wisselend [boodskap #147525] |
Sun, 09 February 2025 12:09 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21384 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wisselend
Afbreking: wis•se•lend
Samestelling: wissel + -end
Byvoeglike naamwoord: wisselend
Attributief: wisselende
Betekenis:
• Wat die heel tyd wissel (verander).
Gebruik:
• Die wisselende weerpatrone maak dit moeilik om te weet wanneer om te plant.
Sinoniem:
• skommelend
• variërend
• veranderend
• veranderlik
• wisselvallig
Antoniem:
• stagnerend
Hiponiem:
• afwisselend
• bladwisselend
• kleurwisselend
• verwisselend
Vertaling:
Engels: varying, alternating, changing
Nederlands: wisselend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|