Dit is omdat jy in die toekoms praat ....... PC datum ?
Greetings
Pieter
Tel : +27-(0)-12-3337112
Fax :+27-(0)-12-3337107
Cell :+27-(0)-83-4553016
BF Computer Office cc
Your One Stop Office & Computer Supplier http://www.bfco.co.za
Suppliers of : Complete Computer Systems, Computer Components, Notebooks,
Printers, Networking, Servers, Web Hosting, Web Design, PBX Telephone
Systems, Lightning Protection Products, Original & Refilled Cartridges,
Office Equipment, Corporate Gifts and Stationary. We also do Designing of
Networks and IT Project Management.
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f4b88cc$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
> Wat NOU weer?? Hmm?? Wat het hierdie keer gebeur dat almal van die plek
> gevlug het soos voor daai afkop perde langs die wapad in die spook storie?
> :-))
>
> Lorinda
>
Die persoon wat dit wel gedoen het, het ek op heterdaad betrap. Die nodige
lyfstraf is toegedien omdat ek dit verkeerd beskou om jou as iemand anders
op die net voor te hou.
Katryn, ek het gesien waarvan DD ons beskuldig het en waaraan hy ons
skrywes toegedig het.... :-) Dink jy ek moet nou maar my een enkele
glasie wyn ook afsweer? :-(
Katryn wrote:
>
> LOL!!!
> Agge nee - nou kom jy hier aan, net wanneer ek moet gaan! :-)
> Het jy roomys met peper geeet vir nagereg? Vertel - vertel!! :-)
> (Sal ongelukkig eers bietjie later kan kom lees). Maak vanaand Thai
> hoender met cashew neute en geroerbraaide groente.
> (Hoop nie dit gaan TAAI wees nie!) :-))
>
Ek het nie plek gehad vir nagereg nie:-(( Ek het red mullet slaai
geeet, en pate vir voorgereg (dit was 'n Franse restaurant)
Ek is seker jou Thai was heerlik, en hoegenaamd nie taai nie!:-)