Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Emigrasie & buiteland » Verdwaalde Belge
Verdwaalde Belge [boodskap #65226] Do, 01 Augustus 2002 09:06 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Lees dat met 'n opname waar Belge gevra word na watter land hulle sou
emigreer as hulle moet of die keuse sou hê, was Suid Afrika slegs die 3de
bestemming - na Frankryk & Holland!!
Jammer daar is nie meer Hilda's in België nie;))
Annette
Re: Verdwaalde Belge [boodskap #65252 is 'n antwoord op boodskap #65226] Vr, 02 Augustus 2002 12:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef:

> Lees dat met 'n opname waar Belge gevra word na watter land hulle sou
> emigreer as hulle moet of die keuse sou hê, was Suid Afrika slegs die 3de
> bestemming - na Frankryk & Holland!!
> Jammer daar is nie meer Hilda's in België nie;))
> Annette
>
Nie moeilik om te verstaan nie..: in Holland het ons kaas, botter,
haring, mossels en jenewer... In Frankryk het ons wyn, Frans brood,
kaas, konjak, ganslewer.. Wat het ons eintlik in Suid-Afrika wat ons
nie in ons eie kontreie het nie? Dis die fout van Suid-Afrika. Julle
sê altyd: Europa is te ver, ons praat nie Nederlands nie en moenie kom
en sê vir ons wat ons moet doen... Nou?

Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Verdwaalde Belge [boodskap #65280 is 'n antwoord op boodskap #65252] Sa, 03 Augustus 2002 08:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Duiwels Advokaat  is tans af-lyn  Duiwels Advokaat
Boodskappe: 16
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Junior Lid
Hier het ons mense wat eet om te lewe en nie lewe om te eet nie
Duiwel

"*Sterrenkijker*" skryf in boodskap news:3d4a71fb.1145043@news.skynet.be...
"Nie moeilik om te verstaan nie..: in Holland het ons kaas, botter,
haring, mossels en jenewer... In Frankryk het ons wyn, Frans brood,
kaas, konjak, ganslewer.. Wat het ons eintlik in Suid-Afrika wat ons
nie in ons eie kontreie het nie?
Re: Verdwaalde Belge [boodskap #65287 is 'n antwoord op boodskap #65280] Sa, 03 Augustus 2002 21:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ag, dis vir my geen probleem nie! Maar, vertel ons nou eens eerlik:
wat het jy in jou lewe eintlik al geëet?

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)

"Duiwels Advokaat" schreef:

> Hier het ons mense wat eet om te lewe en nie lewe om te eet nie
> Duiwel
>
Re: Verdwaalde Belge [boodskap #65343 is 'n antwoord op boodskap #65252] Ma, 05 Augustus 2002 19:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Cham  is tans af-lyn  Cham
Boodskappe: 4
Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
Junior Lid
Weet jy wat die Hollanders die Belge noem... 'arme stomme Belge'....... en
dan wil julle daarheen emigreer.

"*Sterrenkijker*" skryf in boodskap news:3d4a71fb.1145043@news.skynet.be...
> "Annette" schreef:
>
>> Lees dat met 'n opname waar Belge gevra word na watter land hulle sou
>> emigreer as hulle moet of die keuse sou hê, was Suid Afrika slegs die 3de
>> bestemming - na Frankryk & Holland!!
>> Jammer daar is nie meer Hilda's in België nie;))
>> Annette
>>
> Nie moeilik om te verstaan nie..: in Holland het ons kaas, botter,
> haring, mossels en jenewer... In Frankryk het ons wyn, Frans brood,
> kaas, konjak, ganslewer.. Wat het ons eintlik in Suid-Afrika wat ons
> nie in ons eie kontreie het nie? Dis die fout van Suid-Afrika. Julle
> sê altyd: Europa is te ver, ons praat nie Nederlands nie en moenie kom
> en sê vir ons wat ons moet doen... Nou?
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Verdwaalde Belge [boodskap #65346 is 'n antwoord op boodskap #65343] Ma, 05 Augustus 2002 22:35 Na vorige boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dis nie waar nie. Die Hollanders praat nie so oor ons nie! Dis jy wat
soiets oor ons vir die mense wysmaak!

Norbert (uit Vlaanderen)

"Cham" schreef:

> Weet jy wat die Hollanders die Belge noem... 'arme stomme Belge'....... en
> dan wil julle daarheen emigreer.
>
> "*Sterrenkijker*" wrote in message
> news:3d4a71fb.1145043@news.skynet.be...
>> "Annette" schreef:

>>> Lees dat met 'n opname waar Belge gevra word na watter land hulle sou
>>> emigreer as hulle moet of die keuse sou hê, was Suid Afrika slegs die 3de
>>> bestemming - na Frankryk & Holland!!
>>> Jammer daar is nie meer Hilda's in België nie;))
>>> Annette
>>>
>> Nie moeilik om te verstaan nie..: in Holland het ons kaas, botter,
>> haring, mossels en jenewer... In Frankryk het ons wyn, Frans brood,
>> kaas, konjak, ganslewer.. Wat het ons eintlik in Suid-Afrika wat ons
>> nie in ons eie kontreie het nie? Dis die fout van Suid-Afrika. Julle
>> sê altyd: Europa is te ver, ons praat nie Nederlands nie en moenie kom
>> en sê vir ons wat ons moet doen... Nou?

>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
Vorige onderwerp: Kanada sien Suid Afrikaners nou as ongewens
Volgende onderwerp: Re: Australia Visa?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 17:18:01 MGT 2024