By die Gourmetfees is ek Diemersfontein Pinotage ( 2000) aangebied om te
proe. Dis die eerste keer in 'n baie lang tyd dat ek na die eerste slukkie
die glas in 'n houer moes leegmaak en my gemoed moes sus met 'n glasie
Jerepigo.
Annette
Die Nasionale Intelligensiediens "ontdek" sg. meeluisterapparaat, hulle
"lek" die inligting aan die pers, en 'n kommissie word aangestel om die saak
te ondersoek...
Twee dinge pla my mbt die aangeleentheid:
1. Waarom het die intelligensiediens nie self die saak ondersoek nie - dis
tog seker deel van hulle verantwoordelikhede.
2. Wie by die intelligensiediens lek hulle inligting aan die pers - is hulle
nie veronderstel om in die "geheim" te funksioneer nie?
Die hele aangeleentheid, soos in die media beskryf, het 'n skerp politieke
kleur. Ek hoop dat die ANC ook hulle eie bedrog- en diefstal-sake op
dieselfde sorgvuldige wyse sal hanteer.
Kan iemand my miskien sê wie die Desai ou is - 'n voormalige regter ? Help ?
Iemand van julle (aan die Rand omgewing natuurlik)
wat die afgelope drie dae die jaarlikse rekenaar skou
te Gallagher Estate besoek het? Ek was vandag
daar en die skou is die afgelope 3 jaar in trurrat.
Huidiglik die swakste ooit. Ek besoek dit die
afgelope 12 jaar en behoort dus te weet.
Ek het vandag die dag daar deur
gebring. Groot name soos Norton
neem nie eens deel nie. Die
oorspronklike ses sale het
gekrimp na 3. Môre is
die laaste dag van
die jaar se sessie.
O, gonna ek hoop dis die einde van die kerk
Ek kan nie meer sit nie my maag wil werk
Die dominee praat lank en die son sit laag
Die vreeslikste pyne kruip rond in my maag
Eers word ek warm, en dan weer koud
Nog nooit in my lewe was ek al so benoud
Dominee, Dominee praat tog klaar
My rug trek krom die gort is gaar
Dit knal en dit kraak en my derms kreun
Toe los ek 'n poep wat die gallery laat dreun
Die mense kyk om en ek bloos my bloedrooi
Die skaamste van almal was Sannie, my nooi.
Die dominee bly stil sy oë omgedop
Die vrou agter my se hoed sit skeef op haar kop
Kort agter die hakke van die stereo klank
Volg die gemeente se reaksie op die vreeslike stank
Party begin te hoes, en ander te proes
Ander weer waai met sakdoeke woes
My oe traan, my kop die sak
Toe kom die vrees dat ek in my broek sal kak
Sowaar as wragtig net die volgende keer
Is dit toe presies wat moes gebeur
Ek dag dis 'n poep want die drukking is kwaai
Te laat besef ek dis 'n ander lawaai
Geskok na die gerommel soos 'n donderstorm
Kom ek agter die poep het 'n knopperige vorm
Die dominee bly stil en gluur my aan
'n ouderling begin woedend sy weg na my baan
Ek spring met mening op om weg te hol
Maar word teruggetrek deur 'n tienpond drol
Die ouderling kom nader sy arms bak
Ek skrik so groot dat ek 'n groter bol kak
My broek is nat en die pype staan wyd
so het ek my laas as kind beskyt
Die ouderling gryp my, ek kan nie beweeg
Toe maak ek vir "spite" die res op hom leeg
Nou is hy woedend en soos 'n bees so sterk
My sinne word dof van die walglike reuk
Hy "free-wheel" my kop tussen my bene uit die kerk
Die " cheek" om my kop tussen my bene te steek
My maag is so seer, my bene die knak
Al wat ek voel is die groot bol kak
Die ouderling steun en druk aan die bol
En druk die ding amper terug in my hol
Buite los hy my en storm na binne
Stadig herstel ek van my bedwelmde sinne
Die ding wat my sedertdien nog altyd verstom
Is hoe het ek die Sondag by die huis gekom
Een ding het ek van kerkgang geleer-
As jou maag wil werk , sit naby die deur
En as jou derms begin draai en jou poephol blom
Sorg dat jy vinnig by die kakhuis kom.
News24 het op die oomblik 'n stemmery aan die gang: Wie is die beste
leier in die Wes-Kaap? Gerald Morkel, Peter Marais, of die Tooth
Fairie? Na meer as 500 stemme is die situasie as volg: Morkel 3%,
Marais 3%, Tooth Fairie 925. Die ander 2% was seker maar bedorwe
stembriewe :-)
Goeie begryper het 'n halwe woord nodig.
Die oorspronklike posser het gepraat van Hitler wat 6 miljoen uit die lewe
gehelp het.
Annette
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3ced606a.0@news1.mweb.co.za...
>> Mugabe a black Hitler? Has he come close to killing 6,000,000 people
>> simply because they were born into specific ethnicity.
>
> zero_inn
> I am genuinely interested in those figures. Can you give me some
> documentation? It would be appreciated. He never did like the
> Matabele, did he? !
>
> Wouter
> Looks like straight lie, mate. There's only 11 million people in Zim,
> about 7 million Shona. 6 million would be somewhere between
> a third and a half of the then population.
>
Ek was Dinsdag by die Kanadese konsul om aansoek te doen vir 'n toeriste
visa. Verbasend word dit nie goedgekeur nie en ek word ingelig dat daar nou
'n "mandatory" wagtyd vir Suid Afrikaners is. Hulle verwys my na die
volgende:
Please note that there is a possible waiting period of 10 to 15 working days
for citizens of the following countries:
Afghanistan, Albania, Algeria, Argentina, Armenia, Azerbaijan, Belarus,
Bosnia-Herzegovina, Burundi, Cambodia, People's Republic of China, Chile,
Congo, Croatia, Cuba, Egypt, El Salvador, Eritrea, Ethiopia, Georgia,
Guatemala, Haiti, Honduras, Iran, Iraq, Israel (orange travel document
holders), Jordan, Kazakhstan, Kyrgyzstan, Lebanon, Libya, Macedonia,
Moldova, Morocco, Nigeria, North Korea, Peru, Russia, Rwanda, Sierra Leone,
Somalia, South Africa, Sudan, Syria, Tajikistan, Tunisia, Turkmenistan,
Ukraine, Uzbekistan, Yemen and Yugoslavia.
Terwyl SA onder 'n wit regering was, het ek nooit 'n probleem gehad om 'n
visa te kry nie. Alhoewel die polities korrekte Kanadese die lof van
Mandela sing en vertel hoe besonder goed dit met SA gaan, is dit heel
duidelik dat hulle nie eintlik self iets te doen wil hê met SA of Suid
Afrikaners nie: Bly tog net waar julle is en moenie hiernatoe kom nie is die
boodskap. As jy mooi na die lande hierbo kyk, dan is die meeste swart, of
moslem, of kommuniste/voormalige kommuniste. As jy nou 'n land moet
oordeel aan wat hulle doen ipv hulle mooi praatjies, is dit duidelik hoedat
Kanada diskrimineer. Is dit nou nie skynheilig nie?