Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opsigtelik
opsigtelik [boodskap #151848] Do., 11 Junie 2026 09:50
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25713
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opsigtelik
Afbreking: op•sig•te•lik


Byvoeglike naamwoord: opsigtelik
Vergrotende trap: opsigteliker
Oortreffende trap: opsigtelikste
Attributief: opsigtelike
Partitief: opsigteliks

Betekenis:
• Wat maklik raakgesien word; die aandag trek.

Gebruik:
• Die wyfie is vaal en minder opsigtelik as die mannetjie.
• Daar is opsigtelike ooreenkomste en verskille tussen die twee dokumente.

Sinoniem:
• duidelik
• ooglopend
• opmerklik
• opvallend
• prominent
• sigbaar
• treffend

Antoniem:
• onopsigtelik

Afgelei:
• opsigtelikheid

Vertaling:
Engels: conspicuous, obvious
Nederlands: opzichtelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: temperatuurskaal
Volgende onderwerp: bytmiddel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jul. 04 18:11:58 UTC 2026