Woon een van die mense op die nuusgroep naby of in Messina? Ek soek 'n
oornag plekkie daar iewers om op 4 Desember die son eklips te kan kyk.
Ek het al aanbod gekry maar waarskynlik omdat ons Vlaminge is, is die pryse
baie hoog: van 1000 ZAR vir kamer +ontbyt tot 3500 ZAR met aandete per
persoon per nag.
Wil iemand vir 'n paar dae 'n kamer (vir 2 persone) verhuur of weet iemand
van plekke met normale pryse?
A quadriplegic is suing a Florida strip club because he could not get
his wheelchair into its lap-dancing room, his lawyer has said.
Edward Law of Orlando sued the Wildside Adult Sports Cabaret in US
District Court in West Palm Beach last month, claiming the club
violated the Americans with Disabilities Act (ADA) by excluding him
from restrooms, the bar area and the private rooms where dancers offer
more-intimate entertainment.
dit gaan verder om te se dat die verhoog waarop die girls dans te hoog
is vir hom om te sien as hy in sy rystoel is.
Ek soek die naam van die prent wat verlede maand op Mnet vertoon is wat
gehandel het oor James Joyce ( Ierse skrywer)
Ewan McGregor het die rol van James Joyce vertolk, en ? Lynch die van sy
vrou
Annette
Gisteraand op Lifestyle op Mnet was daar 'n program wat vir my sinvol was -
gemaak in Australië - waar 2 van die 4 jong kriminele wat 'n jong seun in 'n
rooftog doodgeskiet het kon praat met en moes hoor hoeveel mense se lewens
is aangetas agv hul onsinvolle daad.
Wat vir my die hartseerste was is die optrede van die oorlede se ouers -
hulle het nie eers langs mekaar gesit nie.
Hierdie aksie was gehou 41/2 jaar na die tragedie - die ma is nog steeds
verwese en huil nog baie, en sit blykbaar net rond.
Die pa het weer heeltemal na die ander kant toe reageer - hy huil nie, is
aggressief in sy geselstrant en is skaars by die huis, want hy spreek skole
toe oor die gevolge van sulke dade en stig forums waar mense mekaar
ondersteun.
Miskien, op die lange duur, sal dit die ma wees wat dit op die ou end die
beste verwerk en oorleef.
Die pa gee homself nie die geleentheid om te berus en verby dit te begin
leef nie.
Selfde storie as die dame hier wat sedert 1988 werkswinkels en praatjies hou
oor haar mishandeling, doodgebore tweeling, vermoorde 2 kinders. Toe pleeg
sy selfmoord op die ou end - omdat sy haarself nie die voorreg gegun het om
dit agter haar te plaas en met die lewe aan te gaan nie.
Nietemin, terug by die program - hopelik was daar 'n hele paar voornemende
diewe wat gewapende roof in gedagte gehad het wat miskien agv die program
kon besin.
Dis nou al 'n hele rukkie avo- en kiwivrugtyd hier by ons. Die goed
word nie eintlik op groot skaal hier geproduseer nie. Net een plaas
het 'n klompie avobome en kiwiranke en hulle verkoop dit hoofsaaklik
in 'n plaasstalletjie so 8 Km Noord in die Katvallei op.
Avo's eet ek soos peanuts. Sny hom oop, kap die pit met 'n groterige
swaar mes en draai hom uit sonder om die vrug te beskadig. Dan sout en
swart peper, soms bietjie suurlemoensap en dan 'n skud of twee
Tabasco. Die word dan sommer so uit die dop met 'n teelepel geëet of
morsig dik op 'n sny bruinbrood gesmeer. OK, ek weet avo's is die
vrugte met die hoogste energie inhoud omdat hulle olies pleks van
suiker stoor, masr dis onversadigde vetsure wat heelwaarskynlik goed
is vir jou.
Terloops, 'n sakkie met tien kleineriges kos R8-00.
Kiwi's is ook baie goedkoop. Laas het ek R20-00 vir 'n boksie met 24
in betaal. Self hou ek nie baie van hulle nie maar wyfiemens is mal
daaroor.
Hi, I'm Ian Richards, your new editor. Almost everyone just
calls me "Gizmo" and I'd be flattered if you would too.
I've got some great news for you. I've pretty well beaten
Spam. It's not a complete victory, only 96%, but if you
think that's good enough then read on and I'll tell you how
you can do it too.
Over the last 6 months I've tried all sorts of approaches
and products to defeat the spammers. Almost everything I
tried failed, except for two products.
The first is called MailWasher, a neat donation-ware email
previewer we've mentioned before in Support Alert.
Apart from performing the highly useful task of allowing
you to see your mail on your email server before you
download it, MailWasher additionally allows you to bounce
any mail item direct from your server.
This means that a message is sent back to the spammer
saying that their (unwanted) message could not be delivered.
Spammers may then remove you from their list, hopefully
permanently. Of course some spammers may not even care if
their messages are not delivered. The crunch is in the
actual numbers.
Over a four week period I managed to cut my Spam by 64%
just by bouncing unwanted mail. Not bad, particularly when
you consider I have probably been permanently removed from
their lists as well.
However that still leaves me with a third of my Spam to
contend with. So here's my next weapon, SpamNet.
Cloudmark's SpamNet is a free service and it's brilliant.
It works like this. Users of the system are tied together
invisibly by a P2P network. Users identify Spam and that
information is propagated across the network so that Spam
is filtered in the in-box of other users. At the moment
SpamNet only works through an Outlook add-in, so users of
other email clients are out of luck.
It works like a charm. You can literally watch the Spam
disappear from your in-box before your eyes. It's not
immediately deleted, just moved to a spam folder for later
review before permanent deletion.
And it's really effective, with 74% of Spam being totally
wiped out. As more users join the network the figure will
probably increase.
Now here's the good news. By combining SpamNet with
MailWasher I've now eliminated 96% of my Spam. Now Spam
messages are almost RARE on my computer, a threatened
species! Nice eh?
Using these two products together, while effective, is not
really an ideal solution. In some ways they work against
each other. An ideal product would include both bouncing
and network filtering in one package but for the moment, we
have to work with what we've got.
So go for it. Fight back. Give the spammers what they
deserve and download these free products now.
Blykbaar was daar vandag probleme met die uitreiking van die kaartjies - die
stelsel het gecrash en in die eerste uur is daar slegs 12 kaartjies
wêreldwyd verkoop.
Dit nadat voorspel is dat al die kaartjies binne die eerste dag opgeraap en
verkoop sou word.
Ek kan nie mooi onthou nie, maar ek verbeel my die kaartjieskopers moet hul
ID boekies toon as hul 'n kaartjie koop, en slegs een kaartjie per persoon
gaan verkoop word?
Nietemin - as die ID nommer op die kaartjie aangebring word, dan gaan die
vals ID dokumentmakers alweer lekker geld maak:)