| deugsaamheid [boodskap #150973] |
So., 15 Maart 2026 08:08 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24936 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
deugsaamheid
Afbreking: deug•saam•heid
Samestelling: deugsaam + -heid
Selfstandige naamwoord: deugsaamheid
Meervoud: deugsaamhede
Betekenis:
• Die toestand of mate van deugsaam wees (met goeie morele eienskappe).
Gebruik:
• En juis om hierdie rede moet julle alles in die stryd werp om julle geloof te verryk met deugsaamheid. [2 Petrus 1:5]
Sinoniem:
• lofwaardigheid
• onberispelikheid
• onkreukbaarheid
Vertaling:
Engels: virtue, virtuousness
Nederlands: deugdzaamheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|