Genade maar daar heers 'n doodse stilte uit linkse geledere omtrent die wel
en wee van die reenboog nasie. Kom ons som so vinnig 'n bietjie op wat die
laaste tyd gese is en wat alles gebeur het.
1. Die slapgat Zimbabwiers het uiteindelik besluit om terug te baklei, wat
natuurlik die vraag laat ontstaan hoekom gaan baklei hulle nie vir hulle
vryheid in Zimbabwe nie. Hoekom het hulle nie die guts om in Zim die strate
in te vaar en te wys wat dink hulle van mal Bob nie, maar hier wil hulle nou
"saamstaan"
2. Essop Pahad se - "Niemand het in 14 jaar la vir SA gedoen wat die ANC
gedoen het nie". En hoe reg was hy nie gewees nie. In 14 jaar het die ANC
dit reggekry om SA totaal op te neuk, en het tynspyte daarvan nog steeds die
meerderheid "voters". Maar ons het ook nog noit regtig gese Sipho is slim
nie het ons.
3. Een of ander idioot in die ANC wil apartheid die skuld gee vir die
xenophobia.
4. Die koerante (Afrikaans en Engels) berig dat daar meer onwettige
imigrante in SA is as blankes. Hulle wil vir die imigrante "protection" gee.
Wat natuurlik die vraag laat ontstaan waar dieselfde "protection" was toe
die wit boere so op hulle plase uitgemoor was.
5. Een of ander doos van Cosatu reken die wit laaitie wat die 2 swartes deur
die deur geskiet het toe hulle 2am by hom ingebreek het en aan die kamerdeur
wat gesluit was begin peuter het moet gearesteer word vir 'n rassistiese
aanval. Wonder hoekom die ou nie sy bek een keer oopgemaak het en rassisme
geskree het oor enige van die plaasmoorde nie.
6. Rekord getal mense oorweeg dit om SA 'n pit te druk en die land te
verlaat.
7. Straat naam in Amanzimtoti word verander na die %#$@ wat die bom geplant
het waarin iemand dood is wat ek persoonlik geken het. Wonder of Kerk straat
se nam volgende gaan wees.
Dit vir eers -
Wat se julle linkses, geniet julle dit nog hier in die reenboog paradys,
wetende dat julle die argitekte daarvan was, en ek hoop julle hou julle
bekke as julle produk jou aan die gat gaan kom byt.
Tarboy het dit toe goed gedink om die weermag se hulp in te roep vir die
RASSISME (sorry xonophobia) wat Gauteng die laaste paar dae teister. Kom ons
verwelkom die volgende groepe in ons midde
1ste Bataljon Anti Retroviral
HIV Spesiale Taakgroep
BrigAIDS of Guards?
Wel, ek het dit so pas gedoen, uitgebars van die lag
toe ek die SMS lees wat my vrou na my gestuur het:
Oom en Tannie kom saam in die hemel.
Tannie: Jitte Pappa, maar dis lekker hier!
Oom: As jy nie bly neuk het met vitaminepilletjies nie, was ons al lankal hier.
Kaf. Hulle weet nie wat hulle praat nie. Almal wat iets van die
myngemeenskap af weet sal weet dat die Sjangaan (meervoud maSjangaan)
'n nasionaliteit van Mosambiek is wat baie dekades al deel van die
ingevoerde arbeid is. Dit is deel van my woordgebruik ook, en ek het
dieselfde woord meer kere al gebruik tydens die lees van berigte oor
xenofobia oftewel vreemdelingehaat.
Dit is egter nie waaroor ek skryf nie. Wat ek eintlik wil noem is dat
die lokale swarte nooit in die verlede by myne wou werk nie. Nie eens
bogronds nie, en beslis sou dit 'n rariteit wees om een van hulle
ondergrond aan te tref.
Nou word hulle huiswaarts gedwing. Terug na Mossambiek vanwaar hulle
as is ingevoerde arbeid op die myne werk, langer as wat enige van ons
op die groep oud is.
Die moordenaars sal steeds nie op die myne werk nie. Behalwe dat hulle
niks daarvan weet nie, is hulle te sleg om harde werk te doen.
O koud is die windjie
en skraal.
En blink in die dof-lig
en kaal,
so wyd as die Heer se genade,
lê die velde in sterlig en skade.
En hoog in die rande,
versprei in die brande,
is die grassaad aan roere
soos winkende hande.
O treurig die wysie
op die ooswind se maat,
soos die lied van 'n meisie
in haar liefde verlaat.
In elk' grashalm se vou
blink 'n druppel van dou,
en vinnig verbleek dit
tot ryp in die kou!
WINTER'S NIGHT (Translated by Guy Butler)
---------
O Cold is the slight wind
and sere.
And gleaming in dim light
and bare,
as vast as the mercy of God,
lie the plains in starlight and shade.
And high on the ridges,
among the burnt patches,
the seed grass is stirring
like beckoning fingers.
O tune grief-laden
on the east wind's pulse,
like the song of a maiden
whose lover proves false.
In each grass blade's fold
a dew drop gleams bold,
but quickly it bleaches
to frost in the cold!
Ek merk dat Dave en Jottie in 'n gesprek gewikkel geraak het wat verskeie
punte aangesny het rondom straf, insluitend die vraag na geweld met geweld
beantwoord, hoe 'n misdadiger aangespreek moet word, die doodstraf, ens.
Kom ons gesels oor een onderwerp op 'n slag: Die vraag oor tronkstraf.
Is dit 'n beskaafde vorm van straf?
Teenstanders van die doodstraf sê die doodstraf is barbaars. Is tronkstraf
minder barbaars?
Die naam is jare terug na "korrektiewe dienste", maar die enigste
korrektiewe dienste is die mishandeling wat gevangenis teenoor mekaar
uitdeel. In die St. Albans gevangenis in PE is daar bv net 2 maatskaplike
werker poste vir meer as 400 vroue-gevangenis. Toe ek laas met iemand
gesels het wat daar aangehou was, was daar net 1 pos gevul. Die gevangenes
met meer karakter - meesal 1e oortreders! - stig ondersteuningsgroepe en
probeer mekaar uit die drek help opstaan.
Wat baat die samelewing daarby om mense soos 'n Adriaan Nieuwoudt, 'n Arthur
Brown, en ander intelligente (beweerde) witboordjie misdadigers vir jare
toe te sluit? Vergoed dit die mense of die samelewing wat skade gely het,
of ly die samelewing net meer skade deur die belastingslas wat dit
veroorsaak? Waarom nie dié soort mense in 'n omgewing "aanhou" waar hulle
hul breins en kreatiwiteit kan gebruik om die skade wat hulle aangerig het,
weer goed te maak nie?
Hierdie het ek vanmôre vanaf 'n vriendin wat 'n makelaar is by een van
die groot banke gekry. Ek het nog geen bevestiging daarvan gekry nie
maar as dit die waarheid sou wees, word die wêreld 'n plek om voor
bang te wees.
Dit is email wat geforward is vanuit die bank se intranet en hier is
wat sy geskryf het:
*
It is a matter of history that when Supreme Commander of the Allied
Forces, General Dwight Eisenhower, found the victims of the death
camps, he ordered all possible photographs to be taken, and for the
German people from surrounding villages to be ushered through the
camps and even made to bury the dead.
He did this because he said in words to this effect:
"Get it all on record now - get the films - get the witnesses -
because somewhere down the track of history some bastard will get up
and say that this never happened"
In Memorial
This week, the UK removed The Holocaust from its school curriculum
because it "offended" the Muslim population which claims it never
occurred.
This is a frightening portent of the fear that is gripping the world
and how easily each country is giving into it.
It is now more than 60 years after the Second World War in Europe
ended.
This e-mail is being sent as a memorial chain, in memory of the 6
million Jews, 20 million Russians,10 million Christians and 1,900
Catholic priests who were murdered, massacred, raped, burned, starved
and humiliated.
Now, more than ever, with Iran, among others, claiming the Holocaust
to be "a myth," it is imperative to make sure the world never forgets.
This e-mail is intended to reach 40 million people worldwide!
Be a link in the memorial chain and help distribute this around the
world.
Don't just delete this.
It will take a minute to pass this along.
"All that is necessary for the triumph of evil
is for good men to do nothing."
Edmund Burke
Vir die wat na die nuus gekyk het en gesien het dat ons slangpark gaan
verskuif. My vrou en ek was gister by die vertoning waarvan op TV
vertel is, en ek sê 'verskuif' want ons was by waar Craig Smith gehuil
en gesê het dat die slangpark, na 70 jaar, gaan toemaak. Hy en en vrou
het besluit om nie voort te gaan met die gevg nie.
Ek het dit nog nie gelees nie, sal dit netnou doen, maar hy het gister
vertel dat hy as kind daar begin werk het, en nou mede-eienaar is.
Die stadsraad wil om verskeie (elke koerant noem dit anders) redes nie
kontrak hernu nie. Na sewentig jaar. Die tweede oudste slangpark in
die land. Tweede teen slegs die van Port Elizabeth.
Gister het ek daar gesien hoe 3 klein waterskilpaaie 'n hoender afneem
by 'n sowat 2 meter krokodil. Maar hulle was drie, onthou! (Daar is
baie meer van hulle saam met hom in die poel, maar drie het hom gepak
vir die hoender. En sy (die krokodil se naam? Steve:-)
Ons was daar op uitnodiging van die bestuur, want die vertoning is
gereël vir gistermmiddag 2 uur, en vele besware is geteken, en hulle
wou natuurlik so veel as moontlik mense daar hê, maar die slangpark
sal nie veel langer daar wees nie.
Ek het gesê 'verskuif' want Graig het, toe ek hom gevra het, gesê dat
dit 'n verskuwing sal wees en nie toemak nie. Hulle moes vandag uit
wees. Met 4000 diere. Nou word daar ernstig na plek vir die diere
gesoek. Hopelik tydelik, sodat die slangpark weer sal kan voortgaan.
SA farm attacks, suppression of Afrikaner rights unanimously condemned by
international minority-rights body, Brussels, Belgium
importantly, the Freedom Front Plus party was also unanimously accepted as
the 72nd member of the internationally-influential Unrepresented Nations'
and Peoples' Organisation (UNPO) to represent Afrikaner rights
internationally...
Nearly two decades ago, the late Boerestaat Party leader Robert van Tonder
's membership application of the international minority-rights body UNPO was
reluctantly turned down. The Boerestaat Party itself had formally sworn off
the use of any violence -- however affiliated organisations such as the
Afrikaner Weerstandsbeweging were at that time, using and advocating armed
violence to gain Afrikaner political hegemony.
However the tide of international opinion towards Afrikaners has clearly
turned this weekend, when the Freedom Front Plus party, representing
Afrikaner-rights, was unanimously accepted by UNPO's 71 members. They also
unanimously condemned the many armed attacks against Afrikaner farms and
homes, and the ANC-regime's policy of suppressing Afrikaner cultural and
language rights. http://www.unpo.org/
This is a indeed an international breakthrough for the Afrikaner minority --
which is increasingly fearful especially in the face of the current
ethnic-cleansing campaigns washing over SA townships and spreading
throughout the inner city slums of Johannesburg this weekend. Scores of
black and Asian 'foreigners' are being killed, hundreds injured and many
thousands of 'foreign blacks' are being chased out of townships by feral
South African township youths only because they look like, or sound like
'foreigners'.
Membership of UNPO also means that the entire Afrikaner-boer minority has
now been given an important international platform for the first time since
the Anglo-Boer War from which they can once again, democratically fight for
their civil, political and human rights inside South Africa.
Senior Afrikaans journalist Dr Leopold Scholtz reports that all the other
members of UNPO -- Africans and European members alike -- were also
displaying a positive and friendly attitude towards the Afrikaners who were
present at the Brussels congress this week. http://www.vryheidsfront.co.za/english/
Since 1994, some 2,961 SA farmers, -workers and their kin have already been
murdered in the many tens of thousands of armed attacks against farms and
the urban homes of Afrikaner families in ANC-ruled South Africa.
In the face of this month's full-blown ethnic-cleansing waves chasing black
and Asian 'foreigners' from South African townships, the Afrikaners'
membership of UNPO has also taken on an extra-urgent tone: as can be seen in
the organised attackers targetting their farms and homes since 1994,
Afrikaners also are under a similar siege in which many thousands of
Afrikaner families are being decimated.
Over the past month, some 17 people have died in the many very gruesome
ethnic-cleansing attacks now targetting township dwellers - this weekend, at
least two blacks were also torched in the ANC's gruesome 'traditional
necklacing method': by placing a burning tyre about a victim's neck. Today's
newspapers in South Africa are publishing many gruesome pictures and
reports, and say that township dwellers were even standing by and laughing
when one Zimbabwean man was being torched.
Over the past decade, the Afrikaner-Boer minority is similarly targetted by
such vicious armed attacks against their families at farms and in cities,
accompanied by constant streams of hate-speech from black activists and even
black artists.
UNPO has an international membership of 71 organisations (such as the
Freedom Front Plus) which represent many politically-suppressed minorities
worldwide such as the Ogoni in Nigeria, the Ughurs, Tibetans, the
Rehoboth-Basters of Namibia. It strives for political independence for all
these ethnic minorities and is an infuential platform internationally: this
particular congress was sponsored by the European Parliament's liberal
parties, the German FDP, the British Liberal-Democrats and the Dutch
liberals party VVD.
Access our Afrikaans/Dutch pages to read the entire story (in English):
Read the entire story by clicking here
Also see the page: ANC torture camps in exile in Angola - where 'necklacing'
was learned