Oor enkele ure ry ek kus toe. Julle gaan vir ten minste twee weke nie
van my hoor nie en indien ek oor twee weke van nou af besluit om dit
'n maan te maak, hoor julle eers volgende jaar weer my stem.
Baie Geseënde Kersfees aan julle almal. Aan my vriende op dié
nuusgroep en aan elke mede geselser hier, mag julle die wind van agter
hê. Mag God se rykste seën deel van julle lewens wees.
Mense wat sou belangstel in 'n metode om hul inkomste aan te vul en of om
dit hul voltydse beroep te maak is welkom om my te kontak vir verdere
inligting.
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Die menige inisiatiewe geneem
deur President Thabo Mbeki, Staats departmente en die Private Sektor,
ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die
Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die imuun stelsel,
aangaande 'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog.
Verskaffing van miv+/vigs medisyne. Insluitend die menige bydraes wat
gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die
Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om
hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika
Kontinent, en elders op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie
dankie. Dit word inniglik waardeer.
'n Spesiale dank aan lede en leiers van alle Politieke Partye, en
ondersteunende Organisasies, in ons Paradys, en elders op die Planeet,
om die Regering van ons Paradys te ondersteun om super 'n suksesvolle
verkiesing te hou. Asook verhoogde samewerkings inisiatiewe om na 'n
politieke sentrum te beweeg. Veral die verhoogde bou van menige
vredevolle en voordelige multi-kulturele verhoudinge. Insluitend die
menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone
van ons Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die Planeet. En nog
baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te
verhoog.
Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.
Wil graag voorstel om ontmoetings te verhoog in die Parlement van ons
Paradys, asook met Banke en ondersteunende Organisasies, insluitend
versswartes van elektroniese toestelle vir finansiële transaksies. Om
die gee van die groen lig aangaande die registrasie van alle burgers
van ons Paradys te verhoog, vir die gebruik van 'n enkele slimkaart vir
identifikasie doeleindes. Asook vir die gebruik van finansiële
transaksies - betalings en kontant onttrekkings, ens. deur die gebruik
van 'n enkele kaart.
Ontmoetings kan ook verhoog word met individue, gemeenskapsleiers, ens.
Om ondersteuning te verhoog aangaande die gee van 'n groen lig, asook
implementerings maatreels en verdere ondersteuning gelewer in die
verband. Ten voordeel van alle betrokke partye. Debatte kan ook verhoog
word in die verband. Om die verkryging van die opinie van die publiek ,
asook verhoogde ondersteuning in die verband te verhoog.
Statiese asook veranderlike inligting kan ook verhoog word op die
kaart, en/of in die geheue van die kaart. Om die volle name van die
individu, ID nommer, geboortedatum, dorp, gewig, voorkoms, fisiese
eienskappe, verblyf en pos adresse, kontak foon nommers, naaste polisie
kantoor, ens. te verhoog.
Die presiese gesig van die kaart houer kan ook verhoog word as deel van
die kaart. Om gebruik te word deur frenologie (gesig voorkoms) lesers
gedurende verifikasie prosedures tydens die uitvoering van finansiële
transaksies.
Hoogstens aangeraai, om die hoë vlak van sekuriteit aangaande toegang
tot die data basis wat bg. inligting besit, te verhoog. Om die
beskerming van individue, asook groep en organisasies te verhoog. Ten
voordeel van alle betrokke partye.
Ondersteuning kan ook verhoog word aangaande die uitreiking van nuwe
kaarte, asook die bywerk van persoonlike inligting, bv. adres
veranderinge. Wette kan ook verhoog word in die verband. Om die
akkuraatheid van inligting te verhoog gedurende die verskaffing van
inligting.
Vuurwapen inligting, bv. maak, kaliber, reeks nommers, ens. kan ook
verhoog word op die kaart, asook die data basis. Om beheer aangaande
die uitreiking van vuurwapens aan lisensie houers uit te reik.
Bank inligting kan ook verhoog word op die kaart, bv. naam van die
bank, rekening nommer en tipe rekening, asook geheime nommer. Om die
gebruik van die kaart te verhoog om finansiële transaksies ook in te
sluit.
Verifieering van voldoende fondse beskikbaar om transaksies mee aan te
gaan kan ook verhoog word wanneer met die kaart betaal word, in alle
gevalle. 'n Rooi lig aangaande die blokkasie van transaksies versoek
duer die eienaar van die kaart kan ook verhoog word tydens die
verifieering periode. Om die profytvolheid van versswartes te verhoog
tydens die elektroniese betaling van dienste gelewer.
Skandeerders / lesers vir gesig voorkoms - frenologie lesers genoem,
kan ook verhoog met die gesig voorkoms in die geheue van die kaart,
wanneer betaal word vir dienste gelewer met die kaart, bv. bank
instellings, winkel sentrums, motor hawens, water en ligte, ens. Om die
verifieering van die gesig te verhoog tydens transaksies. Om die
sekuriteit van verdwynde kaarte, indien enige, te verhoog. Die gebruik
van 'n geheime nommer kan ook verhoog word gedurende transaksies. Om te
funksioneer as 'n dubbele sekuriteits meganisme.
Parkeer meters kan ook verhoog word om bg. kaart te aanvaar, indien
enigsinds moontlik. Om die maklike gebruik van betaling te verhoog
wanneer fasiliteite gebruik word.
Fisiese gedrukte inligting kan ook verhoog word op die kaart om die
voorletters en van, pos adres, kontak telefoon nommer, naaste polisie
kantoor, ens. in te sluit. Om die aflewering van verlore kaarte te
verhoog, d.m.v. die posdiens.
Maatreels kan ook verhoog word by banke. Om verifieering maatstawwe van
id kaarte te verhoog voordat enige bank transaksies aangegaan word. Om
die sekuriteit te verhoog tydens transaksies.
Banke kan ook OTM maatreels verhoog, waar nodig. Om die hou van kaarte
te verhoog van kaarte wat terug gehou word deur OTM masjiene. Vir die
individu om kaarte af te haal op 'n latere stadium, na verifieering
deur bg. prosedure. Na-uurse bystand dienste kan ook verhoog word deur
banke in die verband, veral vir reisigers. Om die terug besorging van
kaarte te verhoog in die geval van krag onderbrekings, ens. Verkieslik
vir ondersteunings personnel om die OTM te besoek op voorgestelde tye,
indien so verkies word deur die publiek, deur die versoek van 'n
telefoon oproep. Om fondse te verhoog by die OTM, asook die terug
besorging van kaarte, indien enigsinds moontlik. Om publieke
vriendelikheid te verhoog in die verband.
Gebruike van die kaart kan ook verhoog word wanneer telefoon
transaksies aangegaan word, bv. skedulering van reis bestemmings,
internet transaksies, ens. Om te funksioneer soortgelyk as 'n krediet
kaart, indien enigsinds moontlik. Om die populariteit van die ID kaart
te verhoog.
Hoogstens aangeraai, vir ID kaart gesig verifieerings maatreels
alleenlik te verhoog wanneer betaal word deur die kaart, vir dienste
gelewer. Asook wanneer fondse ontvang word, bv. Poskantoor, ens. Om die
sekuriteit aangaande transaksies te verhoog.
Gesig verifieering kan ook verhoog word tydens verkiesings. Om die
elektroniese stempeling van die kaart te verhoog met die kies datum,
asook plek van stemming. Om effektiewe stem prosedures in die verband
te verhoog.
Bemarking kan ook verhoog word vir die ID kaart as die laaste kaart
benodig. Om die bekendheid van die kaart te verhoog. Veral om veilige
transaksies te verhoog.
Navorsing kan ook verhoog word om ID nommers te verkry vanaf gesig
beelde. Om opsporing van getuies te verhoog, indien enigsinds nodig.
Suksesse bereik kan ook deur die Media aan die Persone van ons Paradys,
en elders op die Planeet, verhooog word. Om suksesse bereik in ons
Paradys te verhoog.
Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n
kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna.
President Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance
herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En
dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n Ekonomiese bloei
tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die verband deur
die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel van
alle betrokke partye.
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Die gebruik van 'n enkele veeldoelige ID en finansiële kaart kan
asemrowend verhoog word.
Die voorkoming van duplikaat betalings aan dieselfde individu
wanneer slegs een betaling bedoel is, kan asemrowend verhoog word.
Gesig verifieerings maatreels om te sorg dat die eienaar die enigste
gebruiker van die kaart is, kan asemrowend verhoog word.
Asemrowende publieke voordele vir die gebruik van 'n enkele kaart kan
asemrowend verhoog word.
Bekendheid vir slimkaart transaksies kan asemrowend verhoog word.
Die gebruik van kontant vir 'kleinere' transaksies, terwyl rente
verdien word op ongebruikte fondse, kan asemrowend verhoog word.
Outomatiese bywerk van kieserslyste gedurende adres veranderinge kan
asemrowend verhoog word.
Effektiewe kiesers verifieering maatreels kan asemrowend verhoog word.
Ekonomiee, en potensiële ekonomiee kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe
neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
Kommentaar:
Indien onvoldoende fonde ondervind word tydens die implementering van
hierdie inisiatief, indien enige, kan 'n latere bydrae verwag word om
die brone van fondse in die verband te verhoog. Om asemrowende suksesse
in die verband te verhoog, soos nodig. In die geval word hoogstens
aangeraai, om die ontwikkeling van die eerste stappe van implementering
hierdie bydrae te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.
Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.
Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir
een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.
Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe
asb.
(Die paragraaf aangaande Junie 2000 word behou. Om akkuraatheid van
die skattings van profesiee en/of datums wat hier aangehaal word, te
verhoog, bv. die 3e Demokratiese Verkiesing.)
So 'n paar dae gelede was hier een of twee gedigte van 'n persoon met 'n
Oos-Europees klionkende naam - een was oor die skoonmaak en regmaak van die
stad na 'n oorlog.
A.g.v. 'n stelsel 'crash' het ek ditr nou verloor. kan iemand asb weer pos
of vir my aanstuur.
Aan almal op die nuusgroep sê ek ook maar Geseënde Kersfees en 'n
Voorspoedige Nuwejaar. Gaan ook so 'n bietjie uitspan na 'n jaar se
swoeg en sweet Laat ons nou maar al die strydbyle begrawe en in vrede en
harmonie saamleef. Dis seker nie nodig dat ons mekaar so slegsê net
omdat ons verskillende standpunte het nie.
Groetnis
Christo
Sue,
Bewyse is al gelewer dat braaivleis kanker veroorsaak. Dis nou blykbaar
nie die vleis nie maar die roet wat aan die vleis sit as gevolg van die
gebrande vet. Stop dit die mense? Nee!
Dankie vir die artikels. Meeste is ek bewus van. In Africa as 'n geheel
is DDT se gebruik nog nooit stop gesit nie. Die state het net nie die
'mens op straat' toegelaat om dit te besit nie. By ons op die plaas word
alle mensgemaakte struktuure gereeld gespuit. Die spuit mengsel mag net
deur die staat gespuit word en net hulle het die reg tot die mengsel.
Die mengsel is niks anders as DDT nie.
Nou hoekom is daar liewer na iets oorgeslaan soos na Organophosfate
teenooroor die dichlorodiphenyltrichloroethane (DDT). Prys!
Ek dink ek moet eers iets sê oor die Organophosfate. Dit word gevind in
90% van alle insekdoders (gaan kyk maar die inhoud van DOOM, ens. Dit is
'biodegradable' en het 'n baie kort lewensduur. Dus moet daar weer en
weer van die middel toegedien word. Bring baie meer geld in vir die
vervaardigers. Daar is net een probleem - meeste Organophosfate word
deur die vel geabsorbeer en het geen teenmiddel nie. Die waarskuwing op
die houers sê dan ook dat dit nie mag toegdien word op 'n winderige dag
of, sonder handskoene en plasties 'protective gear' nie. 'n Oordosies
het net een gevolg - die dood. Hoeveel is nodig vir 'n oordosis? Party
van hulle so min as 1 druppel. Die Organophosfate word beskou as meer
giftig as die giftiste slang ter wêreld. Maar, kyk hoe roekeloos gebruik
mens miergif.
Hoekom gebruik die landbou dan Organophosfate? Want hulle kan vandag
spuit en more is al die gif opgebreek. Alles wat in kontak was met die
gif toe hulle gespuit is is nou dood (of is besig om te sterf) en, die
volgde dag is die gebied veilig.
Wat dan van DDT. Dit bestaan, as ek reg kan onthou, uit twee stelle
cloor verbindings. Een 'n bi-chloor(twee chloor atome) en die ander 'n
tri-chloor (drie chloor atome). Chloor by homself is baie onstabiel en
soek altyd 'n maat om mee te verbind. Die verbinding is dan baie stabiel
. Dus, die verbinding van tri-chloor is omtrent ontmoontlik om verbreek
en daarvoor bly DDT in die form en breek nie af nie. Die binding is ook
baie goedkoop (soos Aspro kan dit in tonnemaat inwikkel word want chloor
soek sy maat) Dus, dit bou net op en op. Die liggaam verwerp dit ook
nie. Daarby is dit water oplosbaar en hoef dit nie tot 'n emulsie
gebring te word nie.
Nou moet ek besluit - gebruik ek van die meees giftigste (en duurste)
produkte of, die goedkoper en baie minder gevaarlikke? Vir my is daar
net net antwoord - DDT. Tensy ek die goggas kan leer om nie my goed (en
myself) aan te val nie.:-)
Die argument begin meer vir my klink soos die argument oor die USA
energiefonds wat Hemp (die produk) verban het want, meer olie kan
vervaardig word uit Hemp (en goedkoper) as die gelykstaande ru-olie. En,
die olievelde se bestaan in gevaar stel. Dus, verban hulle toe Hemp want
dit bevat elemente wat skadelik mag wees vir die mens. Dit is mos 'n
drug dan nie?;-)
Ernest
"Sue" skryf in boodskap news:MPG.149443dc7d03f23e9897ed@news...
> Jy het my nou so bietjie laat dink oor die DDT storie...
> Iewers in my agterkop kon ek onthou van navorsing wat gedui het dat DDT
> o.a in borsmelk versamel.
Dit artikel stond in de Volkskrant ( een van de beste karnten in
Nederland)
Grt
Emmy
*****************************
De verloren liefde van zwart Zuid-Afrika voor het ANC
4 december 2000
- Van onze correspondent Hans Moleman
Steeds meer zwarte Zuid-Afrikanen raken teleurgesteld in het ANC. In
plaats van een daadkrachtig beleid voert corruptie de boventoon.
Joe Mafereka keek raar op van het ontvangstcomité, toen hij een paar
weken geleden op het vliegveld van Johannesburg aankwam, terug van een
tripje naar Europa. De ANC-voorzitter van het parlement van de provincie
Vrijstaat werd verwelkomd door rechercheurs van een speciale
politie-eenheid, die hem arresteerden op verdenking van een moord in de
taxiwereld.
Taxibaas Mafereka, wiens chauffeur en lijfwacht ook werden aangehouden,
zei dat hij van de prins geen kwaad wist. Maar een paar dagen later, na
enig aarzelen, besloot de ANC-top hem toch maar voorlopig politiek op
non-actief te stellen.
Het is een ingreep die past bij de strengere aanpak van rotte elementen
in de partij, die de Zuid-Afrikaanse president en partijleider Thabo
Mbeki de achterban belooft.
ANC-politici die niet deugen 'zullen voortaan worden verwijderd', luidt
de leuze waarmee de regeringspartij campagne voert voor de
gemeenteraadsverkiezingen van 5 december. De belofte geeft een goede
indicatie van de zorgelijke conditie waarin de partij verkeert die het
politieke landschap van Zuid-Afrika domineert.
Want als je moet gaan beloven dat je fraudeurs, lanterfanters,
criminelen en andere qua gedrag niet voor het politieke ambt geschikte
comrades nu kwijt wilt, dan betekent het impliciet dat je deze types tot
dusverre kennelijk de hand boven het hoofd hebt gehouden. Dat dit
desastreuze gevolgen heeft gehad voor de kwaliteit van het openbaar
bestuur, voor een falen van mooie plannen voor betere huizen,
gezondheidszorg, onderwijs etcetera, laat zich eenvoudig raden.
Wat is er toch aan de hand met het ANC, vroeg commentator Xolani Xundu
zich onlangs af in Business Day, de toonaangevende zakenkrant van het
land. Vroeger kon je trots zijn op de beweging die de apartheid verjoeg,
maar de laatste jaren is het een organisatie geworden die geen
vertrouwen meer oproept, zo vertolkt hij het ongenoegen van veel zwarte
kiezers. 'De partij gaat de lokale verkiezingen in met een
gedesillusioneerde aanhang. Als je de verhalen op straat hoort, vinden
velen het niet eens de moeite waard om hun stem uit te brengen op 5
december.
'Ze hebben het gevoel dat gemeenteraadsleden van het ANC weinig of niets
hebben gepresteerd. Dat die alleen maar goed zijn in het rondrijden in
dure auto's en in het verhuizen naar betere wijken, waar ze vervreemd
raken van de mensen voor wier belangen ze behoren op te komen. Mensen
klagen over vriendjespolitiek, dat je alleen een baantje bij de overheid
of een semi-staatsbedrijf kunt krijgen als je een vriend of familie bent
van een politicus.'
De sluimerende crisis in het ANC is geen verzinsel van een commentator
van een rechtse zakenkrant. Zo zou de propaganda-afdeling van het ANC de
kritiek van Xundu waarschijnlijk een jaar geleden nog wel hebben
afgedaan. Maar ook in de beweging zelf lijkt de laatste tijd het besef
te groeien dat er iets lelijk mis is, en dat er moet worden ingegrepen
voordat het zwarte electoraat daadwerkelijk afhaakt.
Over de verkiezingen van dinsdag hoeft het ANC zich overigens nog geen
grote zorgen te maken. Opinie-onderzoek wijst uit dat de partij van
Thabo Mbeki weer een ruime meerderheid zal halen. Misschien wat minder
dan de 66 procent van de laatste parlementsverkiezingen, maar toch
genoeg om de verdeelde oppositie ver achter zich te laten.
Zuid-Afrika kent nog geen oppositiepartij die een geloofwaardig
alternatief is voor de oude bevrijdingsbeweging. De Democratische
Alliantie van Tony Leon, waarin de van oudsher blanke Nationale Partij
onlangs is opgegaan, torst te veel bagage uit de apartheidstijd mee om
die rol te kunnen vervullen.
Maar Mbeki en zijn partijbestuur beginnen in de gaten te krijgen dat het
ANC niet kan rusten op de povere lauweren van de eerste zes
regeringsjaren. Als er de komende vijf jaar geen orde op zaken wordt
gesteld, en de arme zwarte meerderheid van het land te weinig
verbetering in het dagelijks leven ziet, is de kans groot dat er wel een
vitale tegenpartij wordt geboren.
De partijstrategen hebben ook gezien wat er in buurland Zimbabwe is
gebeurd, waar vanuit de vakbeweging en burgergroepen binnen een jaar een
Beweging voor Democratische Verandering ontstond, die de corrupte oude
helden de wacht aanzegde. De nieuwe helden wonnen in een klap bijna de
helft van de stemmen.
De crisis in het ANC heeft een bekend patroon, voor wie de ontwikkeling
van post-koloniaal Afrika volgt. In welk land waar de
bevrijdingsbeweging aan het roer kwam is het immers wel gelukt om alle
mooie beloften waar te maken, om de idealen van vroeger om te zetten in
integer bestuur, in een betere toekomst?
Het meest recente voorbeeld is Zimbabwe, waar president Robert Mugabe na
twintig jaar van toenemend wanbestuur tot een dictator is verworden die
zijn land nu ruïneert, alleen maar om aan de macht te blijven.
Zuid-Afrika staat aan het begin van een soortgelijk proces, zeggen
critici van de regering. Het ANC herbergt een aantal kleine Mugabes, die
als ze de kans krijgen grote ellende kunnen veroorzaken.
Maar het hoeft niet zo te gaan. Thabo Mbeki heeft nog voldoende
gelegenheid om de pessimisten over Afrika op hun nummer te zetten. Dan
moet hij echter radicaler dan nu het roer omgooien.
'Het ANC is, ondanks de recente beloften van beterschap, nog steeds op
de verkeerde weg', zegt een zwarte academicus die lange tijd een trouwe
aanhanger van het ANC was. Hij wil zijn kritiek alleen kwijt als hij
anoniem kan blijven. 'Ik wil geen problemen op mijn werk', verklaart
hij.
Hij kent, via zijn advieswerk en zijn kennissenkring, tal van hoge
ANC-ers van nabij en is de laatste jaren steeds cynischer geworden over
de ontwikkeling van de partij. 'Het ANC heeft de overgang van de
apartheid naar het nieuwe Zuid-Afrika goed gemanaged. Dat was vooral te
danken aan de stijl van Nelson Mandela. Maar sinds Mbeki de leiding
heeft, zie je een degeneratie die je moedeloos maakt.
'Wat mij grote zorgen baart is dat een openlijk debat in het ANC niet
gewenst is. De machthebbers doen alsof ze nog ondergronds zitten. Ze
verwarren kritiek met afvalligheid. De partij isoleert zich, kiest
ervoor critici te verketteren, terwijl een stevig debat over de koers en
keuzes juist de vitale kracht van democratie is.'
Het ANC is ten prooi gevallen aan die zo voorspelbare boosdoener: de
arrogantie van de macht. 'Er heerst die typerende eenpartij-mentaliteit
die alle voormalige bevrijdingsbewegingen teistert. Waarom zou je je
immers druk maken, als je toch praktisch een tweederde meerderheid in
het parlement hebt? Kritiek wordt eenvoudig weggezet met de dooddoener:
'het volk heeft ons gekozen, wij zijn de macht.'
De aidskwestie heeft hem het meest getroffen. 'Als je analyseert hoe
Mbeki en het ANC dat aangepakt hebben, dat is echt verbijsterend. Hoe
kun je het in je hoofd halen nieuw leven te blazen in een achterhaalde
discussie over de vraag of hiv wel tot aids leidt, terwijl je mensen bij
duizenden aan het sterven zijn?'
Het debacle toonde de grote zwakte van het ANC: bijna niemand binnen de
partij, binnen de regering, deed zijn mond open toen de president hier
aan het blunderen sloeg. Waar was opeens het scherpe intellect van
minister van Onderwijs Kader Asmal, de strijdvaardige stem van Ronnie
Kasrils van Waterbeheer, de rustige overtuigingskracht van het
economisch geweten Alec Erwin?
Alleen de oude staatsman Nelson Mandela riep op het gerommel te staken.
Het had geen effect op Mbeki, een nieuw bewijs dat het absoluut niet
botert tussen de eerste president van het nieuwe Zuid-Afrika en zijn
opvolger. Mandela en Mbeki, zo nemen politieke insiders waar, zijn
tegenwoordig amper nog on speaking terms.
Geen enkele minister in het hele kabinet heeft de moed tegen Mbeki in te
gaan, stelt de anonieme academicus. 'Niet omdat ze te dom zijn om zelf
te denken. Nee, ze zijn bang. Bang als schooljongens voor de boze
bovenmeester. Want als je de president tegen de haren in strijkt... Hij
is een man van achterkamertjespolitiek, van afrekeningen.
'Pas kort geleden drong het een beetje tot Mbeki door hoe ernstig de
schade is die hij heeft aangericht, hoe hij de reputatie van zijn
regering in het buitenland heeft besmeurd. Maar zie wat hij doet: hij
erkent zijn fouten niet volmondig, maar probeert er met een vaag verhaal
onderuit te komen.
'Dat is nou de nieuwe stem van de Derde Wereld, de man die hamert op een
Afrikaanse renaissance. Het probleem van het ANC begint aan de top, bij
de stijl van de president. Thabo Mbeki denkt dat hij alles weet, op alle
gebieden. Als hij zo doorgaat, wordt hij een regelrechte ramp voor
Zuid-Afrika.'
Is de ontwikkeling van het ANC een direct gevaar voor de jonge
democratie van Zuid-Afrika? Steven Friedman, politiek analist van het
onafhankelijke weekblad The Mail & Guardian, vindt het nog te vroeg om
de stormbal te hijsen. 'Claims dat we aan het afglijden zijn naar een
autoritair systeem lijken eerder het gevolg van vooroordelen dat
Afrikaanse regeringen altijd autoritair worden.'
Het mankement bij het ANC zit anders in elkaar, betoogt Friedman. De
partijstrategen weten dat er de komende vijf jaar echte verbeteringen
aan de achterban moet worden geleverd. Onder druk van alle malaise die
ze om zich heen zien - vooral bij het lokaal bestuur, dat het essentiële
instrument voor de verbeteringen zou moeten zijn - maken ze echter een
kapitale denkfout: dat redding alleen kan komen van krachtige centrale
sturing, eenheid in de gelederen, afkeer van kritiek.
'Men ziet daarbij over het hoofd dat het openbaar bestuur eenvoudig te
zwak is en het land te gecompliceerd in elkaar steekt.'
Dat maakt Mbekis centralisatie van de macht een gevaarlijke illusie:
'Politici en partijbestuurders denken zo orde te scheppen in de wereld,
maar ze houden zichzelf voor de gek. Ze scheppen alleen orde op hun
bureau, en blijven blind voor het feit dat hun maatregelen in
werkelijkheid weinig effect sorteren.'
Friedman heeft een welgemeend advies aan de ANC-leiding. Probeer niet
alles te willen controleren, want je bereikt er je doel niet mee. Het
ANC moet weer de energie en het enthousiasme terugkrijgen van weleer,
toen het als brede beweging verschil in aanpak en debat zag als een bron
van kracht, en niet als een bedreiging van de partijlijn. 'De leiders
moeten leren loslaten. Dat biedt meer kans op een gezonde, effectieve
democratie.'
Na aanleiding van Sue se vraag oor DDT, het dit my laat dink aan hoe ons
die liggaam verniel. Ons gebruik middele wat die liggaam afbreek en die
dood vervroeg. Daar is byvoorbeeld rook en lood misbruik (gevind in
petrol).
Maar, wie het gedink dat medisyne gevaarlik mag wees. Medisyne is moes
goed vir die mens? Hier volg 'n medisyne beskrywing (natuurlik
verkrygbaar) maar, die wetenskap het 'n manier gevind om dit kunsmatig
te maak. Dit word gebruik vir die behandeling van Gout. Die effek is 'n
natuurlike vorm van chemoterapie wat selfs witbloedselle aanval. Wit
bloed selle word gebruik om die liggaam te beskerm. Lees verder:
------------------------------------------ Colchicine, a water-soluble alkaloid found in the autumn crocus, blocks
or suppresses cell division by inhibiting mitosis, the division of a
cell's nucleus. Specifically, it inhibits the development of spindles as
the nuclei are dividing. Normally, the cell would use its spindle fibers
to line up its chromosomes, make a copy of them, and divide into two new
cells with each daughter cell having a single set of chromosomes. With
colchicine present, the spindle fibers don't form, and so the cell can't
move its chromosomes around. The cell may end up copying some or all of
the chromosomes anyway, but can't parcel them out into new cells, and so
it never divides.
Because cancer cells divide much more rapidly than normal cells, cancers
are more susceptible to being poisoned by mitotic inhibitors such as
colchicine, paclitaxel, and the Vinca alkaloids.
However, colchicine has proven to have a fairly narrow range of
effectiveness as a chemotherapy agent, so its only FDA-approved use is
to treat gout (it is one of the active ingredients of ColBenemid,
anti-gout tablets marketed by Merck & Co.), though it is also
occasionally used in veterinary medicine to treat cancers in some
animals. It is also used as an antimitotic agent in cancer research
involving cell cultures.
Gout is an illness caused by faulty uric acid metabolism in which excess
uric acid is turned into crystals of sodium urate, which are then
deposited in the joints (most often in the big toe), causing
inflammation and pain. Researchers aren't sure exactly how colchicine
works against gout, but it does seem to reduce the frequency of severe
attacks and relieves residual pain.
As far as side effects go, colchicine can cause a temporary reduction in
the number of leukocytes (white blood cells) in the bloodstream;
afterward, the leukocyte count can rebound to abnormally high levels.
Colchicine also causes teratogenic birth defects in lab animals, and so
pregnant women with gout should not use colchicine-containing drugs.
Colchicine poisoning resembles arsenic poisoning; the symptoms (which,
because it is a mitotic poison, occur 2 to 5 hours after the toxic dose
has been ingested) include burning in the mouth and throat, diarrhea,
stomach pain, vomiting, and kidney failure. Death from respiratory
failure often follows. A specific antidote doesn't exist, so treatment
typically involves giving the victim activated charcoal or pumping the
stomach.
Sue het my die vraag gevra na aanleiding oor Malaria. Sy het my gevra of
ek nie dink aan die HIV virus as ek praat van 'n organisme wat himself
aanpas nie. Daar is baie 'organismis' wat in die menslike liggaam leef.
Party is lewend en and 'dood'. Party kan net leef as hulle 'n 'host'
oorneem. 'n Virus is so 'n eenheid. Dit neem 'n sel oor en gebruik dan
die sel se 'kern' om homself dan 'n nuwe 'kern' te gee. Sien bygaande:
----------------------------------------------------------
What The Heck is a Virus?
~~~~~
Introduction
First, let me tell you what a virus is NOT. A virus is not a bacterium,
nor an independently-living organism. A virus cannot survive in the
absence of a living cell within which to synthesize copies of itself
(replicate). Antibiotics do not harm a virus; it is for this reason that
treatment for the "flu" for example, is mainly to help ease the symptoms
of the illness rather than to kill the organism which causes the "flu"
(Influenza virus Please see: What the Heck is the "Flu"?).
Well then, what IS it?
Now, is there a simple explanation which can define what a virus IS?
Hmmmm... that's actually a tough question. A virus is not strictly
alive.. nor is it strictly dead... A virus has some fundamental
information (genes made of DNA or RNA) which allows it to make copies of
itself. However, the virus must be inside a living cell of some kind
before the information can be used. In fact, the information won't be
made available unless the virus enters a living cell. It is this
entrance of a virus into a cell which is called a viral infection. Too,
the virus is very, very small relative to the size of a living cell.
Therefore, the information the virus can carry is actually not enough to
allow it to make copies (replicate). The virus uses the cell's machinery
and some of the cell's enzymes to generate virus parts which are later
assembled into thousands of new, mature, infectious virus which can
leave the cell to infect other cells. Poliomyelitis virus for example,
may have over one million copies of its basic genetic information (RNA)
inside a single, infected human intestinal mucosal cell.
What does a virus look like?
Moving from the outside to the inside, here are some parts of a virus
which are common to many different kinds of viruses: capsid, core,
genetic material (DNA or RNA). The capsid is the outer shell of the
virus which encloses the genetic material within. The capsid is actually
made of many, many identical individual proteins which are assembled
very precisely to form the capsid structure. Sometimes there will be a
protein core underneath the capsid which also surrounds the genetic
material. Some viruses may have an additional covering on the outside
called an envelope. An envelope is kind of like skin around the outside
of the virus. The envelope is actually a lipid bilayer (membrane) with
proteins embedded within the membrane. If you examine a baseball, take
it apart, you will see how some viruses are assembled. The cover of the
baseball (envelope), the tightly-woven thread (capsid), and the rubber
core (genetic material) can be used to represent the parts of some
viruses.
What do viruses actually do?
All viruses only exist and make more viruses. And with the possible
exception of bacterial viruses which kill harmful bacteria, all viruses
appear to be harmful because their replication leads to the death of the
cell which the virus entered. A virus enters a cell by first attaching
to a specific structure on the cell's surface via a specific structure
on the virus surface. Depending on the virus, either the entire virus
enters the cell, or perhaps only the genetic material of the virus is
injected into the cell. In either case however, the ultimate result of
viral infection is the exposure of virus genetic material inside the
entered cell. Then, the virus material essentially "takes over" the cell
and nothing but viral parts are made, which assemble into many complete
viruses. These viruses are mature and leave the cell either by a process
called "budding" (just one or a few viruses at a time leave the cell) or
by a process called lysis (the cellular membrane ruptures and releases
all of the virus particles at once).
What things can become infected by a virus
So far, there is not a living thing identified that doesn't have some
sort of susceptibility to a particular virus. Plants, animals,
bacteria - every living thing, whether multicellular or single-celled,
can be infected with a virus specific for the organism. And, within a
species, there may be 100 or more different viruses which can infect
that species alone. So, whenever viruses are discussed, they are
discussed as being either plant, animal or bacterial viruses - which
means that an animal virus only infects a certain animal, and a plant
virus only infects a particular plant. We say that a virus is specific
for a particular thing if the virus infects only that thing. So, there
are viruses which infect only humans (smallpox), some which infect
humans and one or two additional kinds of animals (influenza), some
which infect only a particular kind of plant (tobacco mosaic virus), and
some which infect only a particular species of bacteria (lambda
bacteriophage which infects E. coli).
How many kinds of viruses are there?
Viruses come in all shapes and sizes and have an enormous array of
different kinds of organization of basic genetic material within them.
And, it is the arrangement and type of genetic material which is the
method used for sub-classification of a given group of viruses. For
example, the animal virus group can be sub-divided into the following
sub-groups: double-stranded DNA; single-stranded DNA; double-stranded
RNA; single-stranded RNA, and, retroviruses (a very unique kind of
single-stranded RNA virus). An example of a human double-stranded DNA
virus is Epstein-Barr virus (EBV). An example of a human single-stranded
RNA virus is Influenza virus, Type A). An example of a human retrovirus
is Human Immunodeficiency virus (HIV). As you can see, unlike humans,
the arrangement and kind of genetic material within viruses can be very
diverse. However, for all viruses, regardless of the kind or arrangement
of genetic material, the virus is capable of replicating within a living
cell and can produce progeny (offspring) which are usually absolutely
identical to the original virus. You may wish to take a look at David
Sander's information about viruses. Please see: David Sander's Complete
Virology Information, Tulane
Do viruses change
Sometimes during the process of viral replication, mutations occur. If
the mutation is harmful, the new virus particle might no longer be
functional (infectious). However, because a given virus can generate
many,. many copies of itself, even if 200,000 particles are no good, 100
might still be just fine. Further, some mutations don't lead to harm to
the virus, but instead lead to a functional but now brand-new strain of
virus (Influenza virus can do this; consequently, there are several
different strains of this virus which have to be identified each year in
order to make a vaccine against the particular strain which might cause
the "flu").
What protects things against viral infection?
Humans are protected in a couple of ways. First, if a particular virus
infects one or more cells of a given tissue in our body, the infection
leads to the synthesis and secretion of substances called interferons.
Interferons are proteins and may be designated as alpha, beta, or gamma
interferon). These proteins interact with adjacent cells which help
adjacent cells become more resistant to infection by the virus.
Sometimes, this resistance isn't quite good enough to prevent the spread
of the virus to more and more cells, and we begin to feel sick (we are
now experiencing a disease caused by the viral infection). Now however,
the body's immune system takes over and begins to fight the infection by
killing the virus on the outside of the cells, and kills the infected
cells, too. The killing of the infected cells prevents the spread of the
virus, since as was stated above, a virus requires a living cell in
order for the virus to be able to replicate. Eventually, the virus will
be completely removed, and we'll get over the illness. HIV is an
exception to this situation because HIV infects cells of the immune
system which are necessary to kill the infected cells. So, although HIV
does not itself directly cause the condition known as AIDS, the eventual
death of immune cells due to infection with HIV allows other infections
to harm a person.
Recently, there have been agents designed in the laboratory and isolated
from natural sources which are being used to fight certain viral
infections. These agents are not called antibiotics however, since they
are effective only for viruses and have not been isolated from other
organisms capable of killing a virus. So far, no agents have been
identified which are secreted by a cell which actually kills a virus.
You may be familiar with the drug called Acyclovir which is used to
inhibit the replication of Herpesvirus; and, AZT and HIV protease
inhibitors which are used to inhibit the replication of HIV.
Plants are protected from certain viruses by substances which coat
leaves and stems and "closing-off" systems which generate a walled-off
area within the plant at the source of the infection. Bacteria can be
protected from bacterial-specific viruses through the action of enzymes
inside the bacterium's cell. However, if a bacterial virus (called a
bacteriophage) infects one cell, usually within a very short time, all
of the bacterial cells will be killed. If there are no other bacterial
cells of that particular species around for that particular virus,
however, the virus will die, too.