weldeurdag [boodskap #147526] |
Sun, 09 February 2025 16:39 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21384 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
weldeurdag
Afbreking: wel•deur•dag
Samestelling: wel + deurdag
Byvoeglike naamwoord: weldeurdag
Attributief: weldeurdagte
Betekenis:
• Wat goed deurdink is.
Gebruik:
• Selfs weldeurdagte planne kan faal.
Sinoniem:
• oorwoë
• planmatig
• rasioneel
• welbedag
• weloorwoë
Afgelei:
• weldeurdagtheid
Vertaling:
Engels: well considered, well planned, well thought out
Nederlands: weldoordacht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|