Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

afrikaan question?

Ma., 20 Mei 2002 00:33

'
can anyone tell us what" big horse" is in Afrikaans
--or " fast horse "

Regards Bob Vance

Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe | 8 kommentare

Die F-woord

So., 19 Mei 2002 19:37

Gedog ek sal maar 'n aparte draadjie oopmaak fir die slimmighede onder
hierdie onderwerp.
Nou nie dat ek mense wat sal vaal om ons te amuseer avfalliges sal noem nie,
maar enige lovwaardige poging sal waardeer word, feral in die lig dat die
narre fan die land hier saamgegooi is:))
Onthou nou die spelreel - geen woord kan met v eindig nie!:))

Annette

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Aantie se Kontak

So., 19 Mei 2002 19:30

Kan nie nou gou die draad kry nie - maar ek wil net meld dat die aantie se
suster hier uiters normaal is))) 'n Gawe mens met 'n baie goeie kennis van
Afrikaans.
Ongelukkig het die aantie dit goedgedink om nie van hierdie betroubare bron
gebruik te maak toe sy op die rat voor oë wa gespring het nie.
Annette

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Aanddiens

So., 19 Mei 2002 19:08

Goeie naand my liewe broeders en susters.

We are gawwerd here tonaait om yttie Groot Boek te lees... Moses 10 vers 10.
Maar ook net oorlat 'n donner die vorige bladsy gesteel het om 'n zol van te
draai.

En ons lees dour dat die Witbors kraai 'n wit eiertjie gele het.

Nademaal die kraai haantjie die kraai hennetjie daar agter die hooimied op
'n bybelse vlak geleer ken het, het die Witbors kraai 'n wit eiertjie gele.

Dit was 'n WITBORS kraai, my liewe broeders en susters. Dit wassie 'n
GROENVOET kraai nie. Dit wassie 'n PERSGAT kraai nie. Dit was 'n WITBORS
kraai. Die Witbors kraai het 'n wit eiertjie gele.

En dit was 'n KRAAI, my liewe broeders en susters. Dit wassie 'n BULLDOG
nie. Dit wassie 'n RENOSTER of 'n KROKODIL nie. Dit was 'n Witbors KRAAI.
Die Witbors kraai het 'n wit eiertjie gele.

Sy het 'n WIT eiertjie gele, my liewe broeders en susters. Nie 'n ORANJE
eier nie, o nee. Dit was okkie 'n INDIGO of 'n GENTLE PEACH of 'n BINNEBOUD
BRUIN eiertjie wat onse kraai gele het nie. Maar 'n WITTE... spierwit. Die
Witbors kraai het 'n wit eiertjie gele.

En dit was 'n EIERTJIE wat sy gele het. Sy't nie te probeer with-it wees
deur 'n KLAVIER te probeer le nie. Dit was okkie 'n AALWYN of 'n JOHN DEERE
TREKKER of 'n AAMBEELD nie, my liewe broeders en susters. NEE!!! Dit was 'n
ou klein wit EIERTJIE gewees. Die Witbors kraai het 'n wit eiertjie gele.

En sy't die eiertjie GELE, my liewe broeders en susters. Sy't hom nie
GESTAAN nie. Sy't hom nie GESIT of GEHURK of GEKNIEL nie. Ek se vir julle
nou, sy't hom GELE. Die Witbors kraai het 'n wit eiertjie gele.

So my liewe broeders en susters, kom ons sluit af deur hartlik saam te sing
aan Gesang 25: "Aai, aai die Witbors kraai, hiervandaan na Mosselbaai..."

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

Ek dink ek het die antwoord...

So., 19 Mei 2002 10:07

Ek dink nou net...

As nou net net nou se net nou was, dan sal net nou net nou nou net wees.

Is dit nou moontlik dat dit net so eenvoudig kan wees?

Q

Koeitjies & kalfies | 24 kommentare

DD - Laat ons Jodel!

Sa., 18 Mei 2002 23:52

DD. Met verwysing na my vorige pos: Ek het die album toe op
Gracenote opgespoor. Kon dit aanvanklik nie kry nie, want
die titel, soos by hulle op rekord, is waarskynlik verkeerd
gespel:

Is hierdie besonderhede korrek?

Disc Info:
Various Artists / Die schoensten (sic) Jodler
der Berge - Folge 3

Tracks on this CD
1.. Johann Sebastian Jodelbach

2.. Freude mit Musik

3.. Karwendel-Lied

4.. Servus gruss euch

5.. Des Konigs weisser Schwan

6.. Ja dos is osterreichisch

7.. Appenzeller Jodler

8.. Lieder der Jugendzeit

9.. Lass mi eini bei dein Fensterl

10.. Alleweil Lustig

11.. Jodlervagabundenjodler

12.. s' boarische Leben

13.. Tiroler Schwung

14.. I mocht heut' nach bei dir bleibn

15.. In die Berg bin i Gern

16.. Geliebte Berge

17.. Gruss mir die Berge

18.. Meine Jodlewelt

19.. I bin a lustiger Musikant

20.. Geht's dir im Leben mal nicht gut

21.. In den Bergen bin ich zu Haus

22.. Auf der Huttn da geht's zua

23.. Vom Kuckuck da hab ich das Jodeln gelernt

24.. Ein Jodler aus der Heimat

Wederom,

-Pierre

begin 666 clr.gif
K1TE&.#EA`0`!`(#_`,# P ```"'Y! $`````+ `````!``$```("1 $`.P``
`
end

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Raad gevra.

Sa., 18 Mei 2002 18:00

Ek het e-pos ontvang van `n vriend wat meld dat hy by `n vorige geleentheid
dalk `n virus na my kant toe laat kom het. `n Ander kennis sê dit is `n
mite en die betrokke "file" gaan Windows se werkverrigting belemmer indien
mens dit sou delete. Volgens hom is dit nie `n virus nie. Wie kan help?
Die file se naam is jdbgmgr.exe in die Windows/System. Kan ek dit delete of
nie?

Koeitjies & kalfies | 19 kommentare

internetkoppeling deur die satelliet

Sa., 18 Mei 2002 17:55

het die volgende deur 'n vriend gekry.
Tobie
---------------------------
HI

Ek neem die vrymoedigheid om 'n versoek uit EgAfrikaans se
nuusbrief aan al
my kontakte aan te stuur soos die skrywer vra. As jy nie
belangstel nie,
ignoreer dit net. (Die nuusbrief word saamgestel deur Danie
Martins van
Heidelberg, Transvaal en word aan meer as 6 000 intekenare
wêreldwyd
gestuur - dis nou almal Afrikaners, sowel as mense wat in
Afrikaans
belangstel.)
------------------------

INTERNETKOPPELING:

'n Navraag oor internetkoppeling deur die satelliet het daartoe
gelei dat ek
en David van die VSA aan die gesels geraak het. Hy en sy gesin is
van plan
om na Suid-Afrika te verhuis en hy wil hier met so 'n diens
begin. Die
diens sal vir privaat persone, maar ook vir besighede beskikbaar
wees en
sal vanaf so min as R350 per maand beloop en dan is jy 24 uur aan
die Net
gekoppel en jy maak nie gebruik van Telkom nie. Sy groot vraag is
egter of
hy genoeg klandisie sal kan kry. Nou het ek en David 'n versoek:
Indien jy
of ENIGE ander persoon of besigheid moontlik in die toekoms van
so iets
gebruik sou wou maak, gaan voltooi net 'n vormpie op David se
webblad. BAIE
BELANGRIK - DIT SAL JOU ONDER GEEN VERPLIGTING PLAAS NIE,
daarvoor kan jy
my woord vat. Die adres is: http://za.baspnet.net. Net een
vriendelike
versoek: Wanneer jy die vormpie voltooi, dan is daar 'n opsie
waar jy moet
invul waar jy van hom gehoor het en in die lysie is ook my naam.
Kliek
daarop dat hy kan sien dat jy by my daarvan gehoor het. OF Indien
jy nie
lus is of bang is om die vormpie te gaan voltooi, kan jy sommer
vir David
'n E-pos stuur. In die "Subject" ruimte skryf jy net: SATELLIET -
Danie. En
dan skryf jy net dat jy sou belangstel in so 'n koppeling, maar
steeds sal
dit jou onder GEEN verpligting plaas nie. Sy adres is -
da...@msroad.com.

'n Laaste versoek - vertel asseblief aan al jou vriende van
hierdie
verwikkeling, jy kan miskien meehelp dat ons in Suid-Afrika 'n
bekostigbare Internetdiens kan bekom.

--
---------------------
Luanda news / nuus
http://walk.isat.co.za
---------------------

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

Kwyltyd

Sa., 18 Mei 2002 10:33

Kans vir selfs julle ongelukkiges daar onder om iets te geniet en te wen met
ons gourmetfees hier.
Gaan loer by www.gourmetsa.com

Annette

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Enige weddenskap?

Sa., 18 Mei 2002 09:47

Ek gaan vanmiddag R10 wed dat Bafana Bafana geen wedstryd sal wen nie, en
ook nie die tweede rondte sal haal in die Wêreldbekertoernooi nie.
Miskien sal dit help dat hulle beter doen hierdie keer.

Annette

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Bladsye (1834): [ «    746  747  748  749  750  751  752  753  754  755  756  757  758  759  760  761    »]
Tyd nou: Do. Apr. 23 08:47:55 UTC 2026