Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » traangas
traangas [boodskap #151722] So., 31 Mei 2026 17:18
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25326
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
traangas
Afbreking: traan•gas
Samestelling: traan + gas


Selfstandige naamwoord: traangas
Meervoud: traangasse

Betekenis:
• 'n Chemiese stof wat die slymvliese irriteer en die oë laat traan.

Gebruik:
• Die polisie gebruik traangas en rubberkoeëls om die betogers uiteen te jaag.

Sinoniem:
• traanrook

Afgelei:
• traangasaanval
• traangasbom
• traangasgranaat

Vertaling:
Engels: tear gas
Nederlands: traangas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meevoer
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Mei 31 17:26:37 UTC 2026