Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Ferdi
Ferdi [boodskap #117418] Vr, 23 Mei 2008 20:06 na volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi, wat is 'n bruikbare program om
Adobe Flasplayer 9 videos
mee te copy? Of as iemand
anders weet, natuurlik.

Ek het Flash Catcher getoets
asook een of twee ander waarvan ek
nie nou die name kan onthou nie. Nie een
van die wat ek gedownload het werk lekker nie.
Re: Ferdi [boodskap #117525 is 'n antwoord op boodskap #117418] Di, 03 Junie 2008 18:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 23 May 2008 22:06:42 +0200, Dave wrote:

> Ferdi, wat is 'n bruikbare program om
> Adobe Flasplayer 9 videos
> mee te copy? Of as iemand
> anders weet, natuurlik.
>
> Ek het Flash Catcher getoets
> asook een of twee ander waarvan ek
> nie nou die name kan onthou nie. Nie een
> van die wat ek gedownload het werk lekker nie.

Sorry sien die boodskap nou eers. Weet nie. Ek werk nooit met flash
nie. Kan vra en laat weet.
Re: Ferdi [boodskap #117536 is 'n antwoord op boodskap #117525] Wo, 04 Junie 2008 18:36 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
'kay, as jy vra en jy word 'n voorbeeld gevra'
(alhoewel 'Flashplayer 9' is 'Flashplayer 9')
hier is 'n tipiese voorbeeld waarvan ek praat:
http://sclipo.com/video/sketching-two-faces
Vorige onderwerp: Die blackberry
Volgende onderwerp: Viva Skype!! Panzi Telkom!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 14:07:44 MGT 2024