Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » selfversekerdheid
selfversekerdheid [boodskap #151844] Do., 11 Junie 2026 07:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25449
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
selfversekerdheid
Afbreking: self•ver•se•kerd•heid
Samestelling: selfverseker(d) + -heid


Selfstandige naamwoord: selfversekerdheid
Meervoud: selfversekerdhede

Betekenis:
• Die toestand of mate van selfversekerd wees (met baie of soms te veel vertroue).

Gebruik:
• Hy het die toespraak met selfversekerdheid gelewer.
• Die dwase word vernietig deur hulle selfversekerdheid. [Spreuke 1:32]

Sinoniem:
• selfbeheersing
• selfvertroue

Antoniem:
• minderwaardigheid
• skuheid

Vertaling:
Engels: self-confidence, self-assurance, self-belief, poise, aplomb
Nederlands: zelfverzekerdheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Do., 11 Junie 2026 07:05]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: Tadjikistan
Volgende onderwerp: oorhangend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jun. 11 08:19:58 UTC 2026