Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

" Kieselguhr-kleim " deur GEORGE WEIDEMAN

Vr., 14 Maart 2008 01:33

Kieselguhr-kleim
George Weideman

Troppe jare terug, in die stil oertyd,
het die see tot teen Rooilepel gespeel
Vandag haal ek my kieselguhr uit
waar die sand oor Gariep kom sifkaneel

Die swaarkry van die jare wat ons maar van lees
maak plooie aan die kante van my kleim
Maar dié stuk geskiedenis is lankal gewees
en ek het net oë vir die môres uit my myn

Vér oor die duine ry die trokke vragte
weg na Modderfontein en Somerset-Wes
Of bly daar soms van die kieselguhr agter,
sodat ek dit self kan sif en meng?

Miskien - dan brou ek snags onbewus
aan my droom se eie dinamiet;
begin om al singende stukke geskiedenis
uit gister se groeityd los te skiet.

Prosa & poësie | 0 kommentare

Al ewige rassisme bullshit en versoening bullshit...

Wo., 12 Maart 2008 21:40

Reaksie op KletsKerk

Gesensureerde pos as volg (...ag shame)...


Links-liberale Swerwer-swernoot het geskryf...

"Hierdie land het julle nie nodig nie. Meer as dit, daar is nie
plek in hierdie land vir julle nie. Julle probeer julle siek ras-
sehaat regverdig deur te probeer voorgee dis heel normaal
- almal is tog maar rassisties."

Aaaaaaaaag sies-tokken-fog, linkse 1/2 doooothhhie...

Ek is al tog só gatvol vir tweegat skynheilige huigelaars
soos jy.

Jy as wit liberalis is NET SO onwelkom in Afrika soos die
res van ons ! Maar gelukkig roei jou einste "gelyke" hout-
broers julle (die wit liberaliste) op 'n streep uit... Ek juig
elke keer wanneer nóg 'n stuk wit liberale kák (...met of
sonder gesin) deur sy geliefde boggom-gelykes afgemaai
is. Poetic Justice ! Wit liberale drek ! Skuim !

Ek voel absoluut VLOKKOL vir jou soort !

Intussen...

Kom vertel tog vir ons hoe "gelyk" jy jou mede boggom-
naastes behandel en hoe jy JOU INSETTE gegee het
om die sg "ongelykhede van die verlede" reg te stel...
Ja, kom vertel vir ons hoe JY gehelp het om die soge-
naamde "ongelyke speelveld" (agv kolonialisme) gelyk
te maak !

Kom vertel ons liewer vinnig waar jy woon, en of jy jou
omheinde kasteel daar in Woodhill, Waterkloof of Blou-
bergstrand reeds aan jou "agtergeblewe" en "voorheen-
benadeelde" boggom-gelykes geskenk het, hmmmm ?

Toe ! Het jy, drol ?!

Wanneer ruil jy jou apartheids-ommuurde linkse paleis
in vir 'n sink shack daar Alexandra, Khayelitsha, of Ma-
bopane ?

Wanneer laat jy vir Sipho en sy twintig gesinslede by jou
wit ommuurde kasteel (...seker ook verkry agv die apart-
heids voordele van die verlede) in trek ?

Wanneer gaan JY vir ons die "brawe" voorbeeld stel van
jou ondubbelsinnige en onbevange nie-rassige, gelykstel-
lende, regstellende aksie, hmmmmmmm, sot ?!

Wanneer gaan julle spul wit linkse, liberale gespuis begin
"practice what you preach" ?

...Vlok julle !!!


Linkse Swernoot kots verder...

"Feit is: soos Agnostus noem, blanke oorheersing in Suid-
Afrika is lank nie verby nie. Ten spyte van regstellende ak-
sie besit blankes nog steeds die oorgrote gedeelte van ba-
tes in hierdie land en per capita inkomste van blankes is
byna onmeetbaar hoër is die van ander bevolkingsgroepe."

Aaaaaaaah !

Wat van jou eie werk / beroep / besigheid ?

Wat doen jy, hmmmmmmm ? Hoeveel geld maak jy ?

Is dinge nog té lekker hier in Azanië ?

Wanneer gaan jy dan JOU werk aan een van jou "voor-
heen benadeelde" broeders/susters skenk ?

Moenie staan en linkse voorskrifte uitdeel nie. Stel JY
maar liewers EERS die voorbeeld !


En ook...

"So asseblief, groot asseblief : gee pad hier. Gaan soek
iewers 'n plek waar hulle julle rassisme sal verwelkom."

Hahahahahahahahaha...

Moenie warrie nie, sot... die statistieke praat hard.

Meer as 'n miljoen hoogs-gekwalifiseerde "wit rassiste"
het jou geliefde boggom-Azanië reeds verlaat... en die
res is oppad uit.

Met harde aksies (en met hulle voete) het hulle hul ware
kleure tov hulle denke en gevoelens oor/van Afrika (...en
haar swerms en troppe naturelle) gewys.

Almal weet : Die witman is NIE welkom in Afrika nie, on-
geag.


JW12

Koeitjies & kalfies | 10 kommentare

Versoek aan Sielkundige(s), Gloudina, Ferdi Greyling, Lou, ens. ....

Wo., 12 Maart 2008 20:57

Versoek aan Sielkundige(s), Gloudina, Ferdi Greyling, Lou, ens. ....

Ontwikkel en/of plaas aub. vir my 'n Bydrae.
Om voordele, byvoordele en/of fondse te kan kry.
Om verder met die diens te kan voortgaan, op die Persoonlike vlak.

(By voorbaat baie dankie. )
(U ondersteuning (in die verband), sal inniglik waardeer word. )

((Indien hierdie 'n Vorentoe vervorming (aansluiting) voorstel
(Inisiatief) is,
lees aub. van bo na onder, links na regs. ))

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

City storm damage

Wo., 12 Maart 2008 19:25

Dit was Durban, laas nag.
Bome is ontworte in die stad.
Weerligstrale het die lug onophoudelik ingekleur
en die lae wolke het die kleure van die stadsligte weerspieël.
Vir 'n tydperk was daar vir geen oomblik nie weerligstrale nie.

Chaos as rains cause floods and mudslides

March 12, 2008

Rivonia Naidu

After a night of lashing rain, lightning and thunder, Durban residents
this morning negotiated roads that were flooded, strewn with debris
and coped with mudslides and defective traffic lights.

The N2 near Durban International Airport was closed to light motor
vehicles after last night's storm.

Those travelling in light motor vehicles from Amanzimtoti into Durban
were diverted through Moss Kolnik drive, then Kingsway and through
Prospecton.

It was not clear when the road would be reopened.

While parts of Durban International Airport were flooded, management
said it was unlikely to affect flight schedules.

Motorists also had to negotiate a string of defective traffic lights
including the entire length of Edwin Swales Drive, the intersection of
Berea and Musgrave roads, West Street, Smith Street and Commercial
Road. Motorists travelling on the roads this morning were advised to
be aware of strewn refuse, mud, debris and missing manhole covers.

Deputy head of Metro Police Steve Middleton said it was likely the N2
would be opened by this afternoon.

He said eThekwini engineers were at the scene and Metro Police were
waiting for their findings.

Johann van Bargen, East Coast Radio's traffic reporter, said there
were concerns and complaints from people about numerous mudslides,
debris build-up, manhole covers missing, stones, sand and tree
branches scattered across roads, and potholes in many areas in the
province as a result of the severe thunderstorms.

He said by 7.30am at least 25 traffic lights were out of order in the
city.

Predicted

A forecaster at the Durban Weather Bureau said last night's rain was
heavier than anticipated.

"We had at least 100mm of rain at the airport and we will have rain
for the next two days."

The forecaster said light rain was predicted for the rest of the week,
with a strong south-easter expected this afternoon in Durban.

Sapa reported that overnight rains had flooded the Merebank area near
Clairwood Racecourse.

"The area near the racecourse was completely submerged. It was the
result of blocked drains," said Insp Deveneran Pillay, a resident.

"People were helping each other - breaking walls to get people out of
houses. The water levels were up to 1.8m. Cars were floating and
others were completely submerged," he said.

Firefighters said they worked throughout the night, assisting people
as they received several calls of flooding from Durban central and the
southern areas.

Divisional commander for Durban central Alfred Newman said in the
metro region alone they responded to more than 100 calls of motorists
being stuck in flooded roads.

ER24 spokesman Derek Banks said paramedics could not respond to any of
the cases they were called out to because of the bad weather.

"We couldn't reach people, so we couldn't carry out transfers or
assist people who were stuck in mud in their vehicles or those
involved in car accidents. The rain was just hectic and roads were
flooded," he said.

Banks said they received calls mostly from the areas of Durban such as
Pinetown, Isipingo and Chatsworth.

Netcare 911 area manager Kerry Staples said there had been a few
fender benders, but no serious accidents were reported.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Kovsies

Wo., 12 Maart 2008 15:31

Hi Almal,

'n Vriendin laat weet soos volg"

Ek het 'n maaitjie wat swot op Bloem, Willem, en toe het ek gister vir hom
'n briefie gestuur om
te vra of dit regtig so rof gaan daar soos wat hulle se in die nuus.
Hierdie was sy reply...

Lekker dag,

============================================================ ================

Die "maaitjie" se antwoord is soos volg:

Hi hi!

Ongelukkig is dit nag. More, donderdag, kom al die swart koshuise van
bloem (hul word weereens met busse aangery) om te kom "toi toi". SASCO wil
nou alle wit en afrikaans studente van UV weghê!

Gister, Dinsdag, het amper 50 van hul by ons klas try inkom en ons weer
uitjaag. Ons dosent, Prof Lubbe (baaaaie famous) is rondgeruk voor die
deur toe hy hul try uithou. Al die wit seuns het opgestaan en hul
weggestamp. F*kn E-TV kameras het die varke so opgevryf om ons uit te kry.
Ek kan dit nie flippen glo nie!!!!!

Die wit meisie koshuise is al amper leeg, studente bang om op kampus te
wees. Die goed is flippen barbare! Als word afgebreek, gesteel en niemand
doen NIKS!

Die kaaaaak gaan nog spat, wittes is gatvol en ek hoor wat die mense praat
onderlangs. Gister is 'n wit girl aangerand IN ONS FOODCOURT, tydens die
optog wat ONwettig was. Al haar klere is afgeruk en van die Thakaneng brug
(foodcourt) afgegooi. Sy moes kaal koshuis toe hardloop.

MAAR, niemand van hul is rassisties nie. Wit moet weg, steeds hul nie
rassisties nie. Gisteraand op 3rd degree (E-tv 20:00) is alle Christene as
rassiste gemerk.

Motors ruite uitgeslaan, moer toe geskop en wit girls word met bakstene
ens gegooi. Dreigemente om verkrag te word is algemeen deesdae.
Ons borge onttrek, STR student waai, regte studente waai. ALMAL is oppad
om te waai. 1ste jaars begin wegbly/opskop om volgende jaar iewers anders
oor te begin.

Sal maar sien wat donderdag gebeur, weet nou al die k*k gaan spat!

PLEASE VERSPREI WAT EK VERTEL WANT NIEMAND LUISTER MEER NIE!

============================================================ ===================================

My vrou vra toe 'n niggie van ons wat verlede jaar op Kovsies klaar gemaak
het, maar haar broer swot nog daar om kommentaar te lewer:

Hier's haar antwoord:

Oor Kovsies... Ja dinge is nogal hectic aan die kant. Die outjies wat die
video gemaak het ken ek ook goed. Die een, Danie, is die goeie vriend Danie
van my wat saam met my in die kerk is. Hy het nogal die hele Februarie by
ons gebly tot die bom gebars het, voordat hy oorsee sou vertrek het. Maar hy
is toe nadat die bom gebars het huis toe. Ek het die video gesien en my
doodgelag. Dit is skreeu snaaks, maar die media haal dit heeltemal uit
verband uit aan. Ek sal bietjie eendag vir julle die video wys, ek het 'n
afskrif van hom hierso. Dit is 'n dood onskuldige ding, wat nou lelik
uitgedraai het. En ek kan getuig dat hulle glad nie rassiste is nie. Dit is
outjies wat van plase af kom en weekliks vir die bediendes vleis rantsoene
en mielies gebring het. Dus is dinge maar lelik uit verband uit aangehaal.

Maar ons arme kampus is in chaos. Dit is egter 'n sweer wat gewag het om oop
te bars want die probleem kom in by die gedwonge integrasie beleid. Ons
kampus is klaar 78% swart, so mense voel dit is onnodig om ons nog te wil
laat saam bly ook. Hulle het hulle koshuise, en ons s'n. Daar is allerhande
praktiese implikasies waarvoor die bestuur nie oplossings het nie. Soos
taal. Baie van die swartes verstaan nie eers engels nie, wat nog van
afrikaans. Nou stuur hulle vir die koshuise tolke, maar die tolke is ook nie
afrikaans magtig nie, so dit help nie. Toe is daar ook aangekondig dat daar
geen godsdienstige byeenkomste meer in die koshuis mag plaas vind nie. Met
ander woorde daar mag nie sel byeenkomste of enig iets van die aard in 'n
koshuis wees nie, want ons moet die ander kultuur groepe respekteer. Dus het
daar 3 weke terug van die blank kant af chaos uitgebreek. Die HK's het uit
die koshuise uitgetrek en op die gras voor die hoofgebou gaan kamp opslaan
uit protes omdat die bestuur nie na hulle luister nie. Hulle stuur net nog
mense na die koshuise toe, en as hulle sê maar daar is nie nog plek nie, dan
sê die bestuur maar hulle moet van die wit outjies laat gaan en na 'n swart
koshuis toe stuur, sodat die swartes daar kan intrek. Toe het die blankes
gegaan booms afgebreek, ruite gebreek ens, als uit protes. Hulle het R3
Miljoen se skade aangerig in een aand. Maar toe die swartes kom vra wat gaan
aan, en hulle hoor waaroor dit gaan, toe begin hulle saam breek en gaan nog
erger tekere. Later het die blankes net terug gestaan en gekyk hoe die
swartes bande brand en ruite uitgooi.

Toe het die UV Bestuur 'n groot probleem. Want toe is wit en swart albei
gekant teen integrasie en is die UV Bestuur op die hot-spot, want hulle kan
nie teen albei partye ingaan nie. Dus het die hele video debakel ding baie
strategies gebeur, want 'n week later toe die bom bars, het hulle weer wit
en swart na verskillende hoeke toe gedryf.

Maar dat hier groot moeilikheid is by Kovsies is 'n feit. Ek is gelukkig nie
meer op kampus nie, so weet nie baie nie. Maar daar is voltydse polisie
beamptes ontplooi ens. Een van die swart SR lede (daar is net 3 op die SR
uit 21) is al 4 keer in hegtenis geneem weens die aanmoediging van oproer en
betogings ens.

Jan het ook deur geloop, want hulle het hom oppad klas toe voorgelê net na
die video en hom toe op sy rug geskop en op sy maermerrie. Hulle was so 12
swartes teen hom alleen gewees. Gelukkig is hy sterk en het besef dat as hy
val dit verby is, hy het dus op sy voete gebly en een ou op die keel geslaan
met sy vuis dat hy val en nog 'n ander een ook. Toe het hulle weg
gehardloop. Maar sy maermerrie het nog steeds rowe op (Na 2 weke) en sy rus
is nogsteeds styf. Dus is ons maar almal bekommerd, gelukkig het hy nie meer
in die aand klas nie.

Onderwys & opvoeding | 6 kommentare

Re: In Zuid-Afrika worden elke dag blanken vermoord, door zwarten. Waarom doet het Westen niets?

Di., 11 Maart 2008 22:48

Strandkruier wrote in
news:rrldt31c9b2q2c...@4ax.com:

> Voor het eerst begin ik aan te voelen dat mijn vriendin, die reeds 18
> jaar in Zuid-Afrika woont, zich daar onveilig begint te voelen.
> Elk jaar vinden er in Zuid-Afrika tussen de 20000 en de 30000 moorden
> plaats. Meest zwarten, maar onder hen ook veel blanke slachtoffers.
> Zuid-Afrika is één van die landen met de hoogste criminaliteit in de
> wereld.
> Waarom doet het Westen niets? Waarom die onverschilligheid?
> Enig iemand hier die daarop een gefundeerd antwoord kan geven? Ik zeg
> wel "gefundeerd", eeh? Dus wil ik wel een antwoord van mensen die al
> iets weten over de plaatselijke situatie en politiek. Ik zal dat zelf
> ook wel rap zien.
>
> Norbert de strandkruier

Kan niet lang meer duren Norbert, de geyteneuckers rukken ook daar op, dus
het wordt vast met de dag veiliger.

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]

Koeitjies & kalfies | 41 kommentare

'n Skaterlag werd

Ma., 10 Maart 2008 11:54

Oor die boek wat oor Mbeki se ma, mev. Empainette Mbeki geskryf is.
*Sanri van Wyk in Ferdi se koerant.

Mathata Tsedu, redakteur van die City Press en skrywer van die boek
het gesê die bekendstelling het amper nie gister gebeur nie omdat die
boek op die nippertjie gedruk is. "Ek het al begin dink waarop ons die
blaam kon plaas as die boek nie betyds was nie. Dalk op Eskom of
apartheid."

En Tsedu het geskerts oor die moontlike bemarkingstegnieke vir die
boek. 'Dalk moet ons dit aan die Kovsie-rassevideo koppel of wit
joernaliste die bekendstelling verbied - dan sou die boek weke in die
nuus gewees het."

Ek het hardop uitgebars van die lag. Snaaks genoeg om gedeel te
word:-)

Boeke, tydskrifte & koerante | 0 kommentare

Vraag

So., 09 Maart 2008 22:50

Binne enkele weke is hier weer die Eurosongfestival
Vir Belgie is die volgende nummer gekies,gesing in een taal wat nie bestaan
Graag jullie oordeel

Musiek & liriek | 9 kommentare

Bly in Suid-Afrika, vra Zuma op geselligheid met Solidariteit

Sa., 08 Maart 2008 20:34

PRETORIA. - Moenie die land verlaat nie, bly hier sodat ons jul probleme kan
deurtrap en oplos.
Dít was Donderdagaand die boodskap van mnr. Jacob Zuma, ANC-leier, op 'n
geselligheid van die vakbond Solidariteit in Centurion waar veral kwessies
soos die uitwerking van misdaad en regstellende aksie aangeroer is.
"Beleid is nie soos die Tien Gebooie nie. Dit kan verander as dit
diskrimineer," het Zuma oor regstellende aksie gesê.

http://www.dieburger.com/Stories/News/17.0.202009722.aspx

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Re: Platdiets

Vr., 07 Maart 2008 19:17

On Fri, 7 Mar 2008 20:10:53 +0100, "MoN" wrote:

> http://nl.wikipedia.org/wiki/Platdiets
>

Paul, daar is mos Nederlandse dialekte wat verder van Nederlands af
verwyderd is, as Afrikaans.

Afrikaans, ons taal | 3 kommentare

Bladsye (1835): [ «    139  140  141  142  143  144  145  146  147  148  149  150  151  152  153  154    »]
Tyd nou: Ma. Des. 22 00:32:10 UTC 2025