Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teerhartig
teerhartig [boodskap #151762] Vr., 05 Junie 2026 06:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25368
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
teerhartig
Afbreking: teer•har•tig
Samestelling: teer + hart + -ig


Byvoeglike naamwoord: teerhartig
Vergrotende trap: teerhartiger
Oortreffende trap: teerhartigste
Attributief: teerhartige

Betekenis:
• Met 'n sagte en sensitiewe geaardheid.

Gebruik:
• Die teerhartige meisie het nie van die onderwyser se harde woorde gehou nie.

Sinoniem:
• fynbesnaar
• liefdevol
• sagaardig
• saggeaard
• sensitief
• weekhartig

Antoniem:
• hardvogtig
• ongevoelig

Afgelei:
• teerhartigheid

Vertaling:
Engels: tender-hearted, soft‐hearted
Nederlands: teerhartig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Vr., 05 Junie 2026 06:50]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: uitpraat
Volgende onderwerp: epifities
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jun. 05 08:06:07 UTC 2026