuurbeleid. De leden krijgen dit tweemaandelijkse blad
automatisch toegezonden.
Het ANV beheert enkele fondsen waaruit projecten en prijzen gefinancierd
worden. Het literatuurproject bijvoorbeeld, stelt jonge schrijvers en
dichters in staat hun werk voor het eerst in drukvorm te laten verschijnen.
Verder worden jaarlijks de ANV-Visserneerlandiaprijzen voor muziek, welzijn
en cultuur, toneel en persoonlijke verdiensten uitgereikt en wordt de
mediaprijs toegekend. Een bijzonder hoogleraar in de Cultuur der Nederlanden
wordt door het ANV in staat gesteld wetenschappelijk onderzoek te verrichten
en universitair onderwijs te geven met betrekking tot de nationale en
internationale positie van de Nederlandse taal en cultuur.
Het ANV richt zich verder door middel van studiebijeenkomsten, nota's en
brieven tot bewindslieden, politici en tot de bestuurlijke en
onderwijswereld om het voeren van een actief binnen - en buitenlands taal-
en cultuurbeleid te bepleiten.
Uw bijdrage
U kunt het ANV steunen door:
lid te worden van het ANV
een abonnement te nemen op Neerlandia
een geldelijke bijdrage of legaat
Nadere inlichtingen zijn te verkrijgen op de volgende adressen:
ANV-Verbondskantoor Nederland
Jan van Nassaustraat 109
2596 BS DEN HAAG-NL
Telefoon:
(0)70-3245514
(0)70-3280483
Fax:
(0)70-3246186
e-post : anv...@cistron.nl