Op ons sportlui in Manchester
Gisteraand se 3 goues was 'n fees.
Na eergister se aflosfiasko doen ons toe beter as ooit.
Slegs 13 atlete is ingeskryf, en uit hulle het ons 5 goue medaljes gewen.
( 'n Goud of Niks:)) )
Ons swemaflosspan het 'n silwermedalje gewen.
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind
Wat gereeld gehoor word in die klein kamertjie waar die Parlementêre Polisie
permanent ontspan:
Lima Alpha Zulu Yankee.
Charlie Oscar Pappa Sierra
Whisky Alpha Tango Charlie Hector
Bravo Bravo
Ek het hierdie artikel gevind in my koerant van laaste Maandag (dis in
"Het Nieuwsblad" van Maandag 29 Juli op bladsy 4.
Titel: "Fatsoen verandert met huidskleur"
Teks: Bij de wereldtentoonstelling van Antwerpen in 1894 werden 144
"echte Congoleezen" aan het publiek vertoond. Ze werden in namaak-
hutten ondergebracht en imiteerden taferelen uit het "dagelijksche
leven aan den evenaer". De bezoekers gooiden de Congolezen geld-
stukken en flessen drank toe.
Het Antwerpse dagblad Le Matin merkte laconiek op dat "fatsoen ver-
andert met de huidskleur". Drie jaar later werden in het negerdorp van
de expo in Tervuren nogmaals 267 Congolezen tentoongesteld. Zeven
onder hen overleefden onze koude winter niet. Katholieke boeren ver-
zetten zich tegen hun teraardebestelling op hun Tervurense kerkhof
en de lijken werden dan maar in een gemeenschappelijke groeve ge-
gooid. (LVDB)
---
Onse voorouers in België was in 1894 duidelik nie opgewasse teen die
aanblik van naakte swartmense wat huishou in hulle eie omgewing nie.
Waarom sou dit so gewees het? Ek vra dit maar eens vir die Afrikaners.
Vandag sou ons dit tog nie meer doe nie, ek bedoel: selfs katolieke
Belge sou dode swartmense nou nie meer uitsluit van 'n ordentlike
begrafnis op 'n Belgiese kerkhof nie. Daar is tog iets verander in
onse maatskappy.
Maar daardie artikel was slegs 'n kleine stukkie van 'n andere grote
artikel wat in dieselfde koerant het verskyn. Nou is daar in die
Waalse munisipaliteit Yvoir alweer so'n inisiatief geneem en daar kom
nou vir twee maande 'n Pygmeeëdorp uit Kameroen tentoonstel in
gelyke omstandighede. Alweer opskudding maar nie meer van die
Vlaamse mense nie. Dit kom nou van organisasies soos van die
"Mouvement des Nouveaux Migrants" (beweging van nuwe migrante)
en van de "Belgisch-Congolese Liga tot herstel van de Fundemantele
Vrijheden van de Afrikanen". Hulle beweer nou dat die inisiatiefnemer
van daardie park in Yvoir die waardigheid van die Pygmeeë skend en
ene Joseph Aganda (klaarblykelik 'n swartmens) sê dit is koloniale
praktyke uit die neentiende eeu, 'n menselike dieretuin!
Hoe wonderlik tog! Die enigste wat klaarblykelik geen moeilikheid
met al daardie kommosie omtrent hulle aanwesigheid in België het nie
is die Pygmeeë self. Ek sien op 'n foto wat in die "Nieuwsblad" is
gepubliseer twee Pygmeeë wat duidelik in goeie gesondheid is!
Corne Krige het gisteraand op "Boots & All" beskryf hoe die Australiaanse
vleeuel Ben Tune (die speler wie se dwelmtoetse verswyg is) hom van agteraf
met 'n vuishou bygekom het in die afgelope toets.
Voorwaar - 'n waardige Australianer wat die geel met trots kan dra.
Lees toe nou vandag in gister se Roekeloos dat Tiger Woods geen
probleem daarmee het dat vrouens nie aan die Augusta Gholfklub mag
behoort nie. Daar's nog vele ander ook waar dit die geval is, dalk nog
by St Andrew's ook.
Laat my toe dink aan 'n storie wat gebeur het by 'n gholfklub waar
dames nie eers in die klubhuis toegelaat was nie. Daar was 'n redelike
groot kompetisie aan die gang, die Lords en lede sit bo op 'n toe
balkon en onder in die sitkamer en gholf kyk terwyl die
damestoeskouers maar buite moet staan. Die sitkamervensters het van
daai seil canopies oorgehad wat die son uithou. Ewe skielik sak daar
toe 'n lekker harde reënbui uit en om nie nat te word nie vlug die
dames maar onder die canopies in. Dis toe dat 'n Lord strammerig van
sy gemakstoel, vanwaar hy 'n goeie uitsig oor die agtiende putjie
gehad het, opstaan, venster toe loop, dit oopmaak en heel ordentlik
vir die dames vra om asseblief eenkant toe te staan want hy kan nie
sien wat op die baan aangaan nie.
Iets wat mens nog in reg en geregtigheid laat glo nè? :-))
Gister toe sien ek in 'n Huisgenoot wat ek nie gekoop het nie, al die nuwe
Boete se pedigrees.
Daar is 6 wat nog albei ouers het.
Vier se ma is of dood van of het kanker.
Sommige dink deur om te sê hulle is 'n Christen is soos iets op 'n CV wat
genoem word tot voordeel- hulle dade en woorde - die bietjie wat ek gesien
het- weerspreek daardie feit.
Die blondine het geleer "om naels te doen". Volgens sekere manlike kykers
wat wortels eet en baie goed kan sien, dra sy nie onderklere nie - om minder
tyd aan wasgoedwassery te bestee.
Twee het B.Com geswot - so daar behoort nie probleme met die begroting te
wees nie:)
Vier hou daarvan om te kook - dit kan dalk 'n probleem wees.
Die lange met die pienk broek teken net daardie goed op sy gesig- dis nie
tatoeermerke nie.
Die dokter het by Kovsies geswot - dus moet hy 'n gawe kind wees
Zlatko is die enigste kreef, dus het hy die beste kans op oorlewing. Hy doen
ook, volgens Huisgenoot, baldanse:))
Die Afrikaanse koekie is baie angstig en gewillig om te doen wat nodig is om
die program interessant te hou.
Die ou wat jag, maar terselfdertyd wild teel, sal moet besluit wat hy
eintlik wil doen, want een lot van die stemmende massas sal hul mes vir hom
inhê:)
Dus, oor die algemeen 'n meer belese en gekultiveerde groep as die eerste
lot. - en geen koekoes Brad nie.
Ons ontvang dit scam berigt vandag (30/7) uit die pragtig Suid-Afrika.
Ek heb die berig gepos naar die SA polisie.
Ek verwonder my wat bevoegde autoriteite daaraan doen?
In mei was die scam berig ook al gepos in dit nuusgroepe.
Fred
Nederland
(Message writen in my best SA, how did I do?)
Nelson Radebe(Mr)
Confidential Tel :++ 874-76-253-5870
Confidential Fax:++ 874-76-253-5871
Office Tel ++ 27-83-49-92446
Email Add: radeb...@post.com
Dear Sir,
STRICTLY CONFIDENTIAL & URGENT.
I am Mr Nelson Radebe, a native of Cape Town in South Africa and I am an
Executive Accountant with the South Africa Department of Mining & Natural
Resources. First and foremost, I apologized using this medium to reach you
for a transaction/business of this magnitude, but this is due to
confidentiality and prompt access reposed on this medium. Be informed that a
member of the South Africa Export Promotion Council (SEPC) who was at the
Government delegation to your country during a trade exhibition gave your
enviable credentials/particulars to me.
I have decided to seek a confidential co-operation with you in the execution
of the deal described hereunder for the benefit of all parties and hope you
will keep it as a top secret because of the nature of this transaction.
Within the Department of Mining & Natural Resources where I work as an
Executive Accountant and with the cooperation of four other top officials,
we have in our possession as overdue payment bills totaling Eighteen
Million, Five Hundred Thousand U. S. Dollars (US$18,500,000.00) which we
want to transfer abroad with the assistance and cooperation of a foreign
company/individual to receive the said fund on our behalf or a reliable
foreign non-company account to receive such funds. More so, we are
handicapped in the circumstances, as the South Africa Civil Service Code of
Conduct does not allow us to operate offshore account hence your importance
in the whole transaction.
This amount (US$18.5m) represents the balance of the total contract value
executed on behalf of my Department by a foreign contracting firm, which we
the officials over-invoiced deliberately. Though the actual contract cost
have been paid to the original contractor, leaving the balance in the tune
of the said amount which we have in principles gotten approval to remit by
Telegraphic Transfer (T.T) to any foreign bank account you will provide by
filing in an application through the Justice Ministry here in South Africa
for the transfer of rights and privileges of the former contractor to you. I
have the authority of my partners involved to propose that should you be
willing to assist us in the transaction, your share of the sum will be 30%
of the US$18.5 million, 60% for us and 10% for taxation and miscellaneous
expenses. The business itself is 100% safe, on your part provided you treat
it with utmost secrecy and confidentiality. Also your area of specialization
is not a hindrance to the successful execution of this transaction.
I have reposed my confidence in you and hope that you will not disappoint
me. Endeavor to contact me immediately through my above tel/fax number or my
e-mail address nel...@mail.com, whether or not you are interested in this
deal. If you are not, it will enable me contact other another Foreign
partner with recommendation to carry out this deal. I want to assure you
that myself and my partners are in a position to make the payment of this
claim possible provided you can give us a very strong assurance and
guarantee that our share will be secured and Please remember to treat this
matter as very confidential matter; because we will not comprehend with any
form of exposure as we are still in active Government Service and remember
once again that time is of the essence in this business.
I wait in anticipation of your fullest co-operation. I am available to
entertain any questions concerning the clarity of this transaction.
Nuwe seisoen van opnames begin op 8 Augustus by Aananzi Studios hier innie
Kaap - hierdie keer moet mens R10 betaal om 'n opname by te bring. Al die
geld gaan na die Burger se Kersfonds, so mens gee daardie geld lag-lag:))
Annette
----- Original Message -----
From: "CHopper CHarlie"
Sent: Monday, July 29, 2002 3:29 PM
Subject: Afrikaans Kan Dans, 9-11 Augustus, Revel In Gettaway Lodge
AFRIKAANS KAN DANS
9-11 Augustus 2002
Revel In Gettaway Lodge
Stof daai pointers af en lig jou gat - Pollie ons gaan paartiehou.
Dis langnaweek en Wat Kyk Jy? en Revel In gooi 'n windgat jol
net so entjie uit Pretoria uit. Kom chill uit in die Bosveld, strompel
dronk deur gras en klippe en luister befokte tunes.
Piele Platejoggies
- DJ Dikwels
- DJ Briekmerk
- DJ T!
- DJ Hooker
- DJ Slyt
- DJ PK
- DJ Dooie Jan
... en ander
Kampeerplekke, 'n backpackers lodge en rondawels is
beskikbaar. Daar is ook 'n volledige bar, kosplek, braaiplekke en
dies meer. Bring net jouself, jou gabbas, jou ou of chick ... en 'n
glimlag.
Prys:
Net R65 vir die hele naweek (kampering ingesluit)
Aanwysings:
- Klap die N4 verby Rustenburg, na Swartruggens se kant toe.
- So 40km verby Rustenburg, tune regs by die Bokfontein
afdraai.
- Volg die grondpad vir 6.5km. Revel In is op linkerkant.
Meer inligting:
- Web: Besoek www.watkykjy.co.za of www.revelin.co.za.
- Tel: Terrence op 082-797 1702.