| kondensmelk [boodskap #151079] |
So., 29 Maart 2026 16:21 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24900 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kondensmelk
Afbreking: kon•dens•melk
Selfstandige naamwoord: kondensmelk
Meervoud: kondensmelke
Verkleinwoord: kondensmelkie
Meervoud van verkleining: kondensmelkies
Betekenis:
• Gekondenseerde/ingedikte melk, dikwels versoet.
Gebruik:
• Die resep vereis een blikkie gekookte kondensmelk.
Sinoniem:
• blikkiesmelk
Hiperoniem:
• suiwelproduk
Afgelei:
• kondensmelkbeskuit
• kondensmelkblik
• kondensmelkkoffie
• kondensmelktee
• kondensmelktert
Vertaling:
Engels: condensed milk
Nederlands: gecondenseerde melk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|