Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Arrogantie ANC is gevaarlijk

Di., 20 April 2004 15:41

Dat het ANC in Zuid-Afrika de verkiezingen heeft gewonnen met 70
procent van de stemmen -bij een opkomst van 57 procent- kan voor niemand een
verrassing zijn. Sinds de afschaffing van de apartheid heeft die partij de
absolute meerderheid in het land. Zowel bij de eerste vrije verkiezingen in
1994 (63 procent) als in 1999 (66 procent) won het ANC.

In de afgelopen tien vrije jaren is de vooruitgang ontegenzeglijk
groot geweest. Negen miljoen Zuid-Afrikanen werden aangesloten op de
waterleiding, 3,5 miljoen op het elektriciteitsnet. Er werden 1,6 miljoen
huizen gebouwd, en twee miljoen hectare land werd herverdeeld. De
economische groei nam toe, het aantal moorden nam af.

Toch is het leger werklozen gegroeid, en is de kloof tussen arm en
rijk niet kleiner geworden. De blanke elite is aangevuld met een zwarte
elite, maar een heel groot deel van de bevolking is er zeker niet op vooruit
gegaan.

In 1999 volgde Thabo Mbeki Nelson Mandela op als president. De grote
vraag is hoe Mbeki en het huidige ANC met hun machtspositie omgaan, want
oppositie is er nauwelijks. Tot nu toe zijn de signalen niet gunstig. Zo
blokkeerde Mbeki jarenlang een krachtige aanpak van het aidsprobleem. Lang
ontkende Mbeki zelfs de effectiviteit van aidsremmers. Pas vlak voor de
verkiezingen kwam de regering over de brug met het verstrekken van gratis
medicijnen in de provincie Gauteng.

Net als bij veel andere ANC-leiders is het oppikken van kritiek niet
Mbeki's sterkste punt. In de decennia van verzet tegen het apartheidsregime
waren de ANC'ers altijd de good guys, die het eigenlijk alleen maar goed
konden doen. 'Oppositie' klinkt dan al snel als 'vijand'. Maar door de
weinige oppositie te negeren, kritiek als 'racisme' af te doen, en corruptie
te laten groeien, frustreert het ANC de democratische ontwikkeling van het
land.

Critici vrezen zelfs dat het land de ontwikkeling in landen als Kenia,
Namibië en Zimbabwe zal volgen. Ook die landen werden door
bevrijdingsbewegingen omgevormd tot stagnerende eenpartijstaten. President
Mbeki lijkt zich steeds meer als autocraat op te stellen. Hij valt dictator
Mugabe van Zimbabwe nog steeds niet af, benoemt alleen ja-knikkers in zijn
kabinet, en had 'geen tijd' voor een verkiezingsdebat op tv. Mbeki en het
ANC zullen hun arrogante houding moeten wijzigen, wil Zuid-Afrika niet
verder afglijden.

Trouw * NL

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Pretoria onkant gevang met reen

Di., 20 April 2004 12:00

Pretoria se motorbestuurders is vanoggend onkant gevang met die reen, 40
ongelukke in en om PTA, 5 mense dood

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

......gaap!

Ma., 19 April 2004 22:53

Is dit net ek of is daar min excitement op die ng?

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

Volstruise

Ma., 19 April 2004 08:50

Ek moes nou lag - ek hoor nou net die Boesmans sê glo die rede hoekom 'n
volstruis altyd 'n eier buite die nes het, is omdat die voël se brein so
klein is, dat sy iets moet hê om na te kyk om haar te herhinner waarmee sy
besig is.:))

--
Annette

Troeteldiere | 7 kommentare

Die foutjie van die verlede

Ma., 19 April 2004 08:32

Markinor het bepaal dat 85% mense te kenne gegee het dat hulle gaan stem.
Werklike stem% ( Markinor was verkeerd) - 76,73%
Ander syfers - en bewys dat die % verteenwoordiging kokaaid is:
ANC - Aantal stemme & % nasional - 1999 - 10 601 330 ( 66,35%) 2004 10 878
251 ( 69.68%)
DA/DP - 1999 - 1 527 337 ( 9.56%) 2004 - 1 931 201 ( 12.37%)
Dus, die ANC kry vir 'n toename van 226921 stemme 3.33% meer
verteenwoordiging, en die DA kry vir 'n toename van 403864 stemme 2.81% meer
verteenwoordiging.
NNP - 1994 - 1098215 ( 6.87%) - 2004 257824 ( 1,65% - Dus kry die NNP vir 'n
verlies van 840391 stemme slegs 'n verlies van 5.22% stemme.
Wie was die dommes ( en hulle kry nog steeds stemme) by die
onderhandelingstafel?
--
Annette

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Daar word ek gister toe mos vies.

Ma., 19 April 2004 08:31

Ek lees van die NNP LP's wat nou so kwaad is vir Kortbroek omdat hy gesorg
het dat hulle nou nie meer in die parlement kan gaan sit en slaap nie.
Wat my die vieste maak is die NNP leier van Gauteng wat sy setel verloor het
en verklaar het die kiesers is te dom om die NNP se nuwe konsep te verstaan.
Wie is eintlik die dommes?
--
Annette

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

Beckham se jol

Ma., 19 April 2004 15:00

Dié storie word so in mens se keel afgedruk op die nuuskanale dat mens nie
kan help om te begin wonder oor die storie nie. Wie is nou eintlik die
skurk in die verhaal? Ooglopend sou dit seker die eenvoudigste wees om te
sê dat dit die man was wat sy vrou met die meisie verneuk het en dat sy 'n
tert, 'n hoer of wat ook al is? Dan word ook vertel dat die vrou eintlik
die een agter die beroemdheid van die Beckham-ikoon is. Dat die
sokkerspeler op sy eie nie so baie gepla is oor al die gehoe en gehaa van
die pers nie. Daar was vele berigte in die pers dat die vrou agter die
vele publisiteitsfoefies sit en selfs 'n eie fotograaf het om fotos te neem
wat hulle aan die pers verkoop. Toe raak die man gefrustreerd met hierdie
'gemaakte' lewe en hy soek sy plesier op ander plekke.......wat eintlik 'n
logiese gevolg is op so 'n saketransaksie-huwelik.
Toe praat die koekie. Nie net is sy mooier en het meer klas as
Victoria nie, sy's duidelik veel slimmer ook. Ek wonder net hoekom het sy
besluit om te praat? Was dit bloot uit wraak uit of was sy aanvanklik van
plan om die sokkerspeler te spyker en dan die storie te verkoop? Dit lyk
nie vir my so nie en ek dink sy't op 'n kol net besef maar sy sit op 'n
goudmyn en as sy nie gaan skep terwyl dit pap reën nie, gaan sy dalk nie
weer die geleentheid kry nie. So 'n R4m skep.....nie sleg nie!

Koeitjies & kalfies | 11 kommentare

Liedjie

So., 18 April 2004 16:17

Weet iemand miskien waar kan ek die liedjie aflaai of kry van
Karika.... diaz, iets met `n seiljag.

Dankie
Frikkie

Musiek & liriek | 2 kommentare

" Plaashek " deur UYS KRIGE

Sa., 17 April 2004 19:47

Uys Krige
Plaashek
Bloedrooi die aalwyn langs
die slingerpad.
Dis of daar vonke uit
elk vuurpyl spat.
Maar niks, niks roer nie . net
'n luggie wat
skrams aan die ritselende
grassate vat.

Daarbo die blou, blou lug,
daaronder die rivier
wat deur die boorde kronkel met
'n groene swier.
Niks stoor die yle swewende
bergstilte hier.

Ná al die jare maak ek weer
'n plaashek oop.
Waar het my paaie
tog nie geloop
om my hier by 'n hek te bring
van al my waan gestroop,
maar met my denke helder
en in my hart die hoop?

Die hek staan in die skad'wee van
'n kremetart.
Die stilte in my's volkome met
niks troebels, niks verward.
Ek lig die knip . Ek maak
'n hek oop in my hart.

Prosa & poësie | 6 kommentare

Re: Read my Lips

Sa., 17 April 2004 07:31

Baie goed inderdaad.

"Max" skryf in boodskap news:407fc630$0$575$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Hierdie enetjie is ERG goed!!!
>
> http://www.georgemichael.com/video/BushBlair.html
>
> Max____________________________
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1835): [ «    422  423  424  425  426  427  428  429  430  431  432  433  434  435  436  437    »]
Tyd nou: Wo. Mei 13 17:50:55 UTC 2026