Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

geld soos bossies

Sa., 03 November 2001 15:39

Financiële feiten over koningshuis.

Zoals onze prins al eens aan gaf, "het koningshuis is een moderns
bedrijf ".

Inderdaad, alleen jammer dat dit bedrijf, ons koningshuis, miljoenen
guldens per jaar kost, alwaar naar mijn bescheiden mening niks voor
terug krijgen.

Op basis van de Grondwet (artikel 40) en de Wet Financieel Statuut van
het Koninklijk Huis (Wet van 22 november 1972 en van 2 juli 1980; Stb.
701 en Stb. 380) ontvangen de Koningin, Prins Claus, Prins
Willem-Alexander (die officieel de titel Prins van Oranje voert),
Prinses Juliana en Prins Bernhard jaarlijks een uitkering van het
Rijk. De uitkering van het Rijk is geïndexeerd en bestaat uit een deel
voor de dekking van personeelskosten, een deel voor de dekking van
kosten die aan de uitoefening van de functie zijn verbonden en een
inkomensdeel.


Voor 2001 zijn de uitkeringen als volgt begroot:

De Koningin
f. 7.876.000 = € 3.574.000

Prins Claus
f. 1.571.000 = € 713.000

De Prins van Oranje
f. 1.880.000 = € 853.000

Prinsses Juliana
f. 2.126.000 = € 965.000

Prins Bernhard
f. 1.291.000 = € 586.000

Totaal
f. 14.744.000 = € 6.690.535


Voor 2002 zijn de uitkeringen als volgt begroot:

De Koningin
f. 8.369.000 = € 3.797.687

Prins Claus
f. 1.676.065 = € 760.083

De Prins van Oranje
f. 2.000.000 = € 907.561

Prinsses Juliana
f. 2.269.999 = € 1.030.081

Prins Bernhard
f. 1.373.999 = € 623.494

Maxima
f. 1.617.000 = € 733.762

Totaal
f.17.306.063 = € 7.853.149


Na de huwelijksvoltrekking in februari 2002 zal de echtgenote van
Prins Willem-Alexander in aanmerking komen voor een uitkering, die in
2002 over 11 maanden zal worden uitgekeerd. De andere leden van het
Koninklijk Huis ontvangen geen uitkering van het Rijk.

De andere leden van het Koninklijk Huis ontvangen geen uitkering van
het Rijk

Wat verdient de Koningin?
De Koningin ontvangt jaarlijks van het Rijk een netto-inkomen van ƒ
1,471 miljoen. Daarnaast ontvangt de Koningin een netto-vergoeding ter
bestrijding van personele en materiële kosten voortvloeiende uit de
Koninklijke functie. Personele kosten omvatten onder meer staf- en
huispersoneel. Materiële kosten omvatten onder meer uitgaven voor het
Koninklijk Huisarchief, kantoor- en andere operationele kosten.

Deze bedragen zijn (begroting 2001):
Personele kosten: ƒ 2,899 miljoen
Materiële kosten: ƒ 3,506 miljoen

Betaalt de Koningin belasting?
Het inkomen dat de Koningin voor de uitoefening van haar functie
ontvangt van het Rijk is een netto-inkomen en dus niet belastbaar.
Evenzo zijn de vergoedingen ter bestrijding van personele en materiële
kosten voortvloeiende uit de Koninklijke functie onbelast. Voor het
overige is de Koningin net als iedere Nederlander belastingplichtig.
Zo betaalt de Koningin ook gewoon belasting over haar privé-vermogen.

Wat kost het Koninklijk Huis?
Vijf leden van het Koninklijk Huis krijgen van het Rijk een uitkering.
Behalve de Koningin zijn dat Prins Claus, Prins Willem-Alexander,
Prinses Juliana en Prins Bernhard. Voor het jaar 2001 is dat een
totaal bedrag van ƒ 14,744 miljoen. Daarnaast kan de Koningin kosten
declareren die zij maakt voor de uitoefening van haar functie als
staatshoofd, zoals bijvoorbeeld de bedrijfsvoeringkosten van de Dienst
Koninklijk Huis. In de begroting 2001 is hiervoor een bedrag van ƒ
37,360 miljoen opgenomen. Kosten voor de beveiliging vallen hier
buiten.

Koeitjies & kalfies | 14 kommentare

Nuus 3/11

Sa., 03 November 2001 09:27

Die NNP is glo weer terug na vierkant een - waar hulle was voordat die
liegery, slegpratery, oorlopery en hofaansoeke begin het.
Dinge kan mos nooit weer dieselfde wees nie - sommige mense gaan wel in die
politieke wildernis beland as gevolg van hierdie debakel.
Soos die Gautengers kan sien - die Kapenaars laat nie sommer aan hulle
straatname verander nie:))

Die "Wêreld" braaikampioenskap is hierdie naweek in Century City aan die
gang. Spanne van die VSA ( Texas, California, Kentucky en Tennessee),
België, Duitsland, Frankryk, Estonia, Switzerland, Rusland, Namibië en Suid
Afrika neem deel.
Ek wonder waar is die Australiërs?

Die Bundu Bashing BBQ Boffin span van SA het die ander spanne gister, na die
openingseremonie, vergas op 'n koedoe-drol verspoeg-oefening. Dit is glo
goed vir vegetariërs, en is kolesterol-vry.
Moet nou nie die neus optrek nie - die mense gebruik alkohol saam met die
drolle:)))

Annette

Nuus | 13 kommentare

Burger Wynfees

Sa., 03 November 2001 06:17

Hierdie jaar van 6 - 9 November by Canal Walk.
Ek sal maar die nodige opoffering vir die groep doen en soveel as moontlik
gaan proe, en dan 'n watertand verslag skryf.:))
Gister en vandag wynproe by die Tuinesentrum.
Nuwe wyn wat ek nog moet proe is Audacia- glo tussen Stellenbosch en
Somerset Wes.
Wat my al klaar die harnas ingejaag het, is dat selfs hul pamflet net in
Engels is.
Klaar besluit - Audacia gaan nie vandag geproe word nie.

Dus mense - ek sê nou hier - as ek gaan wynproe en die mense kan nie met my
Afrikaans praat nie, of hulle het nie eers 'n pamflet in Afrikaans nie - ek
sal eintlik 'n Afrikaanse brosjure verkies- dan gaan ek nie hulle wyne proe
nie.
Annette

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Ek hoor glo

Sa., 03 November 2001 06:04

Dat die kinders wat deesdae na London gaan vir werk nou vind dat werk
skielik baie skaars is. Ek weet van drie kinders wat nou al 'n maand lank
daar werk soek.
Annette

Koeitjies & kalfies | 11 kommentare

Van die Net gegaps 2

Sa., 03 November 2001 03:11

Hierie een moet in Ingils wees

This guy comes to the ticket counter at the Milwaukee station, wanting
to buy a ticket to Pittsburg. The blonde behind the counter has
boobies that skrik vir niks and a low cut dress to show it all. The
guy, being a bit skaam and also easily influenced and not a good
speaker stumbles, "Lady I would like a picket to Tittsburg". He
immediately realises the mistake and sort of runs away highly
embarassed.

Outside he meets a mate of his and tells him the story.

"Oh," says the mate, "that's nothing, only a Freudian slip, or a slip
of the tongue. It happens to all of us. Why, only last Saturday me and
the wife were sitting on the patio having a quiet brunch. What I
wanted to say to her was 'Darling, please pass me the sugar', and do
you know what it came out as? You spoiled my life you f------ bitch."

Humor & grappe | 9 kommentare

Don-Kies

Vr., 02 November 2001 17:45

Wouter, ek vra jou nou reguit. Is jy die Pompdonkie?
Ek WEET jy sal eerlik antwoord.
Gloudina

~~~~~~~~~~

Ek het jou mos al gesê, Gloudina. Die pompdonkie se naam
is nie Wouter nie en Wouter is ook nie die pompdonkie nie.

En ek aanvaar hom as 'n lid van die nuusgroep. Hel, hier is spoke,
'n reisiger, sweetpea, pop, lou, muise, renoster, kekkelbek en
selfs 'n kinky ene ook. O ja, plus 'n plaasvark en 'n paar erger
varke ook. Hoekom dan nie ook 'n pompdonkie nie?

Wouter
The world is filled with willing people, some
willing to work and the others willing to let them.

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Annette, help asseblief

Vr., 02 November 2001 17:39

Ek weet nou amper alles van die Afrikaanse kombuis :-)
Ek weet ook wat mieliepap is, maar nie hoe ek dit maak nie!!

Is mieliepap en polenta dieselfde??

Asseblief geef vir my die resep van julle mieliepap en veskillende diktes
:-))

Gr.Rico

Kos & resepte | 16 kommentare

Hoi Hessie, dis hoipolloi.

Vr., 02 November 2001 14:53

Tant Hessie van die hoi polloi.

Wouter
Hoi Hessie, dis hoipolloi, hoor. Hoipolloi.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: YO YO'S FOR MONKEYS

Vr., 02 November 2001 11:12

People like you should be hung out to dry... In public.

Moenie hierdie ou 'n hit gee op sy site nie...
___________________________________________________
"boogerman"
> IN A WORLD THAT HAS FORGOTTEN LAUGHTER AND SILLINESS
> Spread my word and I will reward yee!!!
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Piriet/Don/Kies

Vr., 02 November 2001 11:11

Gloudina
vat hy die Afrikaanse woordeboek en slaan "kies" na om te sien
of hulle nie vir hom 'n Engelse alternatief kon gee nie. En jou
waarlik: behalwe die Engelse "cheek" vir kies, is 'n ander
betekenis van "kies" ook "pyrites." Ek dink nie ek het al
ooit van so 'n woord vir "fool's gold" gehoor nie.
Is daar ander mense wat hierdie betekenis van "kies" ken?

Wouter
Ja, ek het lank terug daarmee kennis gemaak. Kies in
dié betekenis is 'n mineraalsout of -erts, ek is nie presies
seker nie. Jy kry koperkies, ysterkies, magneetkies, ens.

Swaelkies is piriet. (Ek het nageslaan)
Dit het niks te doen met die swaeltjies wat 'n somer
kan maak nie. Ook nie met pompdon-kies nie....

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Bladsye (1834): [ «    834  835  836  837  838  839  840  841  842  843  844  845  846  847  848  849    »]
Tyd nou: Do. Apr. 30 03:14:53 UTC 2026