Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Suidwester, Swart Simon en ander ouens wat van karre en fisika en sulke goete weet....
Suidwester, Swart Simon en ander ouens wat van karre en fisika en sulke goete weet.... [boodskap #116494] Di, 04 Maart 2008 04:14 na volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
Hi Almal,

Het gister hierdie een per epos ontvang. Die eerste "tip" maak nogal sin,
maar ek wonder of maak dit werklik soveel verskil. Daardie tenks word
redelik diep ionder die grond begrawe en mens wonder of die temperatuur
onder die onmiddelike grondoppervlak dermate styg dat dit 'n beduidende
invloed op die volume van die brandstof kan hê?

Natuurlik sal daar 'n styging wees, maar so dat dit 'n beduidende invloed
het op hoeveel brandstof mens in jou 60-80 liter voertuig tenk ingooi? Sal
seker ook afhang van waar 'n mens in die land woon en die verskil tussen dag
en nag temperature; die verskil sal aansienlik groter in die Kalahari of die
Namib wees, as by die kus, OL of Durbs, waar dag- en nagtemeprature nie so
baie verrskil nie.

Wat dink julle?

Hi, I think every South African Motorist needs to read this:
USEFULL INFO!!
TIPS ON FILLING YOUR CAR(S) (Good information) I don't know what you guys
are paying for petrol.... but here in Durban we are also paying higher, up
to R7.35 per litre. But my line of work is in petroleum for about 31 years
now, so here are some tricks to get more of your money's worth for every
litre.
Here at the Marian Hill Pipeline where I work in Durban, we deliver about 4
million litres in a 24-hour period thru the pipeline. One day is diesel the
next day is jet fuel, and petrol, LRP and Unleaded. We have 34-storage tanks
here with a total capacity of 16,800,000 litres.
1) Only buy or fill up your car or bakkie in the early morning when the
ground temperature is still cold. Remember that all service stations have
their storage tanks buried below ground. The colder the ground the more
dense the fuel, when it gets warmer petrol expands, so buying in the
afternoon or in the evening....your litre is not exactly a litre. In the
petroleum business, the specific gravity and the temperature of the petrol,
diesel and jet fuel, ethanol and other petroleum products plays an important
role. A 1-degree rise in temperature is a big deal for this business. But
the service stations do not have temperature compensation at the pumps.
2) When you're filling up do not squeeze the trigger of the nozzle to a fast
mode. If you look you will see that the trigger has three (3)
stages: low, middle, and high. In slow mode you should be pumping on low
speed, thereby minimizing the vapours that are created while you are
pumping. All hoses at the pump have a vapour return. If you are pumping on
the fast rate, some of the liquid that goes to your tank becomes vapour.
Those vapours are being sucked up and back into the underground storage tank
so you're getting less worth for your money.
3) One of the most important tips is to fill up when your tank is HALF FULL.
The reason for this is, the more fuel you have in your tank the less air
occupying its empty space. petrol evaporates faster than you can imagine.
Petroleum storage tanks have an internal floating roof.
This roof serves as zero clearance between the petrol and the atmosphere, so
it minimizes the evaporation. Unlike service stations, here where I work,
every truck that we load is temperature compensated so that every litre is
actually the exact amount.
4) Another reminder, if there is a fuel truck pumping into the storage tanks
when you stop to buy, DO NOT fill up-most likely the petrol/diesel is being
stirred up as the fuel is being delivered, and you might pick up some of the
dirt that normally settles on the bottom.
Hope this will help you get the most value for your money.
DO SHARE THESE TIPS WITH OTHERS!
Re: Suidwester, Swart Simon en ander ouens wat van karre en fisika en sulke goete weet.... [boodskap #116495 is 'n antwoord op boodskap #116494] Di, 04 Maart 2008 06:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:H-KdneZMn9RZUVHaRVnygwA@saix.net...
> Hi Almal,
>
> Het gister hierdie een per epos ontvang. Die eerste "tip" maak nogal sin,
> maar ek wonder of maak dit werklik soveel verskil. Daardie tenks word
> redelik diep ionder die grond begrawe en mens wonder of die temperatuur
> onder die onmiddelike grondoppervlak dermate styg dat dit 'n beduidende
> invloed op die volume van die brandstof kan hê?
>
> Natuurlik sal daar 'n styging wees, maar so dat dit 'n beduidende invloed
> het op hoeveel brandstof mens in jou 60-80 liter voertuig tenk ingooi?
> Sal seker ook afhang van waar 'n mens in die land woon en die verskil
> tussen dag en nag temperature; die verskil sal aansienlik groter in die
> Kalahari of die Namib wees, as by die kus, OL of Durbs, waar dag- en
> nagtemeprature nie so baie verrskil nie.
>
> Wat dink julle?
-----Ek stem saam met die storie dat die kouer grond die brandstof koud hou,
maar dit sal wragtag warm moet wees om die tenks ondergrond warm te maak.
Selfs in die Namib, in die duine, onder die sand, daal die temperatuur tot
20º vir goggas om in te kan oorleef. So, ek dink nie dit gaan soveel
verskil maak in watter temperatuur jy gooi nie....nie soveel dat jy dit sal
agterkom nie.
-----Om jou kar in die oggend vol te maak, stem ek saam mee, maar nie oor
die brandstof in die ondergrondse tenks se digdheid nie, omdat jou kar se
tenk se inhoud deur hitte uitsit en minder petrol vat. Jy gaan aanvanklik
dink jou kar is lekker lig op brandstof in vergelyking met die vorige keer
dalk, maar sodra jy in 'n koel atmosfeer daarna ingooi, dan gaan jou kar
lekker swaar wees.
-----Oor vinnig en stadig pomp klink soos seks! Kan wees, maar ek, en ook
nie die dienstaie en ander kliënte het tyd om te sit en wag vir 'n stadige
pompery nie.
-----Oor die vergassing van petrol in die tenk, sal ek saamstem as jy in 'n
warm plek bly en dat die druk hoog genoeg opbou in die tenk weens verdamping
om die gas by die tenk se breather uit te stoot. Dit geld natuurlik ook
vir 'n vol tenk.
Re: Suidwester, Swart Simon en ander ouens wat van karre en fisika en sulke goete weet.... [boodskap #116498 is 'n antwoord op boodskap #116494] Di, 04 Maart 2008 07:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Tue, 4 Mar 2008 06:14:50 +0200, "Torreke" wrote:

> Hi Almal,
>
> Het gister hierdie een per epos ontvang. Die eerste "tip" maak nogal sin,
> maar ek wonder of maak dit werklik soveel verskil. Daardie tenks word
> redelik diep ionder die grond begrawe en mens wonder of die temperatuur
> onder die onmiddelike grondoppervlak dermate styg dat dit 'n beduidende
> invloed op die volume van die brandstof kan hê?

Iets wat ek dekades gelede geleer het en steeds toepas, is om die pyp
by die petrolpomp uit te trek wanneer ek vol maak en dit regtig vol
wil hê, soos vir 'n lang pad. (nee, die kar se petrolpomp, jou stupid.
Nie die vulstasie s'n nie:-)

Dan maak die tenk vol tot by die cap, omdat die lug wat 'n kussing sou
vorm teen die tenk se plafon, by genoemde pyp uitgedruk word.

As jy dit wil toets, kan jy gerus jou kar vol maak, vol tot dit dreig
om uit te loop, dan die pyp by die petrolpomp uittrek, 'n paar
sekondes wag, en verder vol maak.

Hierdie is nie 'n 'meer waarde vir geld' wenk nie (tensy jy dit vandag
doen, wanneer dit wel sal wees) maar slegs 'n praktiese wenk vir vol
maak vir 'n lang pad.
Re: Suidwester, Swart Simon en ander ouens wat van karre en fisika en sulke goete weet.... [boodskap #116507 is 'n antwoord op boodskap #116498] Di, 04 Maart 2008 10:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" Iets wat ek dekades gelede geleer het en steeds toepas, is om die pyp[/color]
> by die petrolpomp uit te trek wanneer ek vol maak en dit regtig vol
> wil hê, soos vir 'n lang pad. (nee, die kar se petrolpomp, jou stupid.
> Nie die vulstasie s'n nie:-)
>
> Dan maak die tenk vol tot by die cap, omdat die lug wat 'n kussing sou
> vorm teen die tenk se plafon, by genoemde pyp uitgedruk word.

Bewus van die probleem met die "lug kussing" bo in die tenk. Verskil
natuurlik van voertuig tot voertuig en presies waar die inlaat in die tenk
inkom. Het vroeër met 'n Hi-Ace die gewoonte gehad om diie voertuig
heen-en-weer te skud, (insittendes het natuurlik hulle brekfis in die proses
herkou), in te gooi, weer te skud, in te gooi, ens. Die spesifieke Hi-Ace
het sowat 12 tot 15 liter meer in die tenk ingekry as mens hom skud dat die
lug in die tenk uitborrel.
Re: Suidwester, Swart Simon en ander ouens wat van karre en fisika en sulke goete weet.... [boodskap #116508 is 'n antwoord op boodskap #116495] Di, 04 Maart 2008 10:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" < wrote

>> Het gister hierdie een per epos ontvang. Die eerste "tip" maak nogal
>> sin, maar ek wonder of maak dit werklik soveel verskil. Daardie tenks
>> word redelik diep ionder die grond begrawe en mens wonder of die
>> temperatuur onder die onmiddelike grondoppervlak dermate styg dat dit 'n
>> beduidende invloed op die volume van die brandstof kan hê?

>> Natuurlik sal daar 'n styging wees, maar so dat dit 'n beduidende invloed
>> het op hoeveel brandstof mens in jou 60-80 liter voertuig tenk ingooi?
>> Sal seker ook afhang van waar 'n mens in die land woon en die verskil
>> tussen dag en nag temperature; die verskil sal aansienlik groter in die
>> Kalahari of die Namib wees, as by die kus, OL of Durbs, waar dag- en
>> nagtemeprature nie so baie verrskil nie.

>> Wat dink julle?
> -----Ek stem saam met die storie dat die kouer grond die brandstof koud
> hou, maar dit sal wragtag warm moet wees om die tenks ondergrond warm te
> maak. Selfs in die Namib, in die duine, onder die sand, daal die
> temperatuur tot 20º vir goggas om in te kan oorleef. So, ek dink nie dit
> gaan soveel verskil maak in watter temperatuur jy gooi nie....nie soveel
> dat jy dit sal agterkom nie.

Ons stem dus basies hieroor saam! Kan miskien 'n liter in 'n jaar verskil
maak?

> -----Om jou kar in die oggend vol te maak, stem ek saam mee, maar nie oor
> die brandstof in die ondergrondse tenks se digdheid nie, omdat jou kar se
> tenk se inhoud deur hitte uitsit en minder petrol vat. Jy gaan
> aanvanklik dink jou kar is lekker lig op brandstof in vergelyking met die
> vorige keer dalk, maar sodra jy in 'n koel atmosfeer daarna ingooi, dan
> gaan jou kar lekker swaar wees.

Hoor jou!

> -----Oor vinnig en stadig pomp klink soos seks! Kan wees, maar ek, en
> ook nie die dienstaie en ander kliënte het tyd om te sit en wag vir 'n
> stadige pompery nie.

Stem ook daarmee saam!

> -----Oor die vergassing van petrol in die tenk, sal ek saamstem as jy in
> 'n warm plek bly en dat die druk hoog genoeg opbou in die tenk weens
> verdamping om die gas by die tenk se breather uit te stoot. Dit geld
> natuurlik ook vir 'n vol tenk.

Hierdie een maak ook vir my die meeste sin. Sal natuurlik verskil tussen
diesel en petrol want lsg is meer vlugtig as ersgnmde. Wat wel vir my
hieroor sin maak is, dat hoe leër die tenk, hoe meer ruimte skep dit vir
veral petrol om in petroldamp om te sit wat dan gewoon by die bek van die
tenk uitvloei wanneer jy volmaak.
Re: Suidwester, Swart Simon en ander ouens wat van karre en fisika en sulke goete weet.... [boodskap #116512 is 'n antwoord op boodskap #116507] Di, 04 Maart 2008 11:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Tue, 4 Mar 2008 12:30:20 +0200, "Torreke" wrote:

>
> "Dave"
>> Iets wat ek dekades gelede geleer het en steeds toepas, is om die pyp
>> by die petrolpomp uit te trek wanneer ek vol maak en dit regtig vol
>> wil hê, soos vir 'n lang pad. (nee, die kar se petrolpomp, jou stupid.
>> Nie die vulstasie s'n nie:-)

>> Dan maak die tenk vol tot by die cap, omdat die lug wat 'n kussing sou
>> vorm teen die tenk se plafon, by genoemde pyp uitgedruk word.
>
> Bewus van die probleem met die "lug kussing" bo in die tenk. Verskil
> natuurlik van voertuig tot voertuig en presies waar die inlaat in die tenk
> inkom. Het vroeër met 'n Hi-Ace die gewoonte gehad om diie voertuig
> heen-en-weer te skud, (insittendes het natuurlik hulle brekfis in die proses
> herkou), in te gooi, weer te skud, in te gooi, ens. Die spesifieke Hi-Ace
> het sowat 12 tot 15 liter meer in die tenk ingekry as mens hom skud dat die
> lug in die tenk uitborrel.

Yep, jy's reg met die heen en weer skuddery maar dit is skuttery as
jy dit vergelyk met een sekond om die pypie uit te trek, en die bonnet
staan buitendien oop op daardie stadium, en 'n ander sekonde om dit
terug te druk. En, dit is baie meer effektief. Jou oggendoefening kan
jy mos by die huis doen.
Re: Suidwester, Swart Simon en ander ouens wat van karre en fisika en sulke goete weet.... [boodskap #116514 is 'n antwoord op boodskap #116498] Di, 04 Maart 2008 12:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:5atps3l799e89t2of59730gnb1gs3o018m@4ax.com...
> On Tue, 4 Mar 2008 06:14:50 +0200, "Torreke"
> wrote:
>
>> Hi Almal,

>> Het gister hierdie een per epos ontvang. Die eerste "tip" maak nogal sin,
>> maar ek wonder of maak dit werklik soveel verskil. Daardie tenks word
>> redelik diep ionder die grond begrawe en mens wonder of die temperatuur
>> onder die onmiddelike grondoppervlak dermate styg dat dit 'n beduidende
>> invloed op die volume van die brandstof kan hê?
>
>
> Iets wat ek dekades gelede geleer het en steeds toepas, is om die pyp
> by die petrolpomp uit te trek wanneer ek vol maak en dit regtig vol
> wil hê, soos vir 'n lang pad. (nee, die kar se petrolpomp, jou stupid.
> Nie die vulstasie s'n nie:-)
>
> Dan maak die tenk vol tot by die cap, omdat die lug wat 'n kussing sou
> vorm teen die tenk se plafon, by genoemde pyp uitgedruk word.
>
> As jy dit wil toets, kan jy gerus jou kar vol maak, vol tot dit dreig
> om uit te loop, dan die pyp by die petrolpomp uittrek, 'n paar
> sekondes wag, en verder vol maak.
>
> Hierdie is nie 'n 'meer waarde vir geld' wenk nie (tensy jy dit vandag
> doen, wanneer dit wel sal wees) maar slegs 'n praktiese wenk vir vol
> maak vir 'n lang pad.
----Ek verstaan hierdie storie glad nie. Die fuel pyp van die tenk af tot
by die petrolpomp is altyd vol petrol [as die kar loop] want die petrolpomp
laat nie toe dat die petrol terugloop in die pyp tenk toe nie. Dan, jou
fuel pick-up in die tenk is aan die onderkant van die tenk om die laaste
druppel te kan optel. As jy die petrolpomp se pyp gaan uittrek en jy maak
jou fillercap oop, dan behoort jou tenk teoreties leeg te loop.
Re: Suidwester, Swart Simon en ander ouens wat van karre en fisika en sulke goete weet.... [boodskap #116515 is 'n antwoord op boodskap #116508] Di, 04 Maart 2008 12:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:F8Kdneb1o6qVt1DanZ2dnUVZ8vmdnZ2d@saix.net...
>
> "Suidwester" < wrote
>
>>> Het gister hierdie een per epos ontvang. Die eerste "tip" maak nogal
>>> sin, maar ek wonder of maak dit werklik soveel verskil. Daardie tenks
>>> word redelik diep ionder die grond begrawe en mens wonder of die
>>> temperatuur onder die onmiddelike grondoppervlak dermate styg dat dit 'n
>>> beduidende invloed op die volume van die brandstof kan hê?
>
>>> Natuurlik sal daar 'n styging wees, maar so dat dit 'n beduidende
>>> invloed het op hoeveel brandstof mens in jou 60-80 liter voertuig tenk
>>> ingooi? Sal seker ook afhang van waar 'n mens in die land woon en die
>>> verskil tussen dag en nag temperature; die verskil sal aansienlik groter
>>> in die Kalahari of die Namib wees, as by die kus, OL of Durbs, waar dag-
>>> en nagtemeprature nie so baie verrskil nie.
>
>>> Wat dink julle?
>> -----Ek stem saam met die storie dat die kouer grond die brandstof koud
>> hou, maar dit sal wragtag warm moet wees om die tenks ondergrond warm te
>> maak. Selfs in die Namib, in die duine, onder die sand, daal die
>> temperatuur tot 20º vir goggas om in te kan oorleef. So, ek dink nie
>> dit gaan soveel verskil maak in watter temperatuur jy gooi nie....nie
>> soveel dat jy dit sal agterkom nie.
>
> Ons stem dus basies hieroor saam! Kan miskien 'n liter in 'n jaar verskil
> maak?
>
>> -----Om jou kar in die oggend vol te maak, stem ek saam mee, maar nie oor
>> die brandstof in die ondergrondse tenks se digdheid nie, omdat jou kar se
>> tenk se inhoud deur hitte uitsit en minder petrol vat. Jy gaan
>> aanvanklik dink jou kar is lekker lig op brandstof in vergelyking met die
>> vorige keer dalk, maar sodra jy in 'n koel atmosfeer daarna ingooi, dan
>> gaan jou kar lekker swaar wees.
>
> Hoor jou!
>
>> -----Oor vinnig en stadig pomp klink soos seks! Kan wees, maar ek, en
>> ook nie die dienstaie en ander kliënte het tyd om te sit en wag vir 'n
>> stadige pompery nie.
>
> Stem ook daarmee saam!
>
>> -----Oor die vergassing van petrol in die tenk, sal ek saamstem as jy in
>> 'n warm plek bly en dat die druk hoog genoeg opbou in die tenk weens
>> verdamping om die gas by die tenk se breather uit te stoot. Dit geld
>> natuurlik ook vir 'n vol tenk.
>
> Hierdie een maak ook vir my die meeste sin. Sal natuurlik verskil tussen
> diesel en petrol want lsg is meer vlugtig as ersgnmde. Wat wel vir my
> hieroor sin maak is, dat hoe leër die tenk, hoe meer ruimte skep dit vir
> veral petrol om in petroldamp om te sit wat dan gewoon by die bek van die
> tenk uitvloei wanneer jy volmaak.

----Ja maar hoe meer petrol verdamp hoe hoër die druk wat opgebou word binne
die tenk en dan stop die verdamping. Die meeste tenks se uitlaat is nie
'slap' genoeg om aanmekaar gas uit te laat nie. So jy gaan daai een volume
hê en dis glad nie so baie petrol se gas wat die volume volmaak nie.
>
Re: Suidwester, Swart Simon en ander ouens wat van karre en fisika en sulke goete weet.... [boodskap #116517 is 'n antwoord op boodskap #116514] Di, 04 Maart 2008 12:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Tue, 4 Mar 2008 14:07:34 +0200, "Suidwester" wrote:

>
> "Dave" wrote in message
> news:5atps3l799e89t2of59730gnb1gs3o018m@4ax.com...
>> On Tue, 4 Mar 2008 06:14:50 +0200, "Torreke"
>> wrote:

>>> Hi Almal,
>
>>> Het gister hierdie een per epos ontvang. Die eerste "tip" maak nogal sin,
>>> maar ek wonder of maak dit werklik soveel verskil. Daardie tenks word
>>> redelik diep ionder die grond begrawe en mens wonder of die temperatuur
>>> onder die onmiddelike grondoppervlak dermate styg dat dit 'n beduidende
>>> invloed op die volume van die brandstof kan hê?


>> Iets wat ek dekades gelede geleer het en steeds toepas, is om die pyp
>> by die petrolpomp uit te trek wanneer ek vol maak en dit regtig vol
>> wil hê, soos vir 'n lang pad. (nee, die kar se petrolpomp, jou stupid.
>> Nie die vulstasie s'n nie:-)

>> Dan maak die tenk vol tot by die cap, omdat die lug wat 'n kussing sou
>> vorm teen die tenk se plafon, by genoemde pyp uitgedruk word.

>> As jy dit wil toets, kan jy gerus jou kar vol maak, vol tot dit dreig
>> om uit te loop, dan die pyp by die petrolpomp uittrek, 'n paar
>> sekondes wag, en verder vol maak.

>> Hierdie is nie 'n 'meer waarde vir geld' wenk nie (tensy jy dit vandag
>> doen, wanneer dit wel sal wees) maar slegs 'n praktiese wenk vir vol
>> maak vir 'n lang pad.
> ----Ek verstaan hierdie storie glad nie. Die fuel pyp van die tenk af tot
> by die petrolpomp is altyd vol petrol [as die kar loop] want die petrolpomp
> laat nie toe dat die petrol terugloop in die pyp tenk toe nie. Dan, jou
> fuel pick-up in die tenk is aan die onderkant van die tenk om die laaste
> druppel te kan optel. As jy die petrolpomp se pyp gaan uittrek en jy maak
> jou fillercap oop, dan behoort jou tenk teoreties leeg te loop.
>

Die pyp wat na die filter toe loop. Toets dit gerus. Dit kan nie
leegloop nie, al maak jy die cap oop, want die pyp is hoër as die
tenk.
Re: Suidwester, Swart Simon en ander ouens wat van karre en fisika en sulke goete weet.... [boodskap #116518 is 'n antwoord op boodskap #116517] Di, 04 Maart 2008 12:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Tue, 04 Mar 2008 14:21:08 +0200, Dave wrote:

> dan behoort jou tenk teoreties leeg te loop.

>
Die pyp wat na die filter toe loop. Toets dit gerus. Dit kan nie
leegloop nie, al maak jy die cap oop, want die pyp is hoër as die
tenk, en die pomp werk nie want die enjin is afgeskakel.
Re: Suidwester, Swart Simon en ander ouens wat van karre en fisika en sulke goete weet.... [boodskap #116520 is 'n antwoord op boodskap #116518] Di, 04 Maart 2008 14:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:cofqs314kbef3bslvbqm003bblbrar4dep@4ax.com...
> On Tue, 04 Mar 2008 14:21:08 +0200, Dave wrote:
>
>> dan behoort jou tenk teoreties leeg te loop.
>

> Die pyp wat na die filter toe loop. Toets dit gerus. Dit kan nie
> leegloop nie, al maak jy die cap oop, want die pyp is hoër as die
> tenk, en die pomp werk nie want die enjin is afgeskakel.
-----OK, maar die enigste manier wat jy die tenk bokant voller gaan kry, is
as jy LUG uitlaat...of brandstof uitlaat by daai pyp van jou.. Praat jy
nie dalk van die breather pyp na jou petrolpom toe nie? Dis die man wat as
daar te veel petrol by die pomp gepomp word, stoot hy dit terug tenk toe.
Dié gaan bo by die tenk in en sal lug uitlaat as jy die tenk met brandstof
volgooi.
Re: Suidwester, Swart Simon en ander ouens wat van karre en fisika en sulke goete weet.... [boodskap #116521 is 'n antwoord op boodskap #116520] Di, 04 Maart 2008 15:33 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Tue, 4 Mar 2008 16:44:48 +0200, "Suidwester" wrote:

>
> "Dave" wrote in message
> news:cofqs314kbef3bslvbqm003bblbrar4dep@4ax.com...
>> On Tue, 04 Mar 2008 14:21:08 +0200, Dave wrote:

>>> dan behoort jou tenk teoreties leeg te loop.
>>
>
>> Die pyp wat na die filter toe loop. Toets dit gerus. Dit kan nie
>> leegloop nie, al maak jy die cap oop, want die pyp is hoër as die
>> tenk, en die pomp werk nie want die enjin is afgeskakel.
> -----OK, maar die enigste manier wat jy die tenk bokant voller gaan kry, is
> as jy LUG uitlaat...of brandstof uitlaat by daai pyp van jou.. Praat jy
> nie dalk van die breather pyp na jou petrolpom toe nie? Dis die man wat as
> daar te veel petrol by die pomp gepomp word, stoot hy dit terug tenk toe.
> Dié gaan bo by die tenk in en sal lug uitlaat as jy die tenk met brandstof
> volgooi.
>

Yep, ek het hier langs die pad (al reeds) besef dat ek moes gesê het
dat ek van die breather pyp praat, want ons praat van lug en nie van
petrol nie:-) maar, ek meen, 'n pyp is 'n pyp, veral as dit by karre
kom en dit is 'n pc nerd wat die pad beduie.
Vorige onderwerp: Kleurspel
Volgende onderwerp: vir Elke Deelnemer en Verbyganger...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 23:57:05 MGT 2024