"Katryn"
: 2. A person who habitually spreads intimate or
private rumors or facts.
---
nou't ek ook iets geleer, dat as mens in engels
die waarheid skryf is dit skinder ..... ek wonder
of dit in afrikaans ook dan skinder sal wees? ;-)
-
ek sien die sleutelwoord daar is 'habitually' so
as ek net eenkeer alles wat ek van jou weet met
iemand anders bespreek of deel, dan is dit nie
skinder nie, solank ek dit net in engels ook doen
:-(
stem jy?
Tobie, ek kon net een van jou poste sien. Katryn het vir my die ander
gestuur. Oor die webwerf, dankie vir die verduideliking, dit klink na 'n
interessante projek. Was jy self weer Angola toe na die oorlog daar?
Die bitter Ierse koffie met Cremora in terwyl
dit besig is om op te raak, is verteerbaar, Tobie,
maar minder verwerkbaar is:
> eheh . dankie Lorinda, ek het nog 'n vriendin
> gekry .. :-)
> DD, watchit boet ...... ;-p````''''~~~~
vroeër het jy, tepaardgaande met 'n lieflike
kompliment, genoem dat
> Ek weet DD is 'n rowwe diamant en rol
> gemaklik met die 'punches' ... heheheh
wat die punches aanbetref, Tobie, ek hou
nie van opposisie nie...:-)
> Sy't net haar mooiste 'smile' opgesit en na
> my gekyk, sy hoef niks te gesê het nie, ons
> kommunikeer al lankal sonder woorde. Ek het die
> voorsitter na die tyd gevra om vir my die boodskap
> te e-pos sodat ek dit in die huis kan opplak
> ...... Just in case, jy weet ;-)
ek kon askies gesê het.
Ek kon verskoning gevra het.
Ek kon apologie aangeteken het
Maar op alt.antigloudina.com is dit
sò lekker om 'skuus te sê, want daar
issie moans nie.
Anyway, 'skuus vis 'gistraand (like dié een)
èn vanaand se effe afwesigheid, maar die
loodgieter sê dat die plumbing volgens my
plan duur gaan wees, en dat die badkamer
en kombuis teen dieselfde muur moet wees
om (pyp)koste te bespaar, en ek moet besluit
of dit terug is drawingboard toe, tepaardgaande
met nuwe verduidelikings op ALA , en nuwe
koestegnieke vir koekrollers:-) of tevrede wees met duur drome