| meevoer [boodskap #151721] |
So., 31 Mei 2026 17:04 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25326 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
meevoer
Afbreking: mee•voer
Samestelling: mee + voer
Werkwoord: voer mee, meevoer
Verlede tyd: het meegevoer
Teenwoordige deelwoord: meevoerend, meevoerende
Verlede deelwoord: meegevoerde
Betekenis:
• Om saam met iets anders weg te voer of mee te neem.
• (figuurlik) Om die verbeelding onweerstaanbaar aan te gryp.
Gebruik:
• Die vloedwater voer 'n klomp takke, klippe en ander rommel mee.
• Moet julle nie laat meevoer deur allerhande vreemde leringe nie. [Hebreërs 13:9]
Sinoniem:
• betower
• meeneem
• meesleep
• saamneem
• weglei
• wegspoel
• wegvoer
Afgelei:
• meevoering
Vertaling:
Engels: to carry away, sweep along
Nederlands: meevoeren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|