welsprekend [boodskap #147527] |
Sun, 09 February 2025 16:57 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21384 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
welsprekend
Afbreking: wel•spre•kend
Samestelling: wel + sprekend
Byvoeglike naamwoord: welsprekend
Vergrotende trap: welsprekender
Oortreffende trap: welsprekendste
Attributief: welsprekende
Betekenis:
• Wat goed en oortuigend kan praat.
Gebruik:
• 'n Welsprekende politikus kan die kiesers om sy pinkie draai.
Sinoniem:
• ekspressief
• grootsprakend
• grootsprakig
• uitdrukkingsvol
• uitgesproke
• welbespraak
• woordvaardig
Afgelei:
• welsprekendheid
Vertaling:
Engels: eloquent, articulate, well-spoken, silver-tongued
Nederlands: welsprekend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|