Ek het my agterdog oor die teenwoordige situasie in die wêreld..
Daar het nou in Spanje onlangs weer 200 dooies geval deur 'n
terroristiese Moslimaanlag. In Frankryk lê hulle bomme onder die
treinspoor. Ons het die aanslag in Marokko gehad teen die Joodse
sinagoge en die aanslag op die Twin Towers in New York 'n paar jare
gelede. Dan ook nog die aanslag op die Amerikaanse ambassade in Kenia.
Ensovoorts, ensovoorts. En die rede vir hierdie is almal: Israël en
die Palestyne. Hierdie is die groot probleem!
Dis almal afdreiging deur die Arabiere vir die westerse wêreld omdat
ons in die verlede so stom gewees het om die Sionisme van die Jode te
steun en om die Joodse staat te laat onstaan.
Maar dis nou wel duidelik dat die Jode self nie so netjies gewees het
teenoor die Palestyne nie en dis nou net wat die Europeërs begin
insien die dag van vandag. En ook die Amerikane het teenwoordig hulle
twyfels.
Dit sou kan beteken dat wellig die Jode self vroeg of laat die steun
van die Westerse lande gaan verloor en dat hulle dan in dieselfde
situasie gaan teregkom as die Palestyne. Derhalwe sal ons dan moet
rekening hou, nie meer met die terrorisme van die Palestyne nie, maar
met die terrorisme van die Jode!!!! Dis heeltemal nie so onmoontik nie
want watter een was nou uiteindelik verantwoordelik vir die ontstaan
van die Sionisme? Eerst Europa en dan die U.S.!
Dus ook die Jode sou bomme kan plaas in die Westerse kontreie! Ja, as
hulle self uiteindelijk ook met die rug teen die muur staan kan hulle
dieselfde tegniek van die Arabiere uitprobeer. As die Jode sou sê
Europa en Amerika is verantwoordelik vir hulle miserie dan sou hulle
eintlik ook nog reg wees!!!
Die enigste verskil is dan dat die Palestyne slegs TNT het om bomme te
maak maar die Israëliete het 600 atoombomme klaar wat miskien met net
soveel vuurpyle kan afgeskiet word op die Europese hoofstede. Daarmee
kan hulle in Europa net soveel dooies maak as dat hulle mense verloor
het in die Duitse konsentrasiekampe gedurende die 2de Wêreldoorlog..
Ek vind die Westere wêreld bevind se eie nou momenteel in 'n moeilike
tyd!
In die Krugerwildtuin het 'n tier 'n man uit Mosambiek wat onwettig en op
voet in die land is, gevang en begin vreet terwyl die ou nog nie dood is
nie. Het glo 'n hele paar happe uit die man gebyt voordat toeriste op die
spul afgekom het en die veldwagters en ambulans laat kom het. Met al die
ontwettige binnekomste is dit nie 'n plan om 'n paar leeus op te lei nie?
Behalwe vir die groter afskrikwaarde sal hulle nie net 'n paar happe vat
nie!
"
Wil graag Vrymesselaars gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die vir die
deursettings vermoë en vasberadenheid. En die deurlopende
stabiliteit van stelsels, veral vanaf 1 Januarie 2000. Asook om
bydraes van die reisiger te lees, en oplossings op 'n beter
manier te implementeer. En om ondersteuning te lewer, aan die
talle aspekte van die samelewing op die Planeet. Insluitend die
menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, asook elders op
die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog
baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik
waardeer.
Wil ook graag vriende en bydraers van artikels by nuusgroepe
gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op
die Planeet. Veral vir die deursettings vermoë en vasberadenheid
om die reisiger se bydraes te lees. En om kommentaar, partykeer
humoristies (hemel reis sentrums) daaroor te plaas. Asook vir
die gediggies wat geplaas word en gesprekke wat hier gevoer
word. En om die Regering van ons Paradys, asook elders op die
Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Insluitend
die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid
Afrika Renaissance.En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie.
Dit word inniglik waardeer.
Uit Sunday Times:
Die IEC het 20.67 miljoen mense wat geregistreer is om aan die verkiesing
deel te neem. Daar is 'n moontlike 27.4 miljoen stemgeregtiges ( gebaseer op
wat wonder ekke).
Dit beteken dat slegs 75% van die stemgeregtigdes geregistreer is.
Van die 20.67 miljoen het net 86% te kenne gegee dat hulle sal of miskien
sal stem ( dis nou volgens die Markinor opname).
Dus behoort daar 17.7 miljoen te gaan stem.
As deel van die 27.4 stemgeregtigdes sal daar dus net 64% mense wees wat sal
stem.
66% van hierdie getal werk uit op 11.6 miljoen mense.
Dit beteken dat 11.6 miljoen kiesers of 42.6% van die stemgeregtigde
kiesers sal die regerende party 'n 2/3 meerderheid gee.
Dus word 'n 2/5 meerderheid 'n 2/3 meerderheid.
--
Annette
Ek lees van die vrou in Bloem wat se man haar verneuk het en toe gaan slaat
sy sy kar des merdes. Glo oor die R100 000 se skade! Blykbaar nie 'n
paneel op die Audi is onbeskadig nie en die mense wat dit gesien het,
polisiemanne inkluis, het maar op 'n afstand gebly. Enige ou wat 'n vrou
ken, staan mos maar wyd as hulle die moer in loop raak...................
Die vrugte van die aarde het hy gebring:
druiwe, rooi granate, 'n skepel graan -
van maande al die sorge en hunkering -
maar die rook op sy altaar het neergeslaan.
Sy broer daarnaas, die teer hande rooi
van bloed van lammers op die offersteen -
sy vlam het welgevallig uitgeplooi
en snel verteer dit vel en vlees en been.
Toe het die waansin hom gegryp: die haat,
van wie in eie hart sy skande weet,
van wie die offer, agteloos versmaad,
'n oordeel is ... Met één vervloekte kreet
gryp hy die herderstaf en slaan en slaan
tot voor sy hand die hemele opegaan
Anglo en nou ook het SANLAM skenkings aan die politieke partye gemaak.
Persoonlik glo ek hulle gebruik hulle verspreidingsformule om gat te kruip
by die ANC.
10 uit 10 vir Mulder en die VF+ wat hulle R10,000-00 teruggegee het. Sy
optrede het my ook 'n besluit laat neem in die verband.
Volgens statistiek SA is ons omtrent 46 miljoen siele hier. Volgens die
stem-mense is 20.6 miljoen mense geregistreer om te stem in die verkiesing.
Hoekom lyk die vergelyking so skeef?
--
Annette
Die ander motte was dom en dwaas,
Maar ék sal vér van die kers af bly;
Hier vér uit die skemerte sal ek kyk,
Hier vér is dit veilig en kyk is vry.
Maar ek hoef nie van éenkant net te kyk -
Ek vlieg op dieselfde afstand om,
Dan weet ek van álkant hoe hy lyk
Om beter te sorg om nie nader te kom.
My sirkel is skeef en ingebuig,
Maar dáar ook nog, waar ek naaste was,
Het daar niks gebeur - ek maak verniet
My velling so groot en so vér van die as.
Die wieletjie draai ál vinniger om,
En die lig en die gloed word ál groter genot:
En die vellings word nouer ál rondom die as -
En die end van die wiel is die as van die mot.