die polisie is te treurig om jou te beskerm, die minister van
gesondheid te dik om te weet wat gesondheid is en die army te siek om
die land te beskerm. wat moet `n mens dan nou doen wonder ek? die
staat het die vermetelheid om my belastinggeld te mors om `n man wat
`n dief geskiet het te vervolg. hoe siek is dit? hulle reken seker
omdat ek nie gaan betaal om die stuk gemors aan die lewe te hou in `n
tronk nie sal ek maar vir iets ander moet opdok.
Hijackers shot dead by dad
Witbank - A Witbank resident faced a murder charge after shooting dead
one of three would-be hijackers, Mpumalanga police said.
Inspector Jacky Nkoane said the man was driving between Rustenburg and
Witbank about 18:00 on Saturday and gave a lift to three men who drew
guns and told him to drive to Ogies in Mpumalanga.
When the driver tried to argue the three began hitting him and in the
ensuing struggle the car crashed into a road sign.
No one was injured in the crash and the driver produced his own
firearm and killed one of the attackers, said Nkoane.
The other two men ran away and were still at large.
Nkoane said a murder docket was opened and the Witbank man would
appear in court.
Die eerste laerskool waarna ek is- Sonskyn Laerskool in Witbank- , het 'n
jaar nadat ek daar weg is ophou bestaan.
Die eerste plek waar ek gewerk het - The Friend in Bloemfontein - bestaan
nie meer nie.
Die eerste plesierboot waarop ek gery het, het drie maande na die rit
vergaan.
Nou is die eerste skuins kleibaan waarop ek tennis gespeel het - in
Elliot - blykbaar ook daarmee heen.
Weens die erge sneeu daar verlede week - en blykbaar nog wat kom hierdie
week, het die meeste geboue - veral van besighede, se dakke ingeval weens
die sneeu. Verskeie van die gewone groot besighede is nie meer daar nie, en
nou na hierdie ramp - die ergste sneeu in meer as 40 jaar - en 'n 65-jarige
boer verklaar hy het nog nooit so iets gesien nie, lyk dit of Elliot een van
daardie klein amper-spookdorpies gaan word.
So 'n paar weke gelede het 'n hele paar mense 'n klomp van Koos du
Plessis se werke hier gepos. Ek het almal gesave en uitgedruk maar kry
nie hierdie een onder hulle nie. Skynbaar het Koos dit oorspronklik
uitgegee as "Somerkersfees", maar Jaanie du Toit het 'n derde strofe
bygesit en dit verskyn nou as "Welkom, o stille nag van vrede" in die
nuwe Liedboek van die Kerk (Lied 358).
(As iemand dit wel alreeds geplaas het, lees dit weer.)
Welkom, o stille nag van vrede (Koos du Plessis en Jannie du
Toit)
Welkom , o stille nag van vrede,
onder die suiderkruis,
wyl stemme uit die ou verlede
oor sterrevelde ruis
Kersfees kom, Kersfees kom-
gee aan God die eer.
Skenk 'n helder Somerkersfees
in hierdie land, o Heer
Hoor hoe sag die klokke beier
in eeue-oue taal.
Kyk, selfs die nagtelike swye
vertel die ou verhaal.
Kersfees kom, Kersfees kom-
gee aan God die eer.
Skenk ons 'n helder Somerkersfees
in hierdie land, o Heer
Voel jy ook nou sy warm liefde
as ons die dag gedenk,
toe hy sy Seun aan ons gegee het-
ons grootste Kersgeskenk.
Christus kom, Christus kom-
gee aan God die eer.
Skenk ons 'n helder Somerkersfees
in hierdie land. o Heer
Ek hoor daar was darem ten spyte van die ongure somerweer al so 800 mense
Saterdag daar?
Glo minder kunstenaars as verlede jaar - en glad nie verteenwoordigend van
die Afrikaanssprekende gemeenskap nie.
En, behalwe vir die wors en pap stalletjies, was daar toe ook 'n stalletjie
vir die VryheidsFront.
Die politici steek ook hul neuse oral in - een van die dae sal ons seker ook
moet sit deur ellelange politieke toesprake voor elke rugby- en
krieketwedstryd.
Annette
Na wie toe kan ek my eis stuur vir my pynlike blaasprobleem?
Ek moes van vanmiddag 3.30nm tot 9.00nm sit en duimvashou vir Ernie, anders
het hy dit nie gemaak nie.
Annette
Lyk my die tante tas in die duister rond en dink in die chaos steeds
dat ek iemand anders is.
Wel ek gaan nie so stupid wees om my hele CV hier te gee nie, maar
hier is so paar dinge oor myself.
My pa is wit en my ma was bruin totdat die vorige regime haar
geherklassifiseer het as wit en hulle kon trou. Ek het groot geword
net buite Kaapstad in `n bruingemeenskap omdat die wittes my ouers nie
wou aanvaar nie. In die tagtigerjare het ek gematrikuleer en ek is
universiteit toe met `n buitelandse studiebeurs. Ek was die eerste
(dalk nog die enigste - ek weet nie) bruinvrou wat gekwalifiseer het
as Chemiese Ingenieur. Sedert 1997 is ek `n aflos-dosent in Chemie,
Calculus en Wiskundige Statistiek. Huidiglik werk ek deeltyds as die
enigste vrou op `n paneel van 18 wetenskaplik raadgewers vir die
departement van minerale en energiesake. Ons is besig met navorsing
vir `n nuwe kernaanleg in die Weste van die land.
Nou aangesien hier so baie joernaliste skryf, sal dit vir almal van
hulle baie maklik wees om my met `n bietjie speurwerk op te spoor.
Indien een van julle my vind hou dit maar vir jouself ek wil nie soos
vorige ouens met my permanente werkgewer gedreig word nie.
"Mister Taxi" schreef...
> "Arthur" wrote...
>> Aantal gezakte eindexamenkandidaten gehalveerd.
>>
> I couldn't have put it better, Arthur
> Have a nice penis today!
Dankie, maar dis 'n bietjie oorbodig, daardie toewensing :)
Vir alle ma's wat klein kindertjies het en dit nie weet nie - ons het
'n moederskamer net langs die kerk.
Die blomme in die kerk sal geskenk word aan diegene wat siek is na die
erediens.
Volgende week word die kerkraadsvergadering Woensdag om sewe-uur
gehou, en die predikant van Sondag is in die konsistorie opgeplak.
Basaarafkondiging: Almal welkom! Kom gerus as jy niks aan het nie en
kom deel in die pret.
Ons gemeente gaan vanaand lekker melkskommels in die kerksaal drink,
Sal alle vroue wat melk skenk asseblief reeds om 18h00 daar wees.
Ten tye van die predikant se siekte : Die Here is goed, ons predikant
is beter.
Ons het vanaand 'n byeenkoms in beide die oostelike vleuel en die
westelike vleuel van ons kerkgebou. Babas sal beide kante gedoop word.
Alle vrouelidmate kom Woensdag die elfde in die biblioteeksaal
bymekaar vir 'n praatjie oor die hemel. Hoe jy daar kan kom? Vervoer
is beskikbaar om 19h00 vanaf die bushalte oorkant die hotel.
Eerskomende Sondag sal daar 'n spesiale kooruitvoering wees, waarna
die kerk gesluit sal wees vir herstelwerk.
'n Nuwe luidsprekersisteem is in die kerk geinstalleer. Dit is 'n
geskenk deur een van ons gemeentelede ter herinnering aan sy vrou...
Weight Watchers het weer vanaand hulle byeenkoms in die saal. Gebruik
asseblief die dubbeldeure van die syingang.
November die negentiende om tienuur. Oggenddiens: Ds. Bruwer - Die
wereld se grootste probleem
Nou sê ek vir iemand dat SA 'n arm land is... Sê hy vir my hy sal die
teendeel bewys, en stuur hy dié (ou) koerantberig aan my!
Ongelukkig in Nederlands...
Zuid-Afrika weet zich geen raad met zijn geld
de Volkskrant, Buitenland, 8 februari 2002
Van onze correspondent Hans Moleman
Zuid-Afrika krijgt het geld dat is uitgetrokken voor de armen niet op.
Het lijkt een bizarre situatie voor een land waar bijna de helft van
de bevolking als arm te boek staat, maar het is de werkelijkheid.
Het 'luxeprobleem' is een gevolg van de zwakte van de Zuid-Afrikaanse
staat: er zijn te weinig kundige en gemotiveerde ambtenaren om de
miljarden daadwerkelijk uit te geven. Vooral op provinciaal en
gemeentelijk niveau kan men de geldstroom vaak niet aan.
Minister Trevor Manuel van Financiën stipte de pijnlijke kwestie
onlangs aan op het Wereld Economisch Forum in New York, toen hij
duidelijk maakte dat Zuid-Afrika geen geld van buiten nodig heeft voor
de aidsbestrijding. 'Ons probleem is niet dat we geen geld hebben,
maar dat het ontbreekt aan de capaciteiten om die plannen uit te
voeren.'
Zuid-Afrika is het rijkste land van Afrika, dankzij een relatief
ontwikkelde industrie en export en een opmerkelijk effectieve
belastingdienst. Maar aan de uitgavenkant is het vaak nog tobben. En
dat belet de ANC-regering ernst te maken met haar verkiezingsbelofte:
'Een beter leven voor allen'.
Vooral de arme helft van de veertig miljoen zielen tellende bevolking
lijdt onder de onmacht van de instanties. Een van de treurigste
voorbeelden is het armoedebestrijdingsprogramma van het ANC. Al vijf
jaar achtereen is de regering er niet in geslaagd al het geld bij de
doelgroep te krijgen - vorig jaar bleef eenderde van de beschikbare
1,5 miljard rand (150 miljoen euro) onbenut.
Ook minister Ronnie Kasrils van Waterzaken moet bekennen dat hij
worstelt met onderbesteding. Driekwart van zijn budget van 300 miljoen
rand zat eind vorig jaar nog in kas. Het geld had in de eerste vier
maanden van 2001 moeten opgaan aan de aanleg van waterleidingen en
rioleringen.
Doorgaans gaat het om arme streken waar het risico van een
cholera-epidemie hoog is, omdat de mensen water drinken uit riviertjes
die met uitwerpselen zijn besmet. Vorig jaar kwamen hierdoor alleen al
in de provincie KwaZulu-Natal tientallen mensen om het leven.
Kasrils staat voor de zware opgave in totaal 1,1 miljard rand (ruim
honderd miljoen euro) uit te geven aan waterkranen en rioolbuizen.
Naar schatting 18 miljoen Zuid-Afrikanen hebben nog geen behoorlijke
wc. De minister heeft, net als zijn andere onderbestedende collega's,
plechtig beloofd dat hij de departementale prestaties zal verhogen, en
vooral gemeenteraden tot meer daden zal aanzetten.
Ook de buitenlandse donoren zitten ermee in hun maag. Van het geld dat
minister Herfkens van Ontwikkelingssamenwerking vorig jaar voor
Zuid-Afrika beschikbaar had (19,6 miljoen euro) blijkt bijvoorbeeld 20
procent niet te zijn besteed. 'De ambities en plannenmakerij rijmen
niet met de uitvoeringscapaciteit', zegt een Nederlandse diplomaat.
'Het is een probleem waar alle donoren helaas tegenaan lopen.'