welriekend [boodskap #147528] |
So., 09 Februarie 2025 17:06 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21486 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
welriekend
Afbreking: wel•rie•kend
Samestelling: wel + ruik + -end
Byvoeglike naamwoord: welriekend
Vergrotende trap: welriekender
Oortreffende trap: welriekendste
Attributief: welriekende
Betekenis:
• Wat lekker ruik.
Gebruik:
• Die plant te blomme is welriekend.
Sinoniem:
• aromaties
• geurig
• geparfumeer
Antoniem:
• onwelriekend
Afgelei:
• welriekendheid
Vertaling:
Engels: fragrant, odoriferous, good-smelling, sweet-smelling
Nederlands: welriekend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|