Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Reis & vakansie » Rondloop
Rondloop [boodskap #91973] Sa, 03 April 2004 11:45 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11120
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Uiteindelik 'n buitelewe en reistydskrif in Afrikaans!!

Gaan kyk hier: http://www.wegbreek.co.za/
--
Annette
Re: Rondloop [boodskap #91991 is 'n antwoord op boodskap #91973] Ma, 05 April 2004 06:43 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek moet met jou saamstem. Ek lees Getaway al van die dag wat hy gedruk
word, maar dit het verval in 'n glossy advertensiemedium vir ryk yuppies.
Die Wegbreek is rêrig goed en het 'n magdom items wat heel leesbaar is.
Wat ek natuurlik wonderlik vind is hul humor. Sal hom definitief gereeld
koop!

"Annette" skryf in boodskap news:c4m9gb$77n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Uiteindelik 'n buitelewe en reistydskrif in Afrikaans!!
>
> Gaan kyk hier: http://www.wegbreek.co.za/
> --
> Annette
>
Vorige onderwerp: Sonsondergang
Volgende onderwerp: Top 100
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jan 16 10:04:04 UTC 2022