Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ruspouse
ruspouse [boodskap #151755] Do., 04 Junie 2026 11:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25361
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ruspouse
Afbreking: rus•pou•se
Samestelling: rus + pouse


Selfstandige naamwoord: ruspouse
Meervoud: ruspouses
Verkleinwoord: ruspousetjie
Meervoud van verkleining: ruspousetjies

Betekenis:
• 'n Kort staking van bedrywighede om te rus of te ontspan.

Gebruik:
• Ná 'n kort ruspouse van 5 minute het die atlete verder geoefen.

Sinoniem:
• blaaskans
• ruskans
• ruspose

Vertaling:
Engels: break, breather
Nederlands: rustpauze

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: haarsakkie
Volgende onderwerp: plantorgaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jun. 04 13:26:32 UTC 2026