Daar was 'n neiging in die afgelope dekades om vir N.P. van Wyk
Louw as 'n baie groot digter in Afrikaans te beskou, en vir sy broer
W.E.G. Louw 'n mindere plek aan te wys. Ek het die afgelope tyd
begin wonder of W.E.G. Louw nou werklik so 'n soveel minder
goeie digter as sy broer was? Dit beteken nie dat ek dink dat W.E.G.
'n baie groot digter is nie. Maar was N.P. nou werklik soveel groter?
Hier is 'n gedig van W.E.G. Louw wat handel oor broers:
KAIN
Die vrugte van die aarde het hy gebring:
druiwe, rooi granate, 'n skepel graan -
van maande al die sorge en hunkering -
maar die rook op sy altaar het neergeslaan.
Sy broer daarnaas, die teer hande rooi
van bloed van lammers op die offersteen -
sy vlam het welgevallig uitgeplooi
en snel verteer dit vel en vlees en been.
Toe het die waansin hom gegryp: die haat,
van wie in eie hart sy skande weet,
van wie die offer, agteloos versmaad,
'n oordeel is... Met een vervloekte kreet
gryp hy die herderstaf en slaan en slaan
tot voor sy hand die hemele opegaan.
Ek vind W.E.G. se lang gedig "Adam" absoluut op dieselfde
peil as die beste wat Opperman of N.P. geskryf het. En moet
ook nie "Maria," "Die passie van ons Heer" en "Jakob en die
engel" vergeet nie.
My geliefde W.E.G. gedig was nog altyd
VAALVALK
Wit is die wereld
van outydse wee,
en 'n treurige wals
is die vroemoresee;
dou oor die duine, geen windjie wat waai,
net 'n vaalvalk wat sing soos hy draai, soos hy draai...
J.C. Kannemeyer in sy biografie van Opperman laat blyk
dat N.P. van Wyk Louw vir Opperman kwalik geneem het
dat hy nie vir W.E.G. meer krediet gegee het in "Digters van
Dertig" as 'n goeie en pioniersdigter nie. Vir eenkeer stem ek
saam met N.P.
Hoekom projekteer die blanke Afrikaner so 'n obsessie oor kleur? Wat
is kleur nou eintlik? Bloot 'n verpakking vir die mens daarbinne!
Die tyd het van oorryp tot halfvrot versuif om so behep te wees met
kleur. Dit skep by die waarnemer 'n steriotiep wat hom nie toelaat om
die mens verby die kleur te leer ken nie. Toe ek sowat 18mnde gelede
na die VSA gekom het was ek geskok oor my eie persepsie van kleur. Dit
nadat ek my as 'n relatief liberale Afrikaner beskryf het. Ek is
bevoorreg om nou net in die studentegroep waarin ek beweeg vriende van 10
verskillende lande te kan ken en vind dat my anderskleurige maats
dikwels meer in gemeen het as eenderskleuriges. Om die Kleurling groep
as "basters" te beskryf is veel eerder 'n weerspieling van die skrywer
se ongesofistikeerdheid.
De Nederlandstalige uitzendingen van Radio Nederland Wereldomroep
en Radio Vlaanderen Internationaal zijn nu dagelijks online te
beluisteren in RealAudio formaat. De links zijn te vinden in het
'Nieuws Centrum' [ met Netscape 2.0 ]:
Ek het 'n reeks van 8 baie mooi Ndebele poskaarte. S/W foto's met die
krale- en verfwerk in kleur. (Kyk by http://mail.icon.co.za/~jdiginews/postcard.htm) Kom volgende week van
die drukkers af, en volgens 'n mark ondersoek in Pretoria gaan hulle
soos soetkoek verkoop. Enige iemand wat wil help bemark in ander areas
is welkom. (En nodig) Veral by toeriste uithang plekke, vlooi markte
en "curio" winkels.
Verminderde pryse op bestellings vir herverkope..
Kontak : Helene Cilliers
e-mail: jdig...@icon.co.za
voice: +27 12 3201043
Wat ek wil weet, ten opsigte van die gebeurtenisse van hierdie week, is
nou dat daar so'n veltog teen die Afrikaanse taal, volk en kultuur (bijv.
de verengelsing van de Universiteit van Stellenbosch,is, is daar
alweer en meer spraak van 'n Volkstaat waarin die Afrikaans(talig)e
kultuur gehou en beskerm word?
Hoe staan Viljoen in verband met hierdie saak?
Volgens my, as die ,,powers that be" voortdurend die taal onder drukte
maak is daar g'n andere keuse vir die volk nie.
My freshman high school students in California (the Bay Area, near San
Francisco, to be more precise) study South Africa all fourth quarter. In
years past I have posted to this group with questions and received
generous responses from people who wish to tell us THEIR story about the
South Africa they know from thier experiences, the South Africa we can
only know through books (Cry the Beloved Country), movies (Worlds Apart),
or the internet. It is impossible to be accurate and complete when
studying such a rapidly changing country and culture as South Africa's. So
I come to you once again and ask you to please consider taking time to
tell my freshman students (who study South African history all fourth
quarter also in their advanced history class) what effect the changes of
the last few years or even days have had on you as an individual and your
society as a whole. In the past I haved used these responses force kids
into group discussions which were used as the basis for their assessment
of their understanding of the country's politics and culture. Also, some
people's responses have been used a scripts for in-class monologues for a
simulation in their history class. Please respond as you wish, keeping in
mind that it is a high school class of 14 year-olds that will read your
letters.
Bemoei jou met jou eie saak en laat ons in Suid-Afrika ons eie probleme
oplos. Ons het nie joune Amerikaanse imperialisme nodig nie....bemoei
julle met Suider Amerika in plaas van!
Ik bericht nu vanuit Nederland, dus ik weet niet of mijn bericht wordt
begrepen. Ik ben in het voorjaar van 1995 in S.A. geweest en volgens
mij wordt het Nederlands redelijk verstaan.
Ik ben op zoek naar een emailadres in Sabie in oos transvaal, daar zit
namelijk een vriendin van mij. Als er iemand in Sabie op internet zit
zou ik dit graag horen, dan kan ik nl. corresponderen met mijn
vriendin, maar natuurlijk ook met degene die mij toegang geeft.
Ik zou graag een berichtje zien in deze nieuwsgroep
I'm working on a report about the linguistics of Afrikaans. I think
I've got the phonology, morphology and sociolinguistics of it down, but
I'm having trouble with the syntax. It's been easy finding information
on everything but syntax. I need information on the syntax of
Afrikaans as compared to Dutch.
I think that Afrikaans is mostly the same as Dutch in syntax (sentence
structure, as opposed to grammar). It's a V2 language with an SOV
D-structure. I also think it's an underlying Adv-V language. I think the
headedness of CP, IP, VP is the same as Dutch. However, unlike Dutch, I
don't think it requires a COMP filter rule.
Can any of you help me with these issues or recommend good resources?
I'd particularly like to see D- & S-structure trees of Afrikaans
compared with other Germanic languages; especially Dutch.
Also, I find the use of double negatives and reduplication are
fascinating differences from Dutch. Any other interesting syntactical
differences?