Bring die weermag terug grens toe. Die polisie is nie gereed om die
land se grense te beveilig nie.
Mnr. Fish Mahlalela, Mpumalanga se LUR vir veiligheid en sekuriteit,
het dié noodkreet gister aan die nasionale regering gerig.
Die polisie het die patrollering van die grenslyn tussen Suid-Afrika
en Mosambiek, asook die grenslyn tussen die Republiek en Swaziland, op
1 April by die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag oorgeneem.
"Die polisie kan nie dié taak suksesvol verrig nie en die weermag moet
die verantwoordelikheid terugvat totdat ons al die nodige hulpmiddels
het om dit self te doen."
Hy gaan dié week nog 'n dringende beroep op mnr. Mosiuoa Lekota,
minister van verdediging, doen om die weermag weer op die grens te
ontplooi.
Mahlalela sê hy het ná 'n onlangse toer van die grenslyn van twee weke
besef dat dit 'n bykans onbegonne taak vir die polisie is om die grens
te beskerm. "Die heining self lyk soos 'n sif. Op plekke bestaan daar
nie eens drade nie," sê hy.
Die grensdraad tussen Suid-Afrika en Mosambiek, voorheen beter bekend
as die Kaftan-kaplyn, was eens 'n bykans ondeurdringbare heining wat
onder meer geëlektrifiseer en met 'n gesofistikeerde alarmstelsel
toegerus was.
"Die onwettige paaie wat oor die grens tussen die republiek en ons
twee buurlande loop, is op plekke besiger as die N4-hoofweg!"
Misdaad gedy weens die toestande op die grense, sê Mahlalela.
Volgens hom het die polisie eenvoudig nie genoeg mannekrag om die
heining doeltreffend te patrolleer nie.
"Ons moet raap en skraap om lede van polisiestasies te kry om die werk
te doen."
Volgens hom is daar nie eens een polisieman wat die grensdraad tussen
Mbuzini, die mees noordelike grenspos tussen SA en Swaziland, en
Oshoek in die suide, patrolleer nie.
Daar is ook nie genoeg voertuie of ander noodsaaklike toerusting, soos
radio's, beskikbaar nie.
Die weermag, wat nog al die jare vir grensbeveiliging verantwoordelik
was en hoofsaaklik by die Sandrivier-basis in die Krugerwildtuin en
die Makadamia-basis naby Komatipoort gestasioneer was, het aan die
einde van Maart onttrek. Die regering het reeds in 2004 besluit dat
grenspolisiëring die polisie se verantwoordelikheid moet word en dat
dit oor vyf jaar ingefaseer moes word.
Mahlalela sê een van die probleme wat die polisie ondervind, is dat
die pad langs die grenslyn so onbegaanbaar is dat hulle nie betyds op
plekke kan uitkom wanneer grenskruipers wel opgespoor word nie.
Volgens Mahlalela het hy self gestaan en kyk hoe Swaziland-burgers
doodluiters naby die Mbuzini-grenspos heen en weer oor die grens stap
om onder meer inkopies in Suid-Afrika te kom doen, klinieke te besoek
en selfs hul kinders hier na skole toe te bring.
"Dit is business as usual," sê die LUR.
"Die probleem wat 'n Suid-Afrikaanse polisieman het om teen
misdadigers uit Mosambiek op te tree, is dat daar nie 'n
uitruilooreenkoms tussen dié twee lande is nie. Hy kan vir die
polisieman staan en lag en die Suid-Afrikaanse polisieman kan niks
doen nie."
Mahlalela sê misdrywe soos gewapende aanvalle, huisbraak en diefstal
en deesdae ook al hoe meer veediefstal, ruk hand uit in die
Onderberg-gebied.
die volstruis
‘n voël na my hart
ek het haaar bestudeer en begryp
nou wil ek haar naboots
die volstruis weet waarom sy border toe gaan
sy doen dit as sy haarself moet verdedig
haar eiers en kleintjies moet beskerm
teen die aankomende gevaar
wie verdedig julle, die swart “border-gangers”?
wie se nes verdedig julle
wie se kleintjies?
ek wens julle was volstruise
en het geweet wat goed is vir julle
ek sal nooit ‘n berg bou
voor die rivier wat in my rigting vloei nie
ek is mos ‘n volstruis
daardie water is nodig
om my droë land te benat
om die vuur van my brand te blus
1) Deur te stry vir enkelmedium skole en van die een slagveld na die ander
die stryd te verloor soos in Ermelo en Kalahari hoër in Kuruman?
2) Deur nie Engelse koerante te lees, aan te haal of Engelse woorde in
Afrikaans te gebruik nie?
3) Deur drukgroepe te vorm en te weier om TV lisensies te betaal as ons taal
afgeskaal word?
Die grootste grap te wereld is dat die afrikaander hulle land weg gegee het!
Il mittente di questo messaggio|The sender address of this
non corrisponde ad un utente |message is not related to a real
reale ma all'indirizzo fittizio|person but to a fake address of an
di un sistema anonimizzatore |anonymous system
Per maggiori informazioni |For more info https://www.mixmaster.it
Na die jare kon ons
nie meer praat nie
Hulle voetstappe verby
Gamasep se grootfontein
weggeraak Ons vinknes-
saamsit by die blou water
en die soetriet-eet het
opgebreek in 'n paar stuk
soet herkouseltjies
David Bullard is vir die onderstaande artikel afgedank. Wat maar net vir my
'n bewys is dat die swarte maak nie saak waar in die wereld hy hom bevind
nie, seker die wese is met die swakste selfbeeld.
Imagine for a moment what life would be like in South Africa if the evil
white man hadn't come to disturb the rustic idyll of the early black
settlers.
Ignored by the Portuguese and Dutch, except as a convenient resting point en
route to India. Shunned by the British, who had decided that their empire
was already large enough and didn't need to include bits of Africa.
The vast mineral wealth lying undisturbed below the Highveld soil as simple
tribesmen graze their cattle blissfully unaware that beneath them lies one
of the richest gold seams in the world. But what would they want with gold?
There are no roads because no roads are needed because there are no cars. It's
2008 and no one has taken the slightest interest in South Africa, apart from
a handful of botanists and zoologists who reckon that the country's flora
and fauna rank as one of the largest unspoilt areas in a polluted world.
Because they have never been exposed to the sinful ways of the West, the
various tribes of South Africa live healthy and peaceful lives, only
occasionally indulging in a bit of ethnic cleansing.
Their children don't watch television because there is no television to
watch. Instead they listen to their grandparents telling stories around a
fire. They live in single-storey huts arranged to catch most of the day's
sunshine and their animals are kept nearby.
Nobody has any more animals than his family needs and nobody grows more
crops than he requires to feed his family and swap for other crops.
Ostentation is unknown because what is the point of trying to impress your
fellow citizens when they are not impressible?
The dreaded Internet doesn't exist in South Africa and cellphone companies
have laughed off any hope of interesting the inhabitants in talking
expensively into a piece of black plastic. There are no unsightly shopping
malls selling expensive goods made by Asian slave workers and consequently
there are no newspapers or magazines carrying articles comparing the
relative merits of ladies' handbags.
Whisky, the curse of the white man, isn't known in this undeveloped land and
neither are cigars. The locals brew a sort of beer out of vegetables and
drink it out of shallow wooden bowls. Five-litre paint cans have yet to
arrive in South Africa.
Every so often a child goes missing from the village, eaten either by a
hungry lion or a crocodile. The family mourn for a week or so and then have
another child. Life is, on the whole, pretty good but there is something
vital missing. Being unaware of the temptations of the outside world, nobody
knows what it is. Fire has been discovered and the development of the wheel
is coming on nicely but the tribal elders are still aware of some essential
happiness ingredient they still need to discover. Praying to the ancestors
is no help because they are just as clueless.
Then something happens that will change this undisturbed South Africa
forever. Huge metal ships land on the coast and big metal flying birds are
sent to explore the sparsely populated hinterland. They are full of men from
a place called China and they are looking for coal, metal, oil, platinum,
farmland, fresh water and cheap labour and lots of it. Suddenly the
indigenous population realise what they have been missing all along: someone
to blame. At last their prayers have been answered.
Al raad my Ou Tata
Die jong Nama-meisie se
heuningoë val verskrik ver
son oor Aughrabies se val
Waterslang se lek-lek tong
het sommer nou-nou geel mal-
kop-blom op my hakslag gelê
Ek hardloop opslag teen die
kliprant en my lippe skuim
soos ek die rooison soebat
dat Halfmens sy geel blom
oor my oë draai Dis al genade
Trek waterslang bang-bang
terug en soek in die blinkwater
'n ander vrou
Die huidige ANC-Regering het as verklaarde en uitgesproke beleid dat
regstellende aksie daartoe moet lei dat alle terreine van die samelewing,
staatsdiens, privaatsektor, sportspanne, ens. die bevolkingsamestelling van
SA moet verteenwoordig.
Hierdie pos is NIE oor die noodwendige diskriminasie op grond van ras wat
inherent aan so 'n beleid is nie.
My vraag gaan oor: IS DIT WETENSKAPLIK VERANTWOORDBAAR?
1) Is dit statisties verantwoordbaar?
1.1 ) Die bevolkingsamestelling is op geen twee plekke in SA presies
dieselfde nie. Is dit (a) haalbaar, en (b) verantwoordbaar om die nasionale
bevolkingsamestelling op elke dorp en stad en sfeer van die samelewing af te
pro-beer dwing?
Of is die beleid besig om (1) nuwe "gedwonge verskuiwings" te veroorsaak, en
(2) belaglikhede te veroorsaak soos handevol Karoodorpe waar 90%+ van die
bevolking Afrikaanssprekend is, maar hulle het polisiekantore met
polisielede wat dié taal nie magtig is nie - soms nie eens Engels behoorlik
magtig is nie.
1.2) Word ras- en geslagskwotas in ouditeursfirmas, ingeneurs-omgewings,
sportspanne gebasseer op beskikbaarheid in elke kategorie volgens
statistiese gegewens vir daardie kategorie, of bloot op die nasionale
bevolkingssamestelling?
2) Is daar wetenskaplike studies beskikbaar oor die aanleg en/of
belangstelling onder bepaalde bevolkingsgroepe vir bepaalde beroepe /
sportsoorte?
2.1 ) Is dit nie wetenskaplik uiters onverantwoordelik om van die standpunt
uit te gaan dat alle bevolkingsgroepe en albei geslagte oor presies
dieselfde soort aanleg en/of belangstelling beskik? - dat die verskille
tussen rasse en geslagte bloot uitwendig is? Ek probeer nie suggereer dat
Swartes minder intelligent of swakker sportaanleg het nie!!!!! - ek probeer
bloot sê dat hulle aanleg en/of belangstelling moontlik anders is en vra die
vraag of die beleid van representivity op weteskaplike geverifieerde feite
berus?
2.2) Is daar enige statistiese navorsing gedoen of verskillende rasse en/of
verskillende geslagte oor presies dieselfde hoeveelheid persone beskik wat
bv. die aanleg en/of belangstelling het om ingeneurs of boekhouers te word?
Uiteindelik: Is die huidige ANC-beleid op enige beter wetenskaplike basis
gebou as wat die apartheidsbeleid was, of gaan albei mank aan presies
dieselfde fout: 'n Total sosiale rekonstruksie van die samelewing wat gebou
is bloot op 'n politieke filosofie en NIE op die resultate van behoorlike
wetenskaplike navorsing nie?