Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » haarsakkie
haarsakkie [boodskap #151754] Do., 04 Junie 2026 11:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25633
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
haarsakkie
Afbreking: haar•sak•kie
Samestelling: haar + sakkie


Selfstandige naamwoord: haarsakkie
Meervoud: haarsakkies

Betekenis:
• 'n Klein holte in die vel waarin die haarwortel groei.

Gebruik:
• Aknee word deur die verstopping van 'n haarsakkie veroorsaak.
• Die haarsakkies kan as gevolg van 'n bakteriële of swam-infeksie ontsteek raak.

Sinoniem:
• haarfollikel

Afgelei:
• haarsakontsteking

Vertaling:
Engels: hair follicle
Latyn: radix pili
Nederlands: haarzakje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onnodiglik
Volgende onderwerp: ruspouse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jun. 28 16:56:39 UTC 2026