Kom ons gesels oor ons irritasies. Dan weet ék waar frustreer ek jòu
en jy verstaan daai kyk wat ek jou gee!
Ek vind byvoorbeeld die bestuurder wat dertig treë voor die draai,
nadat hy rééds spoed verminder het en werklik rééds begìn draai het,
en dàn eers die flikkerlig aanskakel om te wys dat hy gaan draai, byna
nét so erg as die ou wat verbysteek om onmiddelik reg voor jou, spoed
te verminder om af te draai.
Of die mens wat van baan verander en presies dieselfde tyd flikkerlig
aanskakel of selfs nàdat hy reeds in die ander baan is!
Is jy ook een van daardie bestuurders wat dink dat die flikkerlig en
stuurwiel dieselfde tyd gebruik word?
Is jy ook een van daai ouens wat in die nag as jy by my verby steek,
ligte verskerp (bright)? Hoekom doen jy dit? Wat sê jy vir my? Indien
jy sê 'hallo' is die skerp ligte wat jy van my af terug kry ook 'n
'hallo'.
Of sê jy dalk, "ek weet dat jy nog al die pad reguit ry, maar moet
asseblief nie links(regs?) swaai terwyl ek verbysteek nie? Dan sê die
skerp ligte wat jy van my af in jou truspieël terugkry, 'toemaar ek
sal nie".
Of myl na myl ry jy agter my om skielik verby te steek en dan
dieselfde spoed voor my te ry.
Of (verdomp!) so vermetel is om by die stopstraat bò op die
voetoorgangstrepe stil te hou terwyl die voetgangers om jou kar moet
stap?
Om op te krop is nie lekker nie. Ek voel sommer ligter nou.
> In article , davie...@email.com
> says...
>
>> Kom ons gesels oor ons irritasies. Dan weet ék waar frustreer ek j�u
>> en jy verstaan daai kyk wat ek jou gee!
>
> Dit was nou lekker lees! Ek voel jou pyn DX2! :-)
> Jy moet ook sommer vra wat is die bedoeling van een hooflig in die
> aand/nag? Ek neem aan dis darem seker beter as geen hoofligte nie?. :-)
> Of is dit nie so groot probleem daar by julle nie?
Een hooflig sê jy Sue? Dit is nie werklik 'n probleem nie so lank die
lig aan die binnekant van die pad is en nie buite nie. Dit is wel 'n
probleem as daardie een hooflig nié 'n dompstelling het nie en al die
pad moet jy langs die pad kyk tot hy verby is.
Of die motorfietsryer wat (let wel, ek my Kawa verkoop!) nie weet waar
stel jy die ligte (dim en bright) nie. Hulle is 'n irritasie tot
helder oordag!
Haai dié site kan nogal terapeutiese waarde hê nè!
ons het die blommetjie (wie van julle het al gesien watse lieflike
blom dar 'n stinkende olieboom) nou net sleg gesê en 'cheap' gemaak
maar het julle al daaraan gedink dat die man in slegs enkele dae die
onderskeiding behaal het om selfs meer onpopulêr as Gloudina te wees?
En wie het hom daarvoor gekomplimenteer?
Besoek my webblad oor voetslaanroetes in Suid-Afrika. Dit dek oor die 70
van die bekendste roetes in Suid-Afrika insluitende die Vis Rivier Canyon in
Namibia.
They just love their common fat-ass dumb rugby-planks.
Sue skryf in boodskap news:MPG.1488d762b425c42a98978d@news...
> In article , blomm...@hotmail.com
> says...
>> en Dom Byname soos "Pote" , "Faffa"
>> "Manne" , "Vleis" , "Balie" , "Bielie" , ens. in nie.
>
> Die ander byname is miskien vir MANNE met rugraat, nie vir pansies
skryf in boodskap news:3A1EE76F.7434CF8E@home.com...
Blommetjie wrote:
> Ek pas net nie in daardie oorwegende 'dom-algemene'
> prentjie van Boepens, Bier ("Syp"), Braaivleis, Rugby,
> Krieket, Karre, "Tee-Vee"(M-Net), Hoere, Meide, Dobbel,
> "Kerklike-Socials" en Dom Byname soos "Pote" , "Faffa"
> "Manne" , "Vleis" , "Balie" , "Bielie" , ens. in nie.
>
.....(gaap) ....bla, bla,...uit 'n kjomp
gjootpjaat en vuilpjaat. Ajme ding. Het
gjeen jespek vir vjoumense nie. Almal kjy
al die pjentjie van jou wat daaar agtej jou
jekenaar sit, omdat jy nêjens andejs inpas
nie.
Wonder hoe tik jy met daardie vuil hondepote ?
Jy beskadig net die keyboard met daai hondenaels.
Gaan vreet eerder maar verder aan jou been, nadat jy
jou bolle hondekak mooi opgelek het wat jy vandag op
jou baas se grasperk so onbeskaamd gelos het.
Gelukkig wil ek nie inpas by Vrot Hondeslym soos Jy nie.
Wêreldse keffertjies soos jy is dié tipes wat al-ewig wil inpas.
Sa ! Voertzek ! Jy gooi jou bosluise hier af !
Hier is Spesiaal vir jou lang (budhistiese) honde-ore (oë)
weer 'n lekker ...
"Tatta"
[Kom gerus terug vir Nog lekker 'vroulike grappies'].
----------------------------------------------------------
skryf in boodskap news:3A1EE76F.7434CF8E@home.com...
Blommetjie wrote:
> Ek pas net nie in daardie oorwegende 'dom-algemene'
> prentjie van Boepens, Bier ("Syp"), Braaivleis, Rugby,
> Krieket, Karre, "Tee-Vee"(M-Net), Hoere, Meide, Dobbel,
> "Kerklike-Socials" en Dom Byname soos "Pote" , "Faffa"
> "Manne" , "Vleis" , "Balie" , "Bielie" , ens. in nie.
>
.....(gaap) ....bla, bla,...uit 'n klomp
grootpraat en vuilpraat. Arme ding. Het
geen respek vir vroumense nie. Almal kry
al die prentjie van jou wat daar agter jou
rekenaar sit, omdat jy nêrens anders inpas
nie.
Wonder hoe tik jy met daardie vuil hondepote ?
Jy beskadig net die keyboard met daai hondenaels.
Gaan vreet eerder maar verder aan jou been, nadat jy
jou bolle hondekak mooi opgelek het wat jy vandag op
jou baas se grasperk so onbeskaamd gelos het.
Gelukkig wil ek nie inpas by Vrot Hondeslym soos Jy nie.
Wêreldse keffertjies soos jy is dié tipes wat al-ewig wil inpas.
Sa ! Voertzek ! Jy gooi jou bosluise hier af !
Hier is Spesiaal vir jou lang (budhistiese) honde-ore (oë)
weer 'n lekker ...
"Tatta"
[Kom gerus terug vir Nog lekker 'vroulike grappies'].
----------------------------------------------------------
GOEDGESIND?
ELAINE JY LEEF IN WERELDJIE VAN JOU EIE
"Elaine" skryf in boodskap news:3a1fd050.0@news1.mweb.co.za...
> HAAAAAAYYYYY!!!!!!!! Ek like toevallig vir Mandela, hy's 'n heel vriendelik
> omie, want meeste witemense baie goedgesind was. SO WATCH YOUR WORDS!!!!!!
>
> Elaine
>
> koos wrote in message
> news:8vogej$dl5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> MANDELA HET MOONTLIK KANKER, MAG HY STADIG EN VOL PYN VREK
>>
>
Natuurlik sal dit nie werk nie stupid, haal die fixit uit as jy hom direk
wil email.
Elaine
koos skryf in boodskap news:8vojpb$mq4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> The original message was received at Sat, 25 Nov 2000 16:28:07 +0200
> from lt53-01-p109.nt.saix.net [155.239.192.109]
>