Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Re: Wat gaan aan hier .. Katjiballsoff ?

Di., 29 Julie 2003 19:16

gaan hy vir 'n vasektomie? :-)
---
"Katryn"
: Net toe ek wou afsluit vir die aand, kom jou
boodskap aan. :-)

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Re: ek wens jou koffie raak nou op :-)

Di., 29 Julie 2003 19:12

"Katryn"
: Sjoe, Tobie. Gister was jy baie "weird" vir my.
---
hmmmm ..... meskien moes ek weer my brief gelees
het met jou in my 'mind' en meer 'smilies' in
gesit het. Ek weet DD is 'n rowwe diamant en rol
gemaklik met die 'punches' ... heheheh

Ns. ek kon ook nie namens die medies prof antwoord
nie, so dit help nie om met my te gestry het nie.
---

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Re: Katryn se koffie is al koud

Di., 29 Julie 2003 18:46

"Katryn"
: Ek mag dalk die feeks van Athene wees, maar 'n
skinnerbek is ek nie.
: :-))
: (Gloudina se pet naam vir my, Lorinda) :-)
---
dis nie skinder nie, dis die waarheid, dan is dit
mos nie skinder nie ..... hmm?
Ja'k uit die mond van die dronkaard en suigeling
........
ek beter 'n smilie in sit :-)))))))
---

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Die hele boel - was Re: Wat gaan aan hier

Ma., 28 Julie 2003 23:39

> Aah, ons praat soms van die hele kaboedel. Jou besittings dalk, of so
> iets?
>
Nou jy dit se, ons ken ook die boedel.

As mense gaan skei het hulle ook 'n boedelskeiding.

Sa die boel sal definitief van boedel kom.

Ons sal vir Gloudie vra :-))))

GrRico

Koeitjies & kalfies | 15 kommentare

Re: Resepte

Ma., 28 Julie 2003 22:49

"Katryn" skryf in boodskap news:9b9bivsr71vmss5pgjqpagm55jtp6o3mtk@4ax.com...
> Lorinda, het jy dalk 'n lekker tuna slaai resep? Of enige ander
> slaaie? Ek is al so moeg vir my eie resepte.

Ek is een van daai mense wat maar goed saamgooi, so my slaaie is nooit twee
keer dieselfde nie:-). Ek gebruik baie Feta kaas in slaai (gewoonte in
Griekeland aangeleer) en gebruik meesal olyfolie en suurlemoen vir 'n
dressing (oor dieselfde rede). Ek hou van tuna saam met sundried tamaties,
olywe, roasted peppers en 'n klein hoeveelheid aartappels.....

Lorinda

Kos & resepte | 11 kommentare

Jy sal die een geniet, Katryn:-) - Bush-912.jpg (0/1)

Ma., 28 Julie 2003 22:42

Ek weet jy gaan die een raam teen jou sitkamer muur:-)

DD

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

Julle moet lekker slaap

Ma., 28 Julie 2003 22:37

Daar is nog briewe in my posbus ook wat ek moet antwoord - môre:-)
Dit is 1220 hier:-)

DD

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Andries!

Ma., 28 Julie 2003 22:23

Kan jy nog steeds nie pos nie? As jy ons (nog) kan sien, laat weet vir een
van ons hoe dit gaan. Waneer kom jou ma huis toe?

Lorinda (wat dink daai Linux Dragon het wraak geneem...:-)

Koeitjies & kalfies | 7 kommentare

Wat gaan aan hier

Ma., 28 Julie 2003 12:44

Ek kan nog steeds al die beriggies nie meer volg nie.
Dit is heeltemal deur mekaar.

Katryn se beriggies is nie meer available nie????????
Van Lorinda is alles heeltemal 'n groot mess :-)

Ek traai dit almal te lees, maar vat dit almal nie meer nie.

Ek begin opnuut!!!

En as julle weer, die boel op zijn kop gaat zetten, dan gaan ek my kat vir
julle stuur!!!!!!!!!!!!!!!

GrRico

Koeitjies & kalfies | 28 kommentare

Kwaad ;-)

So., 27 Julie 2003 20:29

stree...@charter.net (Streepmuis) wrote:

> Waarom antwoord hy ook nie my
> vraag/antwoord op sy stelling oor daardie "slim" prof wat hy aangehaal
> het nie?

Ek wag ook op 'n antwoord, Tobie. :-)

Koeitjies & kalfies | 10 kommentare

Bladsye (1835): [ «    1705  1706  1707  1708  1709  1710  1711  1712  1713  1714  1715  1716  1717  1718  1719  1720    »]
Tyd nou: Vr. Jun. 05 10:21:28 UTC 2026