Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » temperatuurskaal
temperatuurskaal [boodskap #151847] Do., 11 Junie 2026 09:39
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25744
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
temperatuurskaal
Afbreking: tem•pe•ra•tuur•skaal
Samestelling: temperatuur + skaal


Selfstandige naamwoord: temperatuurskaal
Meervoud: temperatuurskale

Betekenis:
• 'n Skaal om temperatuur te meet en numeries uit te druk.

Gebruik:
• Celsius, Fahrenheit, Kelvin en Réaumur is temperatuurskale.

Vertaling:
Engels: temperature scale
Nederlands: temperatuurschaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorhang
Volgende onderwerp: opsigtelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jul. 08 14:33:38 UTC 2026