Pastorale brief van die KwaZulu-Natal Kerkleiersgroep met die oog op
Wêreldomgewingsdag, 5 Junie 2004
Ons lewe in 'n provinsie met 'n pragtige natuurskoon en 'n wye kulturele
verskeidenheid. Met die viering van Wêreldomgewingsdag op 5 Junie 2004 dank
ons God vir ons natuurlike omgewing en vir wetgewing wat ons in staat stel
om ons omgewing te beskerm.
Die verwaarlosing van die omgewing en die gevolge daarvan
Daar is egter ook al hoe meer tekens van die verwaarlosing van die omgewing:
Die verlies van vrugbare bo-grond wat voedselprodusering belemmer
Baie mense leef in ongesonde omstandighede sonder toegang tot skoon
drinkwater of voldoende sanitasie
Industriële lugbesoedeling veroorsaak asemhaling- en ander dodelike siektes.
Dit is veral 'n groot probleem in die Durban-Suid area
Kleiner wordende inheemse bosse veral aan die kus
Verwoesting van die habitat van ander spesies se flora en fauna
Veranderende weerpatrone wat lei tot vloede en droogtes
Dit is veral arm mense wat die meeste deur die gevolge van die agteruitgang
van die omgewing benadeel word.
Watter faktore dra by tot die verwaarlosing van die omgewing?
Terwyl sommige mense werklik onbewus is van hulle eie negatiewe uitwerking
op die omgewing, is daar ook 'n baie mense wat glad nie oor die agteruitgang
van die omgewing begaan is nie.
Ons erken dat die politieke geweld wat ons provinsie in die verlede ervaar
het, groot wonde op beide die mense en die land gelaat het. Die stryd om mag
asook menslike gulsigheid en selfsug gaan voort om groot dele van ons
natuurlike erfenis te vernietig. Ons erken ook dat ekonomiese uitgangspunte
steeds die ongelyke verdeling en eienaarskap van natuurlike bronne bevorder
en verder bydra tot die vernietiging van die omgewing.
Die antwoord van die kerk
Ons Bybelse erfenis en teologiese tradisies, ons geloof in God as die
skepper en Jesus as die verlosser van alle lewe, maak ons bewus van ons
verantwoordelikheid teenoor die omgewing. Deur opnuut te beklemtoon dat die
bewaring van die aarde 'n sentrale boodskap van die evangelie is, bevestig
ons dat ons groot respek vir die integriteit van die skepping en alle vorme
van lewe het. Ons verbind ons opnuut tot die volle ontwikkeling van alle
mense ooreenkomstig hulle inherente menswaardigheid. Ons oorlewing is
afhanklik van die handhawing van 'n gesonde omgewing en die beskerming van
die bio-diversiteit wat ons ekosisteem.
Die noodsaaklikheid van omgewingsgeregtigheid
Gedurende die apartheidstydperk het ons gereeld profetiese uitsprake gelewer
ten gunste van die stryd vir vryheid. Vandag is ons stryd om die hele
skepping te bevry en om die baie sake wat die skepping bedreig, te beveg.
Wanneer ons reageer op die noodroep van diegene wat arm is, moet ons nie
doof wees vir die noodkreet van die aarde nie.
Met die hoë voorkoms van HIV VIGS in ons provinsie, is dit nou meer as ooit
nodig dat ons ons vir 'n gesonde omgewing moet beywer om sodoende die
produsering van gesonde voedsel en voedelsekuriteit vir almal te verseker.
Ons is baie bekommerd oor die bekendstelling van geneties-gemanipuleerde
gewasse in ons provinsie aangesien ons nie oortuig is dat hierdie gewasse
veilig vir menslike gebruik is nie. Ons is ook bekommerd oor die effek wat
geneties-gemanipuleerde voedsel op die omgewing het (veral die vermoë om
gesonde gewasse te verbou).
Ons bediening van genesing en versoening moet ook voorsiening maak vir ons
besoedelde riviere, die suiwering van besoedelde lug, en die gees van
gierigheid wat daarna streef om alles te domineer en dreig om alles te
vernietig wat God geskape het. Ons erken dat die grond 'n geskenk van God is
wat Hy aan ons toevertrou het en waarvoor ons verantwoordelik is.
Stappe wat die kerk kan volg:
Tydens die herdenking van wêreldomgewingsdag is daar heelwatbaie wat ons kan
doen om ons omgewing te vier en dit te beskerm van vernietiging. Dit sluit
in:
Aanmoediging om die skepping te waardeer en te geniet
Die fokus op omgewingsverwante sake in die viering van ons liturgie
Die insluiting van die omgewingsake in kerklike opvoeding
Die bewaring van skaars hulpbronne soos water en die bevordering van die
hergebruik van sulke bronne
Die aanmoediging van die aanplanting van inheemse bome en plante
Die aanmoediging van die verantwoordelike gebruik van grond (veral
kerkgrond).
Die aanmoediging van gemeentes om oor omgewingssake na te lees en
besprekings daaroor te voer
Samewerking met plaaslike omgewingsbewaringsorganisasies
Ons verbind onsself om ons Christelike verantwoordelikheid ten opsigte van
die omgewing ernstig op te neem en moedig almal aan om dieselfde te doen.
Gemagtig deur: Bishop Mansuet Biyase Roman Catholic Diocese of Eshowe ·
Bishop Lymon Dlangalala · Natal West District - Methodist Church of Southern
Africa · Bishop Mlungisi Pius Dlungwane · Roman Catholic Diocese of
Mariannhill · Dean Dino Gabriel, Anglican Diocese of Zululand · Ms Thudiso
Gcabashe, Honorary Life Vice-President - South African Council of Churches ·
Pastor Colin La Foy, Secretary General, Southern Africa - Assemblies of God
· Major Timothy Mabaso, Divisional Commander, Mid KwaZulu-Natal - Salvation
Army · Bishop Purity Malinga, Natal Coastal District - Methodist Church of
Southern Africa · Bishop Funginkosi Mbhele, Bishop Suffragan - Anglican
Diocese of Natal · Pastor Martin McCrory, Team Leader - OneCup
Transformation · Ds Lukas Meyer, Moderator - Synod of NG Kerk van Natal ·
Rev Simphiwe Mkhize, Chairperson, KwaZulu-Natal Regional Council - United
Congregational Church of Southern Africa · Cardinal Wilfrid Napier OFM,
Roman Catholic Archdiocese of Durban, President - Southern African Catholic
Bishops' Conference · Rev Robin Palmer, Moderator, Thekwini Presbytery -
Uniting Presbyterian Church in Southern Africa · Bishop Rubin Phillip,
Anglican Diocese of Natal · Rev Victor Pillay, Moderator (Acting) - Reformed
Church in Africa, · Bishop Michael Paschal Rowland OFM, Roman Catholic
Diocese of Dundee · Pastor Saul, Chairperson, KwaZulu-Nata - Assemlies of
God · Bishop Louis Sibiya, South Eastern Diocese - Evangelical Lutheran
Church in Southern Africa, Presiding Bishop - Evangelical Lutheran Church in
South Africa · Bishop Elijah Thwala, Bishop Suffragan - Anglican Diocese of
Natal.
Dit lyk my die wit baas sokkol met sy kompooter, Frêkkie, djy moet hom daai
enterknoppie net eenkeer drêk, hoor!!!
Omdat 'n klomp onbeholpe (voor-die-hand-liggend) skoolkinders hulle vlaggies
onderstebo aan die stokkies vasgemaak het is alle "korrelkoppe" seker nou
weer benede enige menswaardigheid, of hoe?
Vieslike wangeboortes soos jy wat fekale materiaal vir breine gebruik, moet
seker die wêreld laat onthou dat die mensdom nog onvolmaak is.
Soois
"Frikkie Potgieter" wrote in message
news:21kjb0pknabemo55gqt932c8477ggj01ud@4ax.com...
Dis te wonderlik, na 10 jaar van "Democracy" weet die korrelkop
organiseerders nog steeds nie watterkant van die vlag nou bo is nie,
is die rooi nou bo of is die blou nou bo? , eich ek sokkol!!! die
foto's met die vlae is te snaaks , die vlae is onderstebo!!!!! wha ha
ha ha ha !!!
Waar is die Witbaas tog om te help regmaak?????????
Die stringe hierbo raak te lank! Op die trant van ons redenasie oor
plaasgrond wil ek net die volgende vir jou stel: Ek baseer alles op
Namibië want dit is wat ek ken, maar dit behoort nie veel te verskil [in
verhouding] daar met julle nie.
Op die plaas: Hier word van die boer verwag om ordentlike huisvesting te
verskaf aan werkers 'n hulle families 'n ook grond te verskaf waarop hulle
diere kan aanhou. Plus natuurlik die feit dat die werkersfamilie kan
besluit dat hulle ouma of oupa of ander familie wat nie heenkome het nie,
daar kan kom bly. Dan word daar ook nog proviand verskaf, plus die aanry
van skoolkinders dorp toe vir skool en as een van die mense so siek word dat
dit moet hospitaal toe, dan moet die boer die transport verskaf. Kom ons
sit dit om in geldwaarde:
Huis met lopende water en elektrisiteit: R25 000 min.
100ha grond vir diere @R300/ha: R30 000 [gereken op 'n
skaapplaas van seker so 8 000ha]
Proviand per maand: R280 wat die wet sê PLUS
dit wat die wet nie sê nie, soos vars vleis elke dag/melk/ens.
Koste van 'n rit dorp toe en terug [80kmx2]=160 @R1/km= R160,00
[skoolkoshuise hou nie meer kinders oornaweke nie so die kinders moet elke
naweek gaan haal word en weer teruggevt word daai Maandag. Dus in 'n maand
se tyd is dit 8x R160= R1280.
Dus: 'n Boer belê ongeveer R50 - 70 000 in 'n werkersfamilie op sy plaas
om net een paar werkershande op sy grond te hê en dan betaal hy hom nog
salaris ook! Plus die feit dat as hy hierdie werker te lank op die plaas
laat aanbly, dan mag hy volgens wet nie weer die werker van sy blyplek
verwyder nie want hulle kry permanente verblyfreg. Kom daar ekstra mense
by die werker se direkte familie by [soos oupa/oom/ens] is dit een groot
storie om hulle weg te kry van die plaas af en voor jy jou oë uitvee, het jy
'n arbeidsdispuut aan die gang en die volgende stap is dat jy 'n
onteieningskennisgewing van die regering kry!
Wat ek met bogenoemde probeer sê, is dat die boere 'n groot belegging
in geld moet maak om sy plaasarbeid te bekom. Daarteenoor, wat maak die
stadsmense met hulle arbeid? Is daar enige werkgewers wat ook gratis
behuising en water & ligte verskaf. En sommer kos ook? En sommer gratis
transport ook? Sekerlik sal jy vir my sê dat die werkers in die stad
verdien meer geld en hulle moet daarmee vir hulle eie behuising en kos sorg,
maar kom ons kyk na die ongeskoolde werkers in die stad:
Wat betaal julle in die stad vir 'n huisbediende of 'n tuinwerker?
R50 of selfs R80 per dag? Wat is die koste van hierdie werker om by jou
huis uit te kom en hoe lank neem dit? Sê jy bly in Pretoria en sy bly in
Mabopane, dan sal 'n taxi haar sekerlik nie minder as R30 kos nie. Ry sy
bus, dan moet sy voor 6 in die oggend op die bus wees om jou plek by 8 uur
te haal. Die kostes sal ook maklik oor die R10 per trip beloop x 2 =R20.
Trek dit af van R50 en sy het R30 vir haar moeite gekry........en daarvoor
het sy 8 ure by die huis en 4 ure transport = 12 ure gewerk! Dit gee R3,75
per uur x160 ure per maand [as sy elke dag werk het] = R600 per maand
waaruit sy haar eie huis met water en ligte moet betaal plus kos ook.
Die plaaswerkers is myle vooruit in verdienste teenoor die
stadswerkers, maar die kak en kouery gaan oor die plaasboere wat dan nou
swart werkers sou misbruik. Is dit miskien nie tyd dat die stadsmense
begin om die gewete te kweek wat hulle namens die boere openbaar tov van die
werkers nie? As 'n boer vir sy werker 'n huis moet verskaf, wat is fout
met jou, Ferdi, wat sekerlik met al jou jare diens by Beeld al meer as R20
000 per maand verdien, om vir jou bediende ook 'n huis te verskaf nie? Om
ook 'n bydrae te maak tot haar kosrekening, water en ligte en ook sommer 'n
siekefonds ook?
"Girls under 18 can legally have abortions without parental consent, the
Pretoria High Court ruled on Friday."
"Women's Legal Centre attorney Nikki Taylor welcomed the ruling......."
"Taylor also said teenage pregnancies were "disempowering", limiting girls'
education and income-earning capacity and impairing their ability to make
well-informed choices about life."
"The Womens' Legal Centre, on behalf of the Reproductive Rights Alliance,
intervened as a "friend of the court" and argued that their might be
compelling reasons why requiring parental consent could endanger teenagers."
Geen respek vir lewe, geen respek vir jou ouers en definitief geen respek
vir jouself. Ek het altyd gedink dat diegene wat die wat die "laaste dae"
teorie verkondig van lootjie getik is maar nou begin ek sterk twyfel. Lag
maar, daardie onskuldige bloed wat in die operasieteater vergiet word skrei
ten hemele.Vergewe ons Here want ons weet nie wat ons doen nie.
Die uitspraak van die appèlhof oor die ernstige plakkerprobleem op die
plaas Modderklip aan die Oos-Rand is "gelewer met Salomo se wysheid".
Dit is deur kenners verwelkom en bestempel as " 'n meesterstuk", asook
'n "wegwyser en 'n sleuteluitspraak".
Die vyf appèlregters het, met die Grondwet as basis, sterk klem gelê
op die plakkers se reg op menswaardige behandeling, die staat se
uitdruklike grondwetlike plig om huisvesting aan haweloses te verskaf
én die grondeienaar, mnr. Braam Duvenage (gesigfoto), se reg op sy
eiendom.
Tussen dié drie botsende regte deur het die regters " 'n goue
middeweg" gevind en beveel:
Dat die plakkers - daar is tans na raming tussen 50 000 en 70 000 van
hulle - bly net waar hulle is totdat die staat alternatiewe en
aanvaarbare grond vir hulle beskikbaar stel;
Dat die staat onmiddellik sulke alternatiewe grond moet soek en kry of
alternatiewelik met Duvenage moet onderhandel om die 50 ha van sy
plaas waarop die plakkers reeds sedert 2000 sit, van hom te koop;
Dat die staat "grondwetlike skadevergoeding" aan Duvenage moet betaal
(vir die aantasting van sy reg op sy eiendom) van die dag waarop die
plakkerprobleem begin het tot die dag waarop die plaas ontruim word.
Om dié skadevergoeding te bepaal, is beveel dat 'n amptelike
skadevergoeding-ondersoek ingestel word. As die staat Duvenage se
grond koop, sal die skadevergoeding duur totdat só 'n ooreenkoms
gesluit word.
"Geen ander remedie is regverdig of prakties nie. Onmiddellike
teruggawe van die grond is nie moontlik of menslik nie," het
appèlregters Louis Harms, Ian Farlam, Edwin Cameron, Kennith Mthinyane
en Brian Southwood gesê.
Duvenage het Donderdagmiddag gesê: "Ek is tevrede. Dit is nou 'n
positiewe uitspraak met die regte benadering. Die eerste keer sedert
2000 gebeur daar iets - en die appèlhof het dit láát gebeur."
Sy seun en bestuurder van die plaas, ook Braam, het gesê: "Ek hoop die
staat koop die grond nou en kry klaar. 'n Mens moet menslik wees met
die plakkers, maar ook regverdig teenoor ons as eienaars. Ons gewasse
moet op daardie grond aangeplant word."
Hy sê dit gaan die staat "sonder twyfel baie miljoene rande kos", of
die staat nou skadevergoeding betaal of die grond koop. Die grond is
glo sowat R40 000 per hektaar werd.
Prof. Marinus Wiechers, oud-hoogleraar in die regte aan Unisa, sê die
uitspraak "maak my baie opgewonde".
"Dit is 'n wegwyser, 'n sleuteluitspraak. Dit is terughoudend, soos 'n
hof in maatskaplike kwessies behoort te wees, maar met Salomo se
wysheid gelewer.
"Die uitspraak bewys dat die howe nie net 'n spreekbuis van die
regering is nie, maar dat hulle 'n hervormende krag gekry het. Dié
krag put hulle uit die Grondwet met sy verskanste regte. Die uitspraak
gee die beste resultaat aan die plakkers, die grondeienaar en die
staat."
Ek lees 'n interessante voorstel in 'n tydskrif. Dat die effektiewe
dekking van jou motor se assuransie direk gekoppel word aan die voertuig se
toestand en sy bestuurder se optrede. Maw, as jou motor se bande glad is,
of op die een of ander manier nie padwaardig is nie, dan dek jou assuransie
nie jou kar nie. As jy onverskillig bestuur, soos bv. oor 160km/u ry, dan
verval jou dekking ook.
Ongelukkig sal dit net onder die meer gegoede mense werk en hulle
veroorsaak nie die meeste ongelukke nie. Die spul taxi's het g'n
assuransie in elk geval nie en as hy sy kar afskryf dan steel hy net 'n
ander een. Dis amper soos SA se nuwe wapenwet. Hulle beperk wapenbesit
onder die geregistreerde wapeneienaars, maar doen steeds niks aan die groot
klomp ongeregistreerde wapens waarmee die misdade gepleeg word, nie. Dis
amper soos moer vir boetie omdat sussie stout is......
Baie interessant om te sien dat ou Arnie Schwarzenegger in Kalifornië opdrag
gegee het dat waterstof vulstasie gebou moet word. Die wonderlike
droomstorie is mos dat waterstof die groot redding is sover dit
motorbrandstof aangaan. Dis net 'n kwessie van wanneer die
petroleummaatskappye ons gaan toelaat om hierdie skoon, alternatiewe
bbrandstof gebruik, is mos die populêre storie. Selfs ou Arnie,
droomprins, het daarvoor geval. Die groot probleem is egter waar kom hulle
aan die waterstof gas? Jy kan dit maak deur bestaande petroleumprodukte te
gebruik as hittebron, maar dit is minder effektief as om daardie brandstof
self in voertuie te verbrand! Dit stel ook koolstofmonoksied vry. Dan
is daar die elektrolieseproses van water, maar dit vereis ongeveer 80Kw per
uur se elektrisiteit om een Kg waterstof te produseer en waar kom dié
elektrisiteit vandaan? Uit kernreaktors of kragstasies wat of steenkool of
olie as brandstof gebruik! Uiteindelik, is dit een moerse nice storie om
stemme op te wen, maar prakties uitvoerbaar? ...............Bron: Car,
June 2004
Dit laat my wonder...het Arnie net een slim verkiesingsdirekteur gehad of
het die ou spierpaleis darem 'n brein ook? Gaan seker maar orals so met
die politiek....meestal mense met die regte kwalifikasies en ondervinding
moet hard werk om dit te bereik. Te hard om nog tyd te hê vir 'n openbare
'image' ook nog nie. In stap mense soos Arnie en gaan sit in 'n pos
waarvoor hy eintlik onbevoeg is.
Volgens Tossie Lochner het Italiaanse mans nou tot die besef gekom dat slegs
verbeeldinglose mans belangstel in 'n perfek geboude en mooi vrou. 'n Man
wat glo seker van homself is, intelligent en avontuurlustig, stel glo meer
belang in 'n vrou met 'n fisiese blaps of twee:)))
NOTE: This message was sent thru a mail2news gateway.
No effort was made to verify the identity of the sender.
--------------------------------------------------------
Ek is nou na ses jaare weg, terug van 'n besoek aan SA .
Die plek is 'n blady mess!
Tussen minster as twee dae was daar 'n hellse moerd naby, 'n skitery by die
ATM masjien langs ons, carnage on the roads, hijackings, burglaries en 'n
heele ander klomp kuk.
Van die tyd dat ek van die vligtuig afgestap het in JHB tot dat ek weer
opgeklim drie week later, het ek geen wit mense gesien werk in eenige
winkel kantoor of op eenige plek. Als wat ek gesien het was wit mense wat
hulle nuwe baase gat lek - big time arse licking taking place!!
I spent lots of time unfortunately visiting my sick - who was placed in two
expensive private hospitals for the same problem without success. Her
condition deteriorated steadily and has now passed away, this all due to
lack of decent attention especially from the useless nurses and sisters,
who don't appear to know what the hell is happening - they just stand there
and stink. As for the matron - the silly bitch looks to be wearing a floor
mop on her head!
Sies - wat 'n vok op van 'n plek! Dit lyk as of elke swart meisie wat oor
die ouderdom van 18 jaar is kry automaties 'n nuwe BMW of Merc om rond te
ry en kuk to maak.
Die land is 'n groet vok op, nee verkeet, 'n groeter een.
I think the country should be renamed to "The Planet of the Apes".