Gloudina sê ek is van Minnesota - (ek dink) of êrens waar 'n sekere Johan
(na bewering) bly
Sue wrote in message ...
>
> Woon jy tans in Charlotte, NC?
> Ek het amper begin dink jy is hierdie Johan Potgieter van Minnesota...
>
> new2usa or conr...@earthlink.net says...
>> Daar is geen bewyse dat die terdoodveroordeelde 'n IK van 60 het nie. Feit
>> is dat die oproer van die insident onder andere aangevuur word deur Jesse
>> Jackson wat dit verkondig dat die doodstraf in Amerika in stand gehou word
>> om die swartes uit te wis (genocide?)
>
> Huh? Waar val jy nou uit?
>
>> Interessant beweer hy verder dat daar 'n sameswering (conspiracy) in blanke
>> geledere is om swart leerlinge op skool te laat druip sodat hulle die skool
>> verlaat en kriminele word, sodat daar meer vakatures vir blanke bewaarders
>> is.
>
> Dierbaarheid....
>
>> Sien - daar is sekere dinge wat my tuis laat voel hier in Amerika
>
> Is jy van plan om lank hier te bly?
>
>> Sue wrote in message ...
>>> In article , aco...@hetnet.nl says...
>>
>>>> Ja vooral als je bij een geestelijk gehandicapten ( IQ van 60) de
>>>> doodstraf ten uitvoer wil leggen ..
>>>> maar het is uitgesteld tot na de verkiezingen....
>>>> Dat beloofd niet veel goeds.....
>>>
>>> "I like it the way it is."
>>> Comment by Governor George W. Bush of Texas at the time that a law
>>> prohibiting execution of the mentally disadvantaged was defeated
>>>
>>> :-((
>>>
>>
>>>> Groetjes
>>>> Emmy
> ----- Oorspronkelijk bericht -----
> Van: "Tobie"
> Nieuwsgroepen: soc.culture.south-africa.afrikaans
>
>> Uit Die Amsterdammer. Wonder of die koerant nog bestaan?
>
> Dit nieuwsblad bestaat nog steeds ;-)) sinds 1877 dus 133 jaar..
> De Groene Amsterdammer is de echte naam ....het is een weekblad
> wat geheel onafhankelijk en kritisch bericht ......
> Laatst hadden ze een financiele crises maar niemand wil dat dit weekblad
> vedwijnt
> en dus werden velen weer lid...
> Erg goed blad voor mensen die de achterkant van het nieuws willen zien.
>
> Groetjes
> Emmy
>
>>
>
Baie keer hoor ons dat daar na die allerhoogste verwys word as die
Koning van die Konings.
Nou waar kom die gesegte vandaan en, is dit Godlastering om na God te
verwys as sulks. Na so 'n bietjie navorsing kry ek toe volgende in die
Bybel wat vir my bewyse lewer dat dit wel Godlastering mag wees:
Revelation 19:11
11 And I saw heaven opened, and behold a white horse; and he that sat
upon him was called Faithful and True, and in righteousness he doth
judge and make war.
12 His eyes were as a flame of fire, and on his head were many crowns;
and he had a name written, that no man knew, but he himself.
13 And he was clothed with a vesture dipped in blood: and his name is
called The Word of God.
14 And the armies which were in heaven followed him upon white horses,
clothed in fine linen, white and clean.
15 And out of his mouth goeth a sharp sword, that with it he should
smite the nations: and he shall rule them with a rod of iron: and he
treadeth the winepress of the fierceness and wrath of Almighty God.
16 And he hath on his vesture and on his thigh a name written, KING OF
KINGS, AND LORD OF LORDS.
17 And I saw an angel standing in the sun; and he cried with a loud
voice, saying to all the fowls that fly in the midst of heaven, Come and
gather yourselves together unto the supper of the great God;
Vrae:
A)Gewoonlik as daar die Godlikheid verwys word word dit geskryf met 'n
hoofletter. Maar, wie sit op die perd en hoe is dit geskryf?
B)"The Word of God" is dit God of 'n afgevaardigde op die perd?
C)"KING OF KINGS" en "LORD OF LORDS" verwys dit na 'n Godlikheid en hoe
word dit bewys en gestaaf?
D)"KING OF KINGS" en "LORD OF LORDS" verwys dit hier eerder dat die
ruiter op die perd die reg het om te oordeel?
E) "supper of the great God" Hoekom sou die ruiter dan die uitrukking
gebruik het soos dit geskryf staan as om eerder te verwys na "KING OF
KINGS"?
Miskien dit net Christus (die seun van God) wat so genoem mag word want
in:
1 Timothy 6:13
13 I give thee charge in the sight of God, who quickeneth all things,
and before Christ Jesus, who before Pontius Pilate witnessed a good
confession;
14 That thou keep this commandment without spot, unrebukeable, until the
appearing of our Lord Jesus Christ:
15 Which in his times he shall shew, who is the blessed and only
Potentate, the King of kings, and Lord of lords;
Ek's self 'n amateur webdesigner. Hoop dat jy my raad in 'n goeie lig
sien.
1. Daai agtergrond is walglik. (blou/groen) Haal dit uit, of maak dit
grys of swart of iets wat nie so skreeu teen jou kolomme se agtergrond
nie.
2. Die meeste van ons surf die web op 600x800 pixels. Jou site sal
lekkerder wees om te besoek as jy hom smaller maak. (Veral as jy jou cel
groottes in pixels ipv persent definieer.)
3. Ek kon nie die foto's wat jy as lokaas gebruik het opspoor nie. Okay,
ek admit, ek het ook nie té veel tyd op die site deurgebring nie...
Jy kan natuurlik niks daaraan doen as jou klant geen smaak het nie!!!
(Hoop nie jy doen dié hobbies in PQAfrica se tyd nie - jy kan ge-fire
raak!!! Ek dink nie hulle wil hulle naam aan sê 'n site koppel nie...)
Sukses verder
Skunk
"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:3a24ba56.1071678@news.saix.net...
> www.niemoller.co.za
>
> Sien sommer die foto`s van die moorde op ons Boere....
>
> Frikkie
Na elke oorlog
moet iemand opruim.
Min of meer netjies
word dit tenslotte nie vanself nie.
Iemand moet die puin
opsy skuif
sodat die vragwaens met lyke
oor die pad kan ry.
Iemand moet waad
deur die slyk en die as,
die vere van rusbanke,
die splinters van glas
en die bloederige vodde.
Iemand moet 'n balk aansleep
om die muur te stut,
iemand die ruit vervang,
die deur in die skarniere optel.
Fotogenies is dit nie
en dit neem jare.
Alle kameras is al
na 'n ander oorlog.
Die brûe moet terug
en die stasies opnuut.
Van die opstroop
gaan moue aan flarde.
Met 'n besem in die hand
vertel iemand nog hoe dit was.
Iemand fluister en knik
met 'n hoof wat nog nie afgeklets is nie.
Maar by hulle in die buurt
duik al gou diegene op
vir wie dit begin verveel.
Soms sal iemand nog
onder 'n struik
deurgeroeste argumente opgrawe
en dit na die vullishoop bring.
Hulle wat weet
waaroor dit hier gaan,
moet wyk voor hulle
wat weinig weet.
En minder as weinig.
En ten slotte so goed as niks.
In die gras, oorwoekerd
deur oorsaak en gevolg,
moet iemand lê wat
met 'n aar tussen sy tande
na die wolke staar.
Sue...! Jy en ek het saamgestem, wonderlik!
Wat 'n lieflike 'Klanswoman" sal jy uitmaak, dink net daaraan.
Kom gesels met my by http://www.daviedavis.50megs.com\
em ontmoet Davie Davis.
DD
On Wed, 29 Nov 2000 17:05:54 GMT, Sue wrote:
> In article , davie...@email.com
> says...
>
>
>> [ What Do You Think? Should Klan Be Allowed To March? ]
>
> But OF COURSE!!
Eintlik Sue, het ek jou gebruik. Jou gebruik om vir Gloudina te sê:
Okay, jy was reg allie pad!"
Dink net hoe gelukkig dit haar sal maak.
Sue, daai ou wat by die volgende vergadering so onder die laken vir
jou knipoog (onder die laken sê ek!) dit sal ek wees hoor.
DD
On Wed, 29 Nov 2000 20:44:53 GMT, Sue wrote:
>
> Davie, so bietjie plagiaat gepleeg daar hmmm? Jy het darem te veel van
> my eie site op jou site aangehaal.
> Waarom gee jy voor jy is hier in Amerika? Ek het jou nog NOOIT by enige
> van ons meetings gesien nie!
> Ons sal so bietjie ingaan op hierdie ou sakie...
>
>>> Sue...! Jy en ek het saamgestem, wonderlik!
>> Bly jy is so gelukkig.
>>> Wat 'n lieflike 'Klanswoman" sal jy uitmaak, dink net daaraan.
>> Absoluut. Het jy 'n laken vir my? Ek het myne laas verloor toe ek
>> vinnig moes weghardloop. My 10 kindertjies stem ook saam. Ons trailer
>> raak nou bietjie klein, so ek moet new avenues begin ondersoek. Ek is
>> sooooo bly dat ek julle weer kan join.
>>> Kom gesels met my by http://www.daviedavis.50megs.com\
>>> em ontmoet Davie Davis.
>> Kan nie WAG nie!
>>>
>>> DD
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>> On Wed, 29 Nov 2000 17:05:54 GMT, Sue wrote:
>>>
>>>> In article , davie...@email.com
>>>> says...
>>>>
>>>>
>>>> > [ What Do You Think? Should Klan Be Allowed To March? ]
>>>>
>>>> But OF COURSE!!
>>>
>>>
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Mnr. Mandela, of Madiba, soos hy
beminlik geken word, vir ondersteuning gelewer ten doel om die vrede en
voorspoed van die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet,
asemrowend te verhoog. Ondersteuning gelewer vir 'n suksesvolle 1e
Demokratiese verkiesing. Effektiewe vestiging van die RNE vir ons
Paradys na die 1e Demokratiese verkiesing. Menige inisiatiewe vir die
ondersteuning van die diens hier gelewer. Die menige inisiatiewe geneem
deur President Thabo Mbeki, Staats departmente en die Private Sektor,
ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die
Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die imuun stelsel,
aangaande 'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog.
Verskaffing van miv+/vigs medisyne. Insluitend die menige bydraes wat
gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die
Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om
hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika
Kontinent, en elders op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie
dankie. Dit word inniglik waardeer.
'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te
verhoog.
Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.
Wil graag voorstel vir lede van ons Paradys - individue, asook groepe,
werks komittees, ens. - om die studie van sosiale beginsels te verhoog,
soos voorgeskryf deur verskeie outeurs. Asook vanaf werkende beginsels
in ons Paradys, en elders op die Planeet. Met spesiale klem op die
verhoging van die praktiese toepassing van beginsels. Om die toepassing
van die beginsels van persoonlike verantwoordelikheid, asook
verhoogde sosiale mede-verantwoordelikheid, te verhoog. Met die
uitdruklike doel om die kwaliteit van lewe asemrowend te verhoog, van
die Persone van ons Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die
Planeet.
Die klem op die beginsel van "vanaf elk volgens sy vermoë, aan elk
volgens sy benodighede" kan ook verhoog word. In die menige vlakke van
die gemeenskaps lewe. Om die gelyke belans en regverdigheid van sosiale
stelsels wat implementeer en/of verhoog word, te verhoog. Asook, om die
verhoging van beleggings opbrengs van deelnemers te verhoog, om
verhoogde suksesse te bereik. Ten voordeel van alle betrokke partye.
Inspirasie leerstof - kursusse, kasette, toesprake, hulpmiddels,
beurse, ens. - kan ook verhoog word aan deelnemers, indien enigsinds
moontlik. Om motivering aan individue te verhoog. Om bevoegdheid asook
invoer te verhoog om die verkryging van voordele te verhoog, aan die
individu asook die groep in die algemeen. Ten voordeel van alle
betrokke partye.
Hoogstens aangeraai, om die inwinning van inligting te verhoog vanaf
New Age bronne, Lewens bestuur en Doelwit bereikings gurus. Om die
verhoging van die dimensie en kwaliteit van beginsels wat verkry word,
en implementeering daarvan, te verhoog. Om suksesse van projekte
asemrowend te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.
Voldoende vlakke van bemagtiging kan ook verhoog word aan individue,
waar nodig. Om die vermoë en vaardigheids vlakke van deelnemers te
verhoog tydens die verhoging van die kwaliteit van sosiale lewe ten
voordeel van alle betrokke partye.
Gereelde studie om die kultivering van idees, asook gereelde deelname
aan opdragte kan ook verhoog word. Om die staaling van vermoë te
verhoog tydens deelname. Asook, om die kennis basis van ondervinding en
meer effektiewe tegnieke te verhoog vir toekomstige projekte. Om die
betroubaarheid van suksesse, veral op medium tot lang termyn basis, te
verhoog.
Die beginsel van "gesonde verstand - gesonde liggaam" kan ook verhoog
word. Asook, die verhoging van kwaliteite op verskillende vlakke. Om
die effektiwiteit en betroubaarheid van individue te verhoog wanneer
aan projekte deelgeneem word.
Die beginsel van die onderhouding van 'n gesonde balans op beide
individuele en groep vlak kan ook verhoog word. Asook terugvoer
tegnieke. Om die verhoging van gesonde deelname aan sosiale projekte te
verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.
Die implementering van 'n gradering en/of toekenning stelsel kan ook
verhoog word, indien enigisnds moontlik. Om die meeting van doelwitte
wat bereik word, te verhoog. Asook, om as 'n maatstaf aangewend te
word, om die vebetering van huidige doelwitte te verhoog.
Suksesse bereik kan ook deur die Media aan die Persone van ons Paradys,
en elders op die Planeet, verhoog word. Om suksesse bereik in ons
Paradys te verhoog.
Groot woord van waarskuwing: Hoogstens aangeraai, om hierdie bydrae te
interpreteer slegs as advies op die persoonlike vlak (buite die
internet, in die publieke/sosiale lewe). Die lewering van sosiale
bydraes d.m.v. die gebruik van nuusgroepe word defnitief hoogstens
afgeraai. Om onaangename ondervindinge met die Internet Polisie, indien
enige, ten alle koste te vermy. Ten tye van blinde kolle, en/of ander
onverwagte omstandighede, indien enige. Hoogstens aangeraai, om
korrespondensie met die moderator van die betrokke nuusgroep te
verhoog, voordat deelname hier verhoog word, indien ooit. Om 'n rustige
nagrus te verhoog wanneer aan nuusgroepe deelgeneem word. Asook om
volgehoue kontak met die internet te verhoog, indien van toepassing.
Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millenium van die ANC,
President Mbeki, asook die Regering en die Persone van ons Paradys, aan
die Regerings en die Persone elders op die Planeet, indien benodig. Om
vriendskappe te verhoog tussen ons Paradys en die Regerings op die
Planeet, indien enigsinds moontlik.
Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n
kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna.
President Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance
herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En
dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n Ekonomiese bloei
tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die verband deur
die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel van
alle betrokke partye.
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Die kultuvering en staaling van eienskappe kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe bydraes gelewer deur individue en/of lede van groepe
kan asemrowend verhoog word.
Beleggings opbrengste aan individue en/of groepe kan asemrowend verhoog
word.
Groter deelname van individue en/of groepe kan asemrowend verhoog word.
Dinamika van sosiale stelstels kan asemrowend verhoog word.
Die beginsel van "die land sal gedeel word deur diegene wat daarvoor
(ge)werk (het)" kan asemrowend verhoog word.
Voordelige verhoudings tussen die Persone van ons Paradys, en elders op
die Planeet, kan asemrowend verhoog word.
'n Meer doeltreffende toepassing van die definisie van sosiale
wetenskappe kan asemrowend verhoog word.
Ekonomiee, en potensiële ekonomiee kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe
neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
Kommentaar:
Hierdie bydrae is gedeeltelik baseer op die dokument "How to be a good
Communist", en/of ander dokumente aangebied tydens die Rivonia verhoor.
Met die uitdruklike doel om vrede en voorspoed van die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet, soos alreeds bewys, te verhoog, deur
hierdie dokument as basis te gebruik, indien wel. Met 'n paar
veranderinge, sonder die bekendmaking van hiervan. Hierdie waardevolle
inligting is onlangs verkry vanuit 'n boek geskryf deur 'n outeur in
die VSA. Onlangs ontdek in ons Paradys sonder betrokkenheid van
deelnemers aan hierdie diens en/of elektroniese metodes.
Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.
Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir
een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.
Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe
asb.
"Tobie" skryf in boodskap news:9010od$jmg$2@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Uit Die Amsterdammer. Wonder of die koerant nog bestaan?
Hij bestaat nog ;-)) sinds 1877
De Groene Amsterdammer is de echte naam ....het is een weekblad
wat geheel onafhankelijk en kritisch bericht ......
Laatst hadden ze een financiele crises maar niemand wil dat dit weekblad
vedwijnt
en dus werden velen weer lid...
Erg goed blad voor mensen die de achterkant van het nieuws willen zien.
Na jare van begeer het ons vandag donkerkamerspulle gekoop en gaan ons
bietjie probeer om ons eie foto's te ontwikkel. Is hier dalk iemand met
raad vir ons? Ek weet daar's photography newsgroups, maar hulle is nie
Afrkaans nie...
Ek dink om foto's in SA te laat ontwikkel is 'n rip-off! In NL betaal
ons minder as R40-00 om 'n 36 film te laat ontwikkel.
Met sê 'n mooi land en soveel kontraste kan hulle fotografie regtig
binne bereik van die gemiddelde ou in SA se sak bring!!!