Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

ABSA en Afrikaans

Ma., 08 Julie 2002 12:53

Vanoggend moes ek, vir die soveelste keer, van 'n ABSA-amptenaar verneem dat
hulle nie noodwendig Afrikaans praat nie, want, Engels is die
"internasionale" taal. Ook, wat sou gebeur as 'n persoon aandring om in Zulu
behartig te word. Die bankamptenaar is 'n Afrikaans-spekende - nogal in
Pretoria. Ek raak gatvol vir ABSA en sy kastig Afrikaans wees.
Wie ken indounas by ABSA by wie ek kan kersopsteek?
Waarom is ek nog by ABSA wonder ek...

Ekonomie & geldsake | 2 kommentare

Nog nuus 8/7 re AU

Ma., 08 Julie 2002 07:46

Volgens Sunday Times wil Pahad en sy trawante oor niks anders praat as die
paartie nie, en
toe een joernalis vra :
Can the Ministers please deal with matters of substance, such as discussions
during the meeting of the council ministers and about the proposed organs of
the AU, het Pahad baie eerlik geantwoord:
Sorry to disappoint you, but none of us deal with substance

Wonderlik, is dit nie?:)))
Annette

Nuus | 0 kommentare

"Die Berge" deur A.V. de Boer-Lange

Ma., 08 Julie 2002 06:41

Die Berge,
Oe, Oe, Oe, die liewe Berge!
My hart sing vir die blou Berge,
en skree soos 'n bobejaan.

Die Berge,
Oo, Oo, Oo, die liewe Berge!
My voete stamp al harde en harde,
en skree 'ka-plok, ka-plok'!

Die Berge,
So blou ens, ens, ens......
Die Berge, Die wind, die Kinders,
My Hart, My Tant my Oom,
My Ma, my Pa en moonie vergeet die Ou Plaas!
.. en al daai sort dinge!!

Bla - Bla - Bla - ens.....

Deur A.V. de Boer-Lange 1956

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Nog nuus 8/7

Ma., 08 Julie 2002 06:14

Die staat het miljoene geskenk aan die Vissers om Afrika se Eie
Anti-Vigsmiddel, Virodene, te ontwikkel.
Dit is al heel aan die begin deur kenners in die veld as toksies en nie 'n
geskikte middel uitgewys, maar Onse Prez het besluit Virodene of Niks.
Die Vissers het nog geld nodig om verdere toetse te doen.

Die Nuwe Afrika Unie se stigtingsvergadering in Durbs is bietjie chaoties.
Geen verslaggewer kan erens uitkom om uit te vind wat die ou lot probeer
doen of sê nie - 2 dae namekaar is by nuuskonferensies, gelei deur Pahad,
slegs gehamer op die mate van kunstenaars wat sou optree by die fees.
Senegal se sokkerspan sal ook kom, maar nie teen Bafana Bafana speel nie,
omdat ons, as die gasheerland, nie wil verloor nie.

Andile Nkuhlu, hoofdirekteur in die dept van Public Enterprises ( ek het nie
eers geweet daar is so 'n dept nie) was R55000 betaal deur Zama Resources
Corp om die staatsbosbou tender te wen.
Hy beweer hy ken glad nie die persoon aan die Hoof van Zama, Mcebisi Mlonzi
nie, alhoewel selfoonrekords toon dat hy sedert November en Februarie Mlonzi
120 keer geskakel het.
Hy het glo nie eers vir Mlonzi na sy troue genooi nie, en Mlonzi beweer daar
was 'n klein foutjie toe die R15000 wat hy vir die troue betal het uit Zama
se rekening ipv sy persoonlike rekening gekom het.

Nkuhlu sou seker skotvry tussen al hierdie geliegery afgekom het, maar
ongelukkig het hy vergeet om die R55 000 te verklaar wat so sonder sy
medewete ( en wat hy spandeer het) in sy bankrekening beland het.

Annette

Nuus | 2 kommentare

Nuus 8/7

Ma., 08 Julie 2002 05:36

Laer rugbyspanne sal in die vervolg uit 50% nie-blanke spelers
moet bestaan - waarvan 1 'n swart speler moet wees.
Nou help my as ek verkeerd is - maar 'n rugbyspan bestaan uit 15 spelers en
6 reserwes - dus 50% in geen geval sal werk nie, tensy een speler halflyf
nie-blank is;))

Die akteur Lieb Bester se gewese vrou en een van hul dogters is deur haar
nuwe man doodgeskiet. Hy het daarna selfmoord gepleeg.
Lieb se ander dogter is ook geskiet, maar het oorleef.
Die begrafnis is Donderdag.

Arme Onse Winnie moet glo vandag in die hof verskyn op 85 aanklagte van
bedrog en korrupsie.

Amerikaanse navorsing het getoon dat 5 lande in Afrika, waarvan SA een is,
sal die gemiddelde ouderdom oor 10 jaar 40 of jonger wees, en die
bevolkingsanwas sal negatief wees.

Die staat het hul appelsaak re die verskaffing van anti-vigs middels
verloor. Die regters het beslis dit is die plig van dokters om te besluit
aan wie die middels toegedien word, nie politici s'n nie.

Bobby Skinstad het glo iemand ter beskerming van sy broer, wat polio gehad
het, in 'n kroeg aangerand. Dit het aan die lig gekom dat die arme broer die
hele bakleiery veroorsaak en begin het. Moeder is baie trots dat Bobby so
beskermend opgetree het.

Ek eet vandag heeldag sjokoladekoek, melktert, wortelkoek en gebakte
kaaskoek.

Annette

Nuus | 8 kommentare

Re: Het ultieme IJ-compromisvoorstel, laatste bod. (was: aanelkaar?)

So., 07 Julie 2002 14:01

Ruud Harmsen in :
3d1db494.1822522@news.hetnet.nl...
> Sat, 29 Jun 2002 08:36:55 +0200: Peter E lderson
> : in nl.taal:
>
>> Bij schrijven en spreken is de IJ een aparte letter.

Bij het schrijven is dat NIET zo in (zowat) de hele Nederlandse lexicografie.
De lettercombinatie ij staat in het Nederlands onder de letter i.
En bij het spreken is het in principe een tweeklank [Ej], met de/E/ van 'bed'/.
Er zijn weliswaar veel non-standaard -realisaties.

Te zeggen dat de ij als 'letter' wordt uitgesproken, heeft overigens weinig
zin in de spreektaal. Het is zoals gezegd een tweeklank....

> De ou en de au en ei en de ui en de st en de pl en de pr en de str
> evenzeer.

Inderdaad.

Ik kocht overigens laatst een woordenboek Zuid-Afrikaans-Engels van Elsevier.
Daarin lees ik:
« ij > Y ... ijs - ys [uitspraak is gelijk aan het Nederlands]. »

In standaard-Nederlands is de uitspraak [Ej], ook wel [Ei].

Uitgebreid naar

Eric

Koeitjies & kalfies | 17 kommentare

Republikein

So., 07 Julie 2002 11:44

Rodekat: Kontroleer maar sy gegewens op Die Republikein tov
die verslag van staatsvoertuie. Die Republikein het maar net die
Govt Garage se jaarverslag publiseer. Gaan lees die k'rantjie
op www.mweb.com.na.

Wouter
Ek kry nie die berig by http://www.republikein.com.na/ nie.
Wil jy nie die volledige skakel van die berig gee of dit hier
plaas nie, ek stel nogal belang daarin. Of dit nou reg of
verkeerd is.

Rodekat:
http://www.republikein.com.na/content/argiewe/nuus/july/04_h oofartikel
.php

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Teleurstelling

So., 07 Julie 2002 09:40

Vanoggend by Musica kon ek 'n CD kry as geskenk. Ek sou graag iets mooi en
nuuts van 'n SA kunstenaar in Afrikaans wou kry. Toe is daar niks wat ek wil
hê nie. Dit wat die moeite werd is het ek al klaar.
Toe kry ek maar 'n mooi klassieke CD.

Die mense wat so raas, tekere gaan en op die bors slaan oor Afrikaans kan
gerus hul energie meer inspan om te sorg dat daar gereeld goeie nuwe
Afrikaanse CD's op die rakke verskyn - dan sal ons waarderende publiek dit
koop.

Ek weet ook nie hoekom hulle nie met Idols die deelnemers in een van die
finale rondtes in hul eie taal kon laat sing nie.
Ek twyfel of ons ooit van Boerseun Heinz, die wenner, 'n Afrikaanse CD sal
sien.
Annette

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

hulle pos en pos .......

Sa., 06 Julie 2002 15:45

Date: Thu, 5 Sep 2002 10:13:22 +0100
From: usman abu
Reply-To: usma...@hotvoice.com
Subject: business
To: p...@camerama.demon.nl

usman abu& CO.
4, Kolawole Odunsi Street,
Off Unity Road,
Ikeja - Lagos.
Tel/Fax:234-1-8033250752

BUSINESS ASSISTANCE

Dear Sir,

It is my humble pleasure to write you this letter,
irrespective of the fact that you do not know me.
However, I got your contact through Nigeria chamber of

commerce and industries. My name is Mr usman abu
Senior Advocate of Nigeria (SAN) and a close
family lawyer to our former late military ruler,
General Sani Abacha who died suddenly in power two
years ago.

Since his untimely demise the family has suffered a
lot of harassment from the regime of General
Abdulsalaam Abubakar and even this present civilian
government. Recently, the wife was placed under house

arrest in furtherance of the policy of Vendetta being
visited on the family. Although a lot of money has
been recovered from Mrs. Abacha since the death of her

husband by the present government, there are still
huge sums of money in foreign currencies saved with
some outside security company in Amsterdam Holland and

Mrs. Abacha has showed me documents of where the
husband deposited US$20m (twenty Million United States

Dollars) in a security vault for safe keeping. This
money has been defaced for security reasons and also
to avoid it been spent by unauthorized persons.

Since, we have been deliberating on how to invest this

fund abroad in a confidential manner until we came to
a conclusion to use it to buy houses and part of it
will be used for safe and non-speculative investments
in your country or Lebanon. But I have chosen your
country for the investments and would also rely on
your professional advice for any safe and conducive
country to invest in. Therefore, you are to fax me
immediately the prices of houses in cities of
(highbrow area) in your country for us to know how to
put our budget.

This money US$20Million can only be processed and
received in Europe since it has already been defaced
for security reasons. If your conditions are good we
will prepare you as the beneficiary of the total fund
because we have the documents already with us. The
Security Company has called me and Mrs. Abacha to do
something about claiming this consignment because of
the demurrage it is incurring and we told them we
would come and claim it very soon.

You have twenty five percent, while ten percent will
be for the expenses incurred on both sides and sixty
five percent will be for us, if you accept to help us
with this project. I want you to please understand
that I am involved in this issue because I am Madam
Abacha's confidant. You are therefore to contact me
on my private email Please remember to include your
current private telephone and fax numbers.
If you keep this project secret, we will be prepared
to do more business with you.
Expecting your urgent response.

Yours faithfully,
Mr usman abu (SAN)

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

July 6/7

Sa., 06 Julie 2002 15:07

Merrie - Ipi Tombe( ZIM) ( 12) het gewen.
Eerste merrie sedert Tecla Bluff 40 jaar gelede wat vir die jingse hakskene
wys.
My 2 perde het 2de & 3de gekom, so ek gaan darem geld terugkry.
Annette

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1834): [ «    722  723  724  725  726  727  728  729  730  731  732  733  734  735  736  737    »]
Tyd nou: Di. Apr. 21 06:40:08 UTC 2026