Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rimpeleffek
rimpeleffek [boodskap #151082] So., 29 Maart 2026 17:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24900
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rimpeleffek
Afbreking: rim•pel•ef•fek
Samestelling: rimpel + effek


Selfstandige naamwoord: rimpeleffek
Meervoud: rimpeleffeke

Betekenis:
• 'n Gebeurtenis wat 'n reeks verdere gevolge veroorsaak (wat soos rimpels op 'n dam versprei).

Gebruik:
• Die verhoogde brandstofpryse het 'n rimpeleffek op die res van die ekonomie.

Sinoniem:
• kettingreaksie
• uitkringeffek

Vertaling:
Engels: ripple effect
Nederlands: rimpeleffect

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pleinweg
Volgende onderwerp: hoesê
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Apr. 20 04:40:13 UTC 2026