Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoe beskerm ons Afrikaans?
Hoe beskerm ons Afrikaans? [boodskap #116885] Ma, 21 April 2008 06:27 na volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
Hoe beskerm ons Afrikaans?

1) Deur te stry vir enkelmedium skole en van die een slagveld na die ander
die stryd te verloor soos in Ermelo en Kalahari hoër in Kuruman?
2) Deur nie Engelse koerante te lees, aan te haal of Engelse woorde in
Afrikaans te gebruik nie?
3) Deur drukgroepe te vorm en te weier om TV lisensies te betaal as ons taal
afgeskaal word?

Ens, ens, ens.
Re: Hoe beskerm ons Afrikaans? [boodskap #116887 is 'n antwoord op boodskap #116885] Ma, 21 April 2008 11:25 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:cM6dnYb9_9RGrpHVnZ2dnUVZ8selnZ2d@saix.net...
> Hoe beskerm ons Afrikaans?
>
> 1) Deur te stry vir enkelmedium skole en van die een slagveld na die ander
> die stryd te verloor soos in Ermelo en Kalahari hoër in Kuruman?
> 2) Deur nie Engelse koerante te lees, aan te haal of Engelse woorde in
> Afrikaans te gebruik nie?
> 3) Deur drukgroepe te vorm en te weier om TV lisensies te betaal as ons
> taal afgeskaal word?
>
> Ens, ens, ens.
-----Dit sal alles niks help nie want jy stry teen 'n meerderheid wat jou
nie dwing om Khosa of Zoeloe te praat nie. Dus het julle baie om voor
dankbaar te wees! Hier by ons het ons almal Engels as die amptelike
landstaal gekies...die goue middeweg...en uiteindelik praat die meerderheid
in die praktiese lewe maar Afrikaans.
Vorige onderwerp: David Bullard
Volgende onderwerp: Afrika, en hul Gepoogde Onafhanklikheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 19:20:12 MGT 2024