| kaliumhidroksied [boodskap #151850] |
Do., 11 Junie 2026 10:33 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25456 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kaliumhidroksied
Afbreking: ka•li•um•hi•drok•sied
Samestelling: kalium + hidroksied
Selfstandige naamwoord: kaliumhidroksied
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Anorganiese verbinding van kalium met chemiese formule KOH wat in water oplos en 'n sterk basis vorm.
Gebruik:
• Kaliumhidroksied is 'n gevaarlike bytmiddel wat as 'n skoonmaakmiddel, ontsmettingsmiddel, verfverwyderaar en dreinreiniger gebruik word.
Sinoniem:
• bytpotas
Vertaling:
Engels: potassium hydroxide, caustic potash
Nederlands: kaliumhydroxide
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Do., 11 Junie 2026 10:34] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|