Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Re: Tibetaanse Onafhanklikheid - advies vir die pad vorentoe.

Wo., 24 November 1999 00:00

In article , reisiger
wrote:
> Sou verkies het dat 'n ander metode gevolg is om Tibet in Sjina in
> te
> sluit.

wat gesorg het dat mense se lewens gespaar is.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Employment Equity Act No 55 of 1998

Wo., 24 November 1999 00:00

Ek het nou net die bg wetgewing klaar bestudeer en soos wat 'n mens
van 'n useless klomp kommunistiese mense kan verwag is dit 'n pot
kak.

Waar het jy al gehoor dat ""black people" is a generic term which
means Africans, Coloureds and Indians"?!

Here, dat 'n mens so sleg moet wees dat 'n wet jou beskerm! Die ou
simpel stuk legal jargon lyk vir my suspiciously baie na net nog 'n
poging van die ANC om onder die guise van apartheid geld en mag uit
diegene wat wil werk se hande te neem. Is ons nasie nie al genoeg leeg
gebloei deur die klomp luigat diewe nie?

Wat is daar *nog* wat hierdie slegte regering kan byvoeg by die stroom
diefstalle, moorde, verkragtings en simpel stukke wetgewing om ons
mense van hul menswaardigheid en grondwetlik erkende regte te verarm?
Dan het hulle die audacity om in die aanhef te sê "..recognising that
as a result of apartheid and other discriminatory laws and practices,
there are disparities in employment, occupation and income within the
national market; and

(en hier kom die punchline)

that those disparaties create such pronounced disadvantages for
certain categories of people that they cannot be redressed simply by
repealing discriminatory laws".........

Thabo, jou gat. Jy en jou minister van arbeid is net nog vroom
donnerse diewe wat een diskriminasie met 'n ander vervang. Fok jou en
jou hele regering, jul belaglike spul niksnutte....

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Employment Equity Act No 55 of 1998

Wo., 24 November 1999 00:00

Sas Kloppers blaas stoom af:

Hmmm nou wonder ek of die voorgestelde wet teen Hate Speech die Internet
ook cover? Het ons wyse manne daar aan gedink?

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Dankie Media

Wo., 24 November 1999 00:00

Wil graag die Media, nasionaal en internasionaal, veral Beeld, FM&G en
CNN, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die
toekoms. Vir die diens wat U lewer aan Pilare van ons Paradys, asook
elders op die Planeet. :) Veral vir die wye dekking van nasionale en
internasionale nuus, asook internet bladsye vir navorsings doeleindes.
En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)

Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)

Super eerlike doel orienteerde Pilare bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word ‘n magiese Pilaar en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit U laaste geleendheid sal wees. :)

Gelukige Pilare is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste van
'n veranderende situasie kan maak. :)

Pilare wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en Planeet,
en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Pilare van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Vermaak, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Re: Tyd vir bene rek, reisiger

Wo., 24 November 1999 00:00

Go Bees! Go Bees!

Hygend hert as ek maar die taalvernuf van party mense op hierdie groep gehad het! Is jy 'n skrywer/joernalis Bees? Behoort te wees.

Inelkgeval: wat is daardie ou opgewerk oor?? As hulle darem nou al die geinstitusionaliseerdes (eina, anglisisme) besig hou deur hulle op die net toe te laat, maar dalk is dit juis die oënskynlik normales wat buite die hakiesdraad heining rondloop wat gevaarlik is....daar is nou net te veel krankes wie se opinies orals verkoop en aan 'n mens opgedring word.

Dit was my stuiwer in die armbeurs.

Groete,

Johan Degenaar

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Grooot vraag

Wo., 24 November 1999 00:00

Dagsê daarso....

Julle ouens/vrouens weet nie miskien van 'n nuusgroep vir "pilots" of vir
"flight simulators" met suid-afrikaanse intekenare nie? Ek kon tot dusver
noggie een kry nie.

Dankie :)

--
Happy Flying!

Tinus Blaauw
Trans African Airlines Trainer Captain
See my "reported" email address if you want to reply. Thanx

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Re: Grooot vraag

Wo., 24 November 1999 00:00

Woensdag, 24 Nov 1999 21:37:02 +0200, skryf "Tinus Blaauw"

> Julle ouens/vrouens weet nie miskien van 'n nuusgroep vir "pilots" of vir
> "flight simulators" met suid-afrikaanse intekenare nie? Ek kon tot dusver
> noggie een kry nie.

Probeer vanaf http://gamezone.mweb.co.za af deur die
simulasie-haak. Dis nou as jou vliegtuig Micro$oft is.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Leer om julle vyande lief te hê

Wo., 24 November 1999 00:00

Wil graag alle bydraers en lesers hier gelukwens vir die super sukses
wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Pilare van ons
Paradys elders op die Planeet. Veral vir inliggende bydraes op hierdie
ng, en die toepassing daarvan in die samelewing. En nog baie meer. :)
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Die metode wat hier gevolg word, is om genesing te bring, deur pyle wat
geskiet is, uit te trek. Dan volg rente op die belegging. In die begin
is dit op Party Politieke vlak gedoen. Dit het asemrowende resultate
gelewer. Nou word dit op Inligtings Diens vlak gedoen. Love all Serve
all.

Die resigier het gewildheid verwerf deur verskillende kliente dieselfde
tyd te dien. Die metode word gevolg, om almal gelukkig te maak in ons
Paradys en Planeet. Die uiteinde is die publiek word bevoordeel.

Gemeenskaplike belange word gesoek, en daarop word gebou. Onthou die
goudprys het gestyg as gevolg van deelname by s.c.s.a. Mynhuise was ook
adviseer daarna. Daar is vele ander voorbeelde. Dink plaaslik, handel
globaal.

Kyk na die ying / yang sirkel. Energie word gegee aan die ligte kol aan
die donker kant, asook die ligte helfte, sodat lig die duisternis kan
oorskadu. In die sinus grafiek, word energie aan die onderste buiging
gegee, sodat dit boonste kruin maklik bereik kan word. So word
planetêre karma neutraliseer.

Daar is iets pragtig in almal van ons. Kyk gerus na die fliek "Jesus of
Montreal" en vind uit wie het gaan bieg. Asook die super fantastiese
fliek van Donald Sutherland, waar hy pioniers genesings werk begin het,
en later na oorlog situasies uitgebrei het.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)

Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)

Super eerlike doel orienteerde Pilare bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word 'n magiese Pilaar en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit U laaste geleendheid sal wees. :)

Gelukige Pilare is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste van
'n veranderende situasie kan maak. :)

Pilare wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en Planeet,
en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Pilare van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Re - die reisiger werk vir die NIA

Wo., 24 November 1999 00:00

Die reisiger het 'n groot kliente basis. Dit strek oor individue,
groepe, Godsdiens, Kultuur, Politieke Partye, Intelligensie Dienste,
enige Staatsvorm, ens.

Die berig van Dr. Chris wat huil met die oorhandiging van die trofee
beteken nogal baie vir die reisiger.

Verstaan ons lewe in 'n polêre sonnestelsel. Noord / suid, positief /
negatief. ens. Vir elke negatiewe waarskynlike realiteit ("probable
reality") moet daar 'n positiewe waarskynlike realiteit wees. Beide
bestaan op dieselfde tyd. Die reisiger werk met positiewe waarskynlike
realiteite hier. ( Bron: Jane Roberts se boeke, bv. "Seth Speaks" &
"Nature of Personal Reality" ) Die kuns is om neutraal te bly, anders
onstaan 'n blinde kol in die area tussen die twee wat moet reg gemaak
word agterna.

Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir
een.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Dankie NIA

Wo., 24 November 1999 00:00

Wil graag die NIA gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover,
asook vir die toekoms. :) Vir die Pilare van ons Paradys, asook elders
op die Planeet. :) Veral vir die insameling van inligting, en om die
Regering op hoogte van sake te hou, rakende alle aspekte van ons
samelewing. Nasionaal en Internasionaal. En nog baie meer. :)
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, en baie pynlik is, is die feit dat
hierdie pragtige Organisasie valslik beskuldig word.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om lig
op die onderwerp te laat skyn. Verstaan enige advies hier word gegee in
die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te
gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Het ‘n vermoede daar is 'n Organisasie, wat met dieselfde naam en
baniere funksioneer, wat verantwoordelik is vir hierdie dade, en
daarmee U valslik beskuldig. 'n Uitnodiging word gereik aan enigiemand,
wat aan die Hof enige wettiglike aanvaarbare bewyse lewer, wat kan
bewys die NIA is skuldig.

Die NIA afkorting kan ook beteken:

N: Naburige, Naspeur, Nasionaal, Nywerheid, Nasereen
I: In, Investeerde, (ge)Inspireerde
A: Aksie(s), Afrika, Afrikaanse(s)

Is deur die Gode ingelig dat U Suid Afrika gehelp het om te beweeg na
'n multi-kulturele demokrasie. Asook om te verseker dat die Nuwe Suid
Afrika vandag die voorbeeld van vrede vir die res van die wereld is.
Dit is die feitlike bewys vir die hele Planeet van
mede-verantwoordelikheid. Hierdie bydrae in die verlede asook die hede
word hoogstens waardeer. :)))

Wil graag hartlike dank uitspreek dat U die Nuwe Suid Afrika sover
ondersteun het, asook vir die toekoms. :) U voortdurende ondersteuning
word hoogs waardeer om te sorg dat die Nuwe Suid Afrika 'n
multi-kulturele demokrasie kan bly. :)))

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)

Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)

Super eerlike doel orienteerde Pilare bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word ‘n magiese Pilaar en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit U laaste geleendheid sal wees. :)

Gelukige Pilare is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste van
'n veranderende situasie kan maak. :)

Pilare wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en Planeet,
en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Pilare van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1835): [ «    1135  1136  1137  1138  1139  1140  1141  1142  1143  1144  1145  1146  1147  1148  1149  1150    »]
Tyd nou: Di. Mei 12 14:42:10 UTC 2026