Happy Sindane is weer in die nuus - die keer omdat hy in 'n kritieke
toestand in die hospitaal is omdat hy blykbaar eers deur 'n taxi, en toe
deur 'n ander motor raakgery is.
Dit is nie seker hoe hy in die pad voor sy blyplek beland het nie - daar is
bespiegelings van dronkenskap of selfs 'n epileptiese aanval.
Miljoene mense gaan deur die lewe sonder dat hul naam een keer in die media
verskyn. Hierdie 19-jarige het nou al 2 keer binne 'n jaar die
hoofnuusbuletins gehaal.
--
Annette
Annette - ek kon in die afgelope week geen beriggewing kry in die regering
se media oor die insident waarin die twee vroue verkrag is nie.
Dit sal seker nie goeie verkiesingspublisiteit wees nie. (Maar sou die
lydende partye swart gewees het sou die SABC 'n prys vir die dekking daarvan
gekry het...)
Is die Liedboek van die NG kerk op CD beskikbaar? Indien wel waar? Ek het
'n email probeer stuur na lied...@mailer.luxverbi-bm.co.za waar dit het
onafgelewerd terug gekom.
> Ask your Building Society, Credit Union or Bank for a DEBIT VISA CARD and
> use card for internet transactions. Can be used at all places where VISA is
> accepted. It is not a credit card and you must put money in first before you
> can draw or use for payment on internet. Then you got full control of how
> much in and how much other person can draw from your card.
> 1030...@inforeply.com
>
>
Fok weg met jou spamming arnoster.
Ek verkoop 'n charger wat oornag jou kredietkaart charge
maar spam nie op die groep nie. (Ek dink te min van hulle)
Sò, kry jou ry!
Van Toronto: Ek sien een van die dae gaan hulle Wagner se The "Ring" opvoer
hier. Dit klink nogals na iets om te sien en te hoor. Ek dink dit is 18 ure,
en word opgedeel oor drie aande. Weet jy iets van dit?
Vanoggend, met Shabir Shaik se verskyning, is besluit om die saak tot
volgende jaar uit te stel. Lekker lang tyd om sake reg te konkel en te
plooi, veral wat Zuma se politieke toekoms aan betref.
Wat is die kans dat Shaik nog sal leef wanneer die saak volgende jaar
voorkom?
--
Annette