| temperatuurskaal [boodskap #151847] |
Do., 11 Junie 2026 09:39 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25455 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
temperatuurskaal
Afbreking: tem•pe•ra•tuur•skaal
Samestelling: temperatuur + skaal
Selfstandige naamwoord: temperatuurskaal
Meervoud: temperatuurskale
Betekenis:
• 'n Skaal om temperatuur te meet en numeries uit te druk.
Gebruik:
• Celsius, Fahrenheit, Kelvin en Réaumur is temperatuurskale.
Vertaling:
Engels: temperature scale
Nederlands: temperatuurschaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Do., 11 Junie 2026 09:45] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|