| opsigtelik [boodskap #151848] |
Do., 11 Junie 2026 09:50 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25455 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opsigtelik
Afbreking: op•sig•te•lik
Samestelling: opsigtelik+
Byvoeglike naamwoord: opsigtelik
Vergrotende trap: opsigteliker
Oortreffende trap: opsigtelikste
Attributief: opsigtelike
Partitief: opsigteliks
Betekenis:
• Wat maklik raakgesien word; die aandag trek.
Gebruik:
• Die wyfie is vaal en minder opsigtelik as die mannetjie.
• Daar is opsigtelike ooreenkomste en verskille tussen die twee weergawes.
Sinoniem:
• duidelik
• ooglopend
• opmerklik
• opvallend
• prominent
• sigbaar
• treffend
Antoniem:
• onopsigtelik
Afgelei:
• opsigtelikheid
Vertaling:
Engels: conspicuous, obvious
Nederlands: opzichtelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|